07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.4.1 Maak seker dat die visie wat die gemeente het, so geformuleer word dat dit n konkrete en duidelike

prentjie in jou eie gedagtes en dié van jou mede-spanlede aanneem. n Visie is veel meer as n slagspreuk

of n teorie. Jy moet iets sien! Bly werk met die visie tot jy seker is dat dit die geval is.

8.4.2 Maak seker dat jy n span om jou het waarin daar ook goeie bestuurders is. Visioenêre leiers wat

ook goeie kommunikeerders van die visie is, is nie altyd goeie implementeerders nie. Dit hou dikwels

verband met die persoonlikheidsprofiel van die leiers.

8.4.3 Daar word deesdae al meer en meer oor die belang van fokus geskryf. Ons maak geen konkrete

impak nie, omdat ons met te veel goed besig is. In aansluiting hierby, is dit daarom baie noodsaaklik dat

leierskap die bedieninge en spanlede se aksies sal belyn. Wie saam in dieselfde rigting trek, sal n verskil

maak. n Span individue kan baie hard werk, maar in verskillende rigtings en so eintlik teen mekaar werk.

Dit is egter nie net belangrik dat aksies belyn sal word nie, maar ook die emosionele energie en passies

van die gemeente.

8.4.4 Goeie beplanning is onverhandelbaar.

8.4.5 Die formulering van konkrete doelwitte is nie iets wat net vir die bestuurswêreld bedoel is nie. Helder

doelwitte bring jou in beweging. Dit help jou met jou evaluering. Boweal help dit jou om jou gebedslys te

formuleer.

8.4.6 Dissipline is n deug wat elke duimbreedte van geestelike leierskap se leefwêreld behoort te

deursuur. Dit geld vir die geestelike dissiplines waarmee ons leef, maar ook die konkrete aksies waarmee

ons binne God se Koninkryk werk.

8.4.7 Dit is reeds gesê, maar moet weer beklemtoon word. Dit is ontsaglik belangrik dat ons met die

nodige geloofsonderskeiding sal seker maak dat ons met die regte goed besig is. Dit is ongelukkig waar,

maar projekte wat regtig binne die wil van God is, het nogal die manier om eerder n werklikheid te word as

wat dit die geval is met die plannetjies wat ons self maak.

8.4.8 Daarom is dit van kritiese belang dat ons regtig ons planne en programme met gebedsaksies sal

ondersteun. Dit doen ons om twee redes. Die eerste is, omdat ons meermale in die Koninkryk met drome

besig behoort te wees wat menslik gesproke onmoontlik is. Ons kan tog nie net besig wees met die

instandhouding van dit wat alreeds staangemaak is nie. Ons kan dit dus nie alleen doen nie en het die bonatuurlike

krag van God nodig om hierdie drome waar te maak. Terselfdertyd is n visie altyd iets dinamies,

wat voortdurend ontwikkel en selfs van vorm kan verander. Gebed is dus nie net iets waarmee ons God vra

om ons planne waar te maak nie, maar ook n manier waarop ons voortdurend na God luister om te hoor of

daar nie belangrike koersaanpassings op die pad na konkretisering gemaak moet word nie.

8.5 N GEREFORMEERDE KERK MET VERSKILLENDE SPIRITUALITEITSTYLE

8.5.1 Baie vrae en spanning het die afgelope jare ontstaan oor welke tipe spiritualiteit binne die NG kerk

behoort te funksioneer. Ten einde die vraag na behore te kan beantwoord, behoort die volgende in gedagte

gehou word:

8.5.1.1 Die NG Kerk kan die groterwordende werklikheid van diversiteit binne die breëre samelewing en in

ons eie midde nie ontglip nie.

8.5.1.2 Binne die gereformeerde tradisie is dit egter nie vreemd om ruimte te laat vir die bestaan van

meerdere moraliteite binne die tradisie nie. Gereformeerdheid beteken nie in die eerste plek dat almal orals

presies dieselfde sal doen en lyk nie.

8.5.1.3 Van groot belang is egter om die waardes wat ons tradisie rig in gedagte te hou wanneer daar ook

uitsprake en beslissings oor spiritualiteit gemaak word.

8.5.2 Met dit as agtergrond kan die volgende riglyne moontlik geld, as dit kom by die hantering van

diversiteit:

8.5.2.1 Aanvaar die werklikheid van verskille ook in ons midde.

8.5.2.2 Dit beteken nie dat ons opgee om te soek na die waarheid nie. Dit beteken ook nie dat jy die

waarheid of jou eie standpunt moet relativeer nie. Ons sê nie hiermee anything goes nie.

8.5.2.3 Dit vra egter dat ons ons verhouding met Christus en die Gees van Christus doodernstig neem,

want dit is waar die diepste waarheid gevind word.

8.5.2.4 Wees in die hele proses versigtig vir n paar groot leuens :

Jy is net vir my lief as jy met my saamstem.

As jy waag om te verskil, is jy liefdeloos en selfs dom.

As jy met my verskil, is jy sondermeer onchristelik en onbybels.

8.5.2.5 Koester die woorde kompleksiteit, gelyktydigheid en wysheid. Onthou wysheid is anders as

slimmigheid, wat net kopkennis is. Wysheid is n kombinasie van kopkennis, maar ook die verligting van

die Gees. Moenie die twee uitmekaar haal nie. Openbaring kom ook in baie vorme. Soms kom dit soos n

bliksemstraal wat alles in n oomblik verlig, maar meestal is dit soos n groot legkaart wat moeisaam,

stukkie vir stukkie gepak word.

8.5.2.6 Ontwikkel n wysheid oor geloofsgenote met wie jy verskil. Abraham Lincoln het gesê: Ek hou nie

van die man nie... ek sal hom dus beter moet leer ken. Onthou ons sien in ons twisgesprekke met ander

maar die punt van die (emosionele) ysberg en onthou: Elke irrasionele optrede het n rasionele verklaring!

Î

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!