07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

espek vir die ander, aanvaarding en Bybelse liefde moet geskied. Homofobie word afgewys,

selfaanvaarding in gebrokenheid word beklemtoon. Die ondersteuning van die familie van die gay persoon

en integrering van die gay persoon in die gemeenskap van die gelowiges is verdere sleutelfaktore in dié

pastorale benadering. Daarby word n appèl op die kerk gedoen om diegene wat geweld teen mense pleeg

wat daartoe sou lei dat sommige persone n homoseksuele oriëntasie ontwikkel, tot verantwoording te roep

en nie te beskerm nie.

1.9 GEVOLGTREKKING EN DIEPSTE OORTUIGING

Ons is bewus daarvan dat almal nie met hierdie siening saamstem nie. Ons vra hierdie lidmate om deel van

die kerk van Christus te bly, en om die Here hier te bly dien. Daarom rig die kerk ook n uitnodiging aan alle

mense, met watter probleem of gebrokenheid ook al, maar in besonder aan mense met n homoseksuele

oriëntasie of gerigtheid, om saam met alle ander sondaars (lidmate van die kerk) die verrassende

bevrydende boodskap van Christus aan te hoor. Ons nooi almal uit om saam in die kerk op weg te gaan

waar ons deur die Heilige Gees in die spore van Christus gelei word.

Ons bely en erken dat dit God se bedoeling van die begin was dat ons man en vrou moet wees, en dit bely

ons openlik. Ons is nie skaam om dit te bely nie. Wanneer ons dit bely, dink ons ook met deernis aan almal

wat n homoseksuele oriëntasie het. Om as man en vrou in n huwelik van liefde en trou te staan, is nie n reg

nie, maar n voorreg en n gawe van God. Op grond van die konsekwente getuienis van die Skrif dat die

huwelik en enige ander vorm van seksuele verhoudings, slegs heteroseksueel is, kan ons nie anders nie

en word ons daartoe gedring, selfs al is ons bewus dat vir sommige so n besluit pyn mag veroorsaak as

om te getuig dat permanente homoseksuele verhoudings en huwelike nie Skriftuurlik verantwoord kan

word nie.

1.10 AANBEVELINGS (Soos aangebring by punt 5.5 van aanbevelings van verslag)

1.10.1 Die Algemene Sinode besluit dat n besluit rakende homoseksualiteit nie verder uitgestel of na

kerkrade afgewentel word nie.

1.10.2 Die Algemene Sinode erken dat mense dikwels in die verlede seergemaak is, bloot vanweë

hulle homoseksuele oriëntasie. Die Algemene Sinode vra weereens verskoning vir elke geval waar

die kerk sulke mense in die verlede, onder andere as gevolg van ´n gebrek aan leiding, seergemaak

en verontreg het, en waar God se liefde nie in die kerk se optrede raakgesien kan word nie.

1.10.3 Die Algemene Sinode besluit dat alhoewel dit vir sommige lidmate n pynlike besluit mag

wees, permanente homoseksuele verbintenisse en -huwelike nie naas die huwelik of as n alternatief

vir die huwelik aanvaar kan word nie. Die Sinode voel hom gedring tot hierdie besluit deur die

konsekwente Skrifgetuienis oor die heteroseksuele aard van die huwelik, konsekwente Skrifgetuienis

teen homoseksuele gedrag en die afwesigheid van interne kritiek in die Skrif op hierdie getuienis.

1.10.4 Die Algemene Sinode bevestig sy vorige besluit dat volgens die Skrif slegs die verbintenis

tussen een man en een vrou as n huwelik beskou kan word.

1.10.5 Die Algemene Sinode besluit dat homoseksuele persone wat ´n selibate lewenstyl beoefen, tot

die ampte toegelaat mag word.

1.10.6 Die Algemene Sinode versoek lidmate en gemeentes om lidmate wat nie in die huwelik kan of

wil tree nie, se behoefte aan 'n vriendskap waarin die vreugde en smart van die lewe gedeel kan

word, raak te sien. Gemeentes moet seker maak dat hierdie lidmate nie die belewing van die

gemeenskap van die heiliges en die geleentheid tot diens in belang van die koninkryk ontsê word

nie.

1.10.7 Die Algemene Sinode versoek gemeentes om homoseksuele lidmate en hulle families met

deernis en liefde binne die veilige ruimte van die gemeente te versorg.

1.10.8 Die Algemene Sinode besluit om diversiteit binne die kerk rakende homoseksualiteit soos

volg te bestuur:

1.10.8.1 Die Algemene Sinode aanvaar die integriteit van lidmate wat anders oor hierdie saak

oordeel. Daarom vra die Sinode kerkrade en lidmate om gesprek oor hierdie saak met deernis en

respek binne die raamwerk van hierdie standpunt van die kerk te voer.

1.10.8.2 Die Algemene Sinode roep lidmate en gemeentes op om homoseksuele lidmate ook die

wat nie die N G Kerk se oortuiging deel dat homoseksuele verhoudings verkeerd is nie nie te

vervreem nie, maar binne die gemeenskap van die gelowiges te integreer en met deernis te begelei.

2. UITGEBREIDE MOTIVERING

1. INLEIDING

Dis belangrik om te sê waarom hierdie motivering aangebied word. Waarom word daar in n land met soveel

ander sosio-ekonomiese probleme soveel aandag aan dié vraagstuk (homoseksualiteit) gegee? Waarom is

dit so n brandende kwessie as dit n saak is wat skynbaar in die Bybel nie groot aandag geniet nie?

Oënskynlik praat die Bybel net in enkele tekste oor homoseksualiteit? Word diegene wat die kwessie op die

ÔÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!