07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-gesamentlike projekte in die breë gemeenskap;

-en samewerking tussen kerkgemeenskappe op plaaslike vlak.

*2 Die mandaatgewende vergaderings versoek die betrokke saamwerkende kommissies en

deputategroepe om jaarliks inligting van hulle werksaamhede aan die Tussenkerklike Raad te verskaf met

die oog op n geheelbeeld, die identifisering van bykomende sake, en nuwe samewerkingsterreine.

*3 Deputaatgroepe en kommissies van die onderskeie kerkgemeenskappe rapporteer steeds aan hulle

mandaatgewers.

6 Konstituering, Administrasie en Werkswyse

-Die Tussenkerklike Raad word gekonstitueer deurdat die saamwerkende kerkgemeenskappe elkeen sewe

afgevaardigdes benoem. Geen beperking word op die getal waarnemers geplaas nie.

-Die Tussenkerklike Raad benoem n Interimkomitee van twee afgevaardigdes van elke kerkgemeenskap

wat as dagbestuur optree. Die ooreenstemmende voorsitterskap en skribaat van die Tussenkerklike Raad

en die Interimkomitee word roterend, soos deur die Tussenkerklike Raad bepaal, behartig.

-Die taak van die voorsitter is om die leiding op beide vergaderings by wyse van erkende

prosedurereëlings te gee. Die taak van die skriba is om notules te hou, beide vergaderings te reël, en die

stukke in bewaring te hou.

-Die Interimkomitee vergader wanneer dit nodig geag word en stel die agenda van die Tussenkerklike Raad

saam wat minstens twee keer per jaar vergader.

-Die vasstelling van die agenda kan vir die koördinering van gemeenskaplike sake meebring dat ad hoc

afgevaardigdes van verskeie relevante deputate, deputategroepe en kommissies van die saamwerkende

kerkgemeenskappe insette op die Tussenkerklike Raad lewer.

-Alle koste met betrekking tot die Tussenkerklike Raad en die Interimkomitee word pro rata, soos

voorgestel deur die Interimkomitee en vasgestel deur die Tussenkerklike Raad, deur die saamwerkende

kerkgemeenskappe gedra en deur die skriba hanteer.

7 Wysiging aan die grondslag van die Tussenkerklike Raad

Wysigings van administratiewe reëlings word met n twee derde meerderheidstem goedgekeur. Prinsipiële

wysigings wat die aard van die Tussenkerklike Raad, die samestelling, kerkregtelike posisionering en die

opdrag daarvan wesenlik verander, moet deur die bevoegde vergaderings van die saamwerkende

kerkgemeenskappe goedgekeur word.

3.1.1.3 Die TKR vergader gewoonlik tweekeer per jaar.

3.1.1.4 Die Algemene Sinode het in 2004 n besluit geneem oor gesamentlike predikantekonferensies

(Besluiteregister F.2.1/18) vir predikante van die drie kerke wat lid is van die TKR. Hierdie saak is na die

sinodes verwys maar kom nie van die grond af nie en lyk nie n haalbare manier om die eenheid van die

kerke sigbaar te vergestalt nie. Die NG Kerk se verteenwoordigers neem die saak weer met die TKR op.

3.1.2 Konvent vir Reformatoriese Kerke

3.1.2.1 Die NG Kerk is lid van hierdie Suid-Afrikaanse liggaam wat bestaan uit die volgende kerke:

Afrikaanse Protestantse Kerk, Calvyn Protestantse Kerk, Christelike Gereformeerde Kerk, Evangeliese

Gereformeerde Kerk, Free Church of South Africa, Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, Gereformeerde

Kerke Midddelande, Gereformeerde Kerke Soutpansberg, Hervormde Kerk in Suidelike Afrika,

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, Nederduitse Gereformeerde Kerk, Nederduitse Gereformeerde

Kerk in Afrika, Presbyterian Church of America, Reformed Church of Botswana, Reformed Church in Africa,

Rynse Kerk, Vrye Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.

3.1.2.2 Die deelnemende kerke vergader eenkeer per jaar.

3.1.2.3 Die Konvent funksioneer binne die raam van die volgende Verklaring van Voorneme:

Die afgevaardigdes en waarnemers van kerkgemeenskappe wat in hierdie Konvent teenwoordig is, spreek

hiermee hulle gesamentlike geloof in die Drie-enige God uit, soos Hy Homself in sy Woord bekend gemaak

het en soos ons Hom in die verskeie belydenisskrifte uit die reformatoriese erfenis bely. Ons kom in die

Konvent byeen om op grond van ons gemeenskaplike geloof, belydenis en reformatoriese tradisie

-profetiese getuienisse in die samelewing en ten opsigte van die owerheid te lewer;

-mekaar met raad en hulp by te staan waar dit versoek word;

-moontlike samewerking ten opsigte van gemeenskaplike belange en verantwoordelikhede in die

samelewing te koördineer.

Mag die Here ons daartoe help tot verheerliking van sy heilige Naam!

3.1.3 Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke

3.1.3.1 Die NG Kerk het sedert 1994 waarnemerstatus en is sedert Julie 2004 volle lid na die besluit van

die Algemene Sinode 2002.

3.1.3.2 Dr Coenie Burger was die afgelope termyn ook lid van die UK van die SARK.

3.1.3.3 Die SARK het sedert die vorige Algemene Sinode aan talle sake aandag gegee wat die kerklike

gemeenskap raak, en die NG Kerk kon op talle terreine n leidende rol speel - die aandag aan Zimbabwe is

ÌÁÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!