07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

*3 In die afgelope twee jaar kon n Memorandum van Verstandhouding tussen die regering en

godsdiensgroepe onderteken word tov die verskaffing van hulp aan mense wat swaarkry. Daar is ook

ooreengekom dat godsdiensleiers die inisiatief neem vir die moontlike daarstel van n Moral Charter/ Bill of

Morals. Gesprek is ook gevoer oor die Moral Generation Movement wat nie regtig van die grond kom nie.

Dit is jammer dat nie een van hierdie drie sake regtig konkreet van die grond af kom nie.

*4 Die godsdiensleiers is ook op die hoogte gebring van die ondersoek oor die makro-sosiale situasie in

Suid-Afrika asook die Accelerated and Shared Growth Initiative for South Africa (ASGISA).

*5 Daar is tans wye frustrasie oor die swak funksionering van die NRLF. Die NG Kerk se verteenwoordigers

probeer hulle bes om die organisasie te laat werk.

3.2.1 Gesprek met politieke partye

*1 Daar was sedert die vorige Sinode kontak met die ACDP en die ANC rondom bepaalde sake.

*2 Die Moderatuur van Namibië het positiewe gesprekke gehad met die owerheid in die land. Die

Moderamen het telkens met dank kennis geneem van die positiewe verslag van die verteenwoordigers van

Namibië oor die rol wat die regering van die land aan die kerklike gemeenskap verleen.

3.2.2 Gesprekke met provinsiale regerings

Sinodes is deur die Moderamen versoek om die gesprekke plaaslik te hanteer. Dr Ben du Toit sal riglyne vir

gesprekke verskaf.

3.2.3 Persoonlike morele verantwoordelikheid van lidmate

Die opdrag moet nog aandag geniet.

3.3 GESPREKSGROEP KERK EN STAAT

Dr Nelus Niemandt en prof Pieter Coertzen is aangewys om amptelik namens die NG Kerk by die

gespreksgroep betrokke te wees.

3.4 DIE NG KERK EN DIE GRONDWET: DIE BETROKKEHEID VAN DIE NG KERK BY DIE

WETSKRYWENDE PROSES VAN DIE NASIONALE PARLEMENT AS DEEL VAN DIE GETUIENISTAAK

VAN DIE KERK

3.4.1 Die Moderamen het na aanleiding van die gesprek, en onsekerheid, wat ontstaan het oor die

verhouding kerk-staat na die voorlegging aan die Parlementêre Portefeuljekomitee n beleidstuk

goedgekeur as aanbeveling aan die Algemene Sinode. Die stuk verskyn as Bylaag 1 by hierdie verslag.

3.4.2 AANBEVELING: DIE NG KERK EN DIE GRONDWET

Die Algemene Sinode keur die dokument Die NG Kerk en die Grondwet goed as beleidstuk van die

NG Kerk. Dit geld ook as as uitgangspunt vir die werk van die Parlementêre Lessenaar.

4. SKAKELING MET DIE KAPELAANSDIENSTE

4.1 Die Moderamen het n Subkommissie Kapelaansdienste wat verantwoordelik is vir skakeling en rapport

aan die Moderamen. Die NG Kerk het ook die voorreg om n verteenwoordigers te benoem op die Security

Services Christian Advisory Board.

4.2 Die Kapelaan-Generaal van die SANW, ds Marius Cornelissen, en die Direkteur Godsdienssorg van die

DKD, ds Hennie Human, is beide leraars van die NG Kerk. Óns is dankbaar dat leraars van die NG Kerk in

hierdie posisies kan diens lewer.

4.3 Twee besondere sake wat die aandag van die kerkverband vra, is:

* die behoefte aan gemeentes wat dit positief sal oorweeg dat kapelane aan hulle gekoppel word, en

* bydraes van gemeentes aan die Kapelaansfonds waaruit die verspreiding van die boekie Daily Devotions

aan weermaglede geskied.

4.4 AANBEVELINGS: KAPELAANSDIENSTE

4.4.1 Die Algemene Sinode versoek gemeentes om, waar hulle genader word om n kapelaan aan die

gemeente te koppel, dit ernstig te oorweeg.

4.4.2 Die Algemene Sinode verwys die behoefte aan bydraes van gemeentes ten bate van die

Kapelaansfonds na sinodes.

4.4.3 Die Algemene Sinode versoek sinodes om kapelane wat binne hulle grense werk, te betrek by

die verskillende dienskommissies van die sinode.

4.4.4 Die Algemene Sinode besluit om die Subkommissie vir Kapelaansdienste soos volg saam te

stel: n verteenwoordiger van elk van die vier kerke van die NG Kerkfamilie en n benoemde

kapelaan van elk van die vier afdelings van die Veiligheidsdienste (SAW, SAPD, Korrektiewe

Dienste, Nasionale Intelligensie), op eie koste. Indien die hoofkapelaan(e) van die NG Kerkfamilie is,

word hy/sy/hulle benoem - indien nie, een van die leiersgroep van die betrokke afdeling wat n

gelegitimeerde van die NG Kerkfamilie is.

4.4.5 Die Algemene Sinode besluit om n dienende kapelaan uit elk van die vier afdelings van die

Veiligheidsdienste op die Taakgroep vir Diensgetuienis te benoem.

4.4.6 Die Algemene Sinode besluit om voort te gaan met sy steun en betrokkenheid by die

Veiligheidsdienste Christelike Adviesraad deur middel van sy verteenwoordiger op die Raad.

ÁÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!