07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

juis op grond van sy beloftes en trou dat hulle uit genade gered word. Dit sou dus nie werk om hierdie

tweede doop onderskeidend n bekeringsdoop te noem nie.

2.2.4.2 Die getuienis-doop: Hierdie naam vir hierdie doopgeleentheid het skynbaar die bedoeling dat

mense voel hulle te jonk was toe hulle gedoop is en dat hulle daarom daarin nie n keuse gehad nie selfs

dat hulle ouers se lewe en begrip van die doop toe nie op n aanvaarbare geestelike peil was nie. By baie

is daar egter nie eers n vraagteken of hulle doop geldig is of nie. Al wat hulle nou voel is dat hulle die

behoefte het om n getuienis te lewer daarvan dat hulle die doop (beloftes van God) aanvaar.

Gehoorsaamheid dien ook hier as n baie belangrike motief: Hulle wil aan God gehoorsaam wees deurdat

hulle die tekste in die Bybel so verstaan dat hulle eers moet glo en dan gedoop word. Dit moet dus dien as

n teken van die feit dat hulle van hulle kant af n aksie uitvoer op grond van n Bybelse verpligting of

opdrag.

Nou beweer baie voorstanders van hierdie argument dat so n doophandeling nie die verbondsdoop

verwerp, of in die plek daarvan kom nie. Hulle meen dat hulle gelyktydig die verbondsdoop sowel as die

getuienisdoop kan aanvaar. Maar, dit is tog duidelik dat hulle met laasgenoemde iets meer wil doen/hê as

die verbondsdoop, sodat hulle gerus sal wees dat hulle die regte ding gedoen het.

Vraag is: Hoe kan so n standpunt eerlik voorgee dat hierdie doop-aksie nie n negatiewe siening van die

kinderdoop veronderstel, of dan ten minste tot gevolg gaan hê nie? Dit is moeilik om te verstaan hoedat

diegene wat hierdie argument aanvoer, naamlik dat so n herdoop nie die verbondsdoop vervang, of in n

minderwaardige lig stel nie, met alle eerlikheid hierdie soort standpunt kan handhaaf. Dit kan geen twyfel

laat nie, dat indien die NG Kerk hierdie soort doopgebruik aanvaar, dit op die lang duur die einde sal

beteken van die (kinder-) verbondsdoop. Teologies is hierdie standpunt dus net nie eerlik en logies

houdbaar nie.

2.2.5 Herdoop is on-Bybels

In die argumente teen die doopbeskouing van die NG Kerk, word baie staat gemaak op direkte verwysings

(tekste) in die Bybel na die geloofsdoop of grootdoop. Dan word gesê dat n mens nie die doop van kinders

in die Bybel aantref nie. Die punt is egter dat, indien n mens in die Bybel sou wou gaan soek na tekens

van n herdoop, sou ook dit verniet wees. Die Nuwe Testament ken nie so iets soos n herdoop nie.

Trouens, die blote moontlikheid van herdoop is onmoontlik op Bybelse grondslag.

Dikwels word in hierdie verband verwys na Hand 19:1-6 waar ons lees van n klompie gelowiges wat

Paulus in Efese aantref. Hulle het egter nog nooit van die Heilige Gees gehoor nie, en was nog net gedoop

met die doop van Johannes (die Doper wat ook vir Jesus gedoop het). Daarop is hulle gedoop in die

Naam van die Here Jesus, waarna hulle die hande opgelê is om die Heilige Gees te ontvang.

Ten minste twee vrae dring hulle aan n mens op hieroor:

1 As die bevel was, doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees soos wat ons

tot vandag oral doen, is dit interessant dat hulle hier gedoop is net in die Naam van die Here Jesus. Daarna

is die Heilige Gees aan hulle gegee met die oplê van hande. Daar was dus aanvanklik, net soos met die

nagmaal, nie absolute eenvormigheid rondom die bediening van die doop nie, asook die beskouing daaroor

nie.

2 Die feit dat hulle weer gedoop is, was n duidelike teken daarvan dat die eerste doop nie as geldig, of as

toereikend beskou was nie. Die Johannese doop was dan ook nie dieselfde as die Christelike doop nie

ten minste om twee redes: Eerstens was dit n bekeringsdoop, en tweedens kon dit nie n teken van

verlossing wees nie, aangesien Jesus ten tyde van Johannes se lewe nog nie aan die kruis gesterf het nie.

Hier is dus wel sprake van n herdoop , maar dan juis met die veronderstelling dat die eerste doop

ontoereikend, ongeldig was. Hier is hoegenaamd nie sprake van die oordoen van die Christelike doop nie.

Die gereformeerde doop-beskouing moet verder ook verstaan word in sy historiese konteks waar dit

geformuleer is teenoor die sakramentsbeskouing van die Rooms-Katolieke kerk. Vir die reformasie was dit

belangrik om enige moontlike meganiese sakramentsbeskouing af te wys. Dit was hulle interpretasie van

die Roomse sakramentsbeskouing dat mens outomaties gered word deur die gebruik van die sakrament,

wanneer die genade dan ingestort word deur die tekens. Hierteenoor wou die reformatore die doop nuut

verstaan as n genadedaad van God. Hierdie genadedaad van God word so deur die groeiende en

voortdurende toe-eiening van hierdie beloftes in die mens werksaam deur die geloof, insluitende bekering,

konfirmasie, belydenis en dade van dankbare gehoorsaamheid en toewyding. Daarom ook die

belangrikheid van die openbare aflegging van belydenis deur die dopeling. Maar, nêrens het die

reformatore, wat oorspronklik katolieke was, hulle eie doop in die Naam van die Drie-Enige God

bevraagteken in die sin dat hulle hulleself laat herdoop het nie. Die doop as handeling van God het hulle

aanvaar, selfs al het hulle die betekenis van die teken as waarborg en seël van God se verbintenis anders

verstaan as binne die Roomse Kerk.

ÌÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!