07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. MENINGSVERSKILLE

Daar is besluit om aan lede van die taakspan die geleentheid te gee om afsonderlik aandag te gee aan die

verdere uiteensetting van die aspekte waaroor daar meningsverskil binne die taakspan was. Die resultaat

hiervan word as parallele motiverings in hierdie verslag opgeneem.

Oor sekere aspekte kon die taakspan nie tot eenstemmigheid kom nie en is besluit om die meningsverskille

soos volg te formuleer:

4.1 SKRIFGEGEWENS

Oor die vertolking van die Skrif oor homoseksualiteit:

Een standpunt vertolk die Skrifgegewens as n afwysing van homoseksuele gedrag.

n Ander standpunt vertolk die Skrifgegewens as n afwysing van sekere destuktiewe vorme van seksuele

gedrag sonder om n uitspraak te lewer oor homoseksualiteit as sodanig.

4.2 VERHOUDINGS EN DIE HUWELIK

Oor die aanvaarbaarheid van vaste verhoudings tussen persone van dieselfde geslag:

Aan die een kant is daar die beskouing dat sodanige verhoudings teen die leer van die Skrif is.

Aan die ander kant is daar die beskouing dat sodanige verhoudings Christelik-eties aanvaarbaar is as dit

gerig is op die vorming van n vaste verbintenis van liefde en trou.

Daar bestaan ook meningsverskil oor die aard van die huwelik:

Een standpunt sien dit as n eksklusiewe verbintenis tussen een man en een vrou.

Daar is ook n ander standpunt wat ten gunste daarvan is dat vaste lewensverbintenisse tussen persone

van dieselfde geslag dieselfde legitimiteit as die huwelik behoort te geniet.

4.3 BESONDERE AMPTE

Daar is meningsverskil oor die voorwaardes waaronder homoseksuele mense tot die besondere ampte

toegelaat behoort te word. Standpunte kan basies in twee verdeel word:

Diegene wat nie n probleem het met die toelating van homoseksuele persone nie, op voorwaarde dat

hulle n selibate lewenstyl beoefen

Diegene wat ten gunste van die toelating van persone in nie-promiskue, vaste verhoudings van liefde en

trou is.

4.4 PASTORALE ONDERSTEUNING

Daar bestaan meningsverskil of n Bybels-gefundeerde pastorale model daarop gerig moet wees:

Om homoseksuele persone te lei tot die verwesenliking van God se skeppingsdoel met man en vrou

(heroriëntasie) of die beoefening van n selibate lewenstyl

Om homoseksuele persone tot sinvolle integrasie van hulle Godgegewe seksuele oriëntasie in die

uitlewing van n Christelik-etiese verantwoordelike leefstyl te begelei.

Met die aanbevelings wat voortspruit uit die werksaamhede van die taakspan, word daar gepoog om

uitdrukking te gee aan die soeke na die grootste moontlike konsensus, terwyl daar ook aanbevelings oor die

hantering van die geïdentifiseerde meningsverskille aangebied word.

5 AANBEVELINGS

5.1 Die Algemene Sinode neem kennis dat daar in die kerk oor homoseksualiteit sekere sake is

waaroor daar konsensus is, terwyl daar ander sake is waaroor daar meningsverskille is.

5.2 Die Algemene Sinode onderskryf die onderstaande punte van konsensus:

5.2.1 Die Skrif

Die Bybel is ons uitgangspunt en in ons nadenke en besluite oor homoseksualiteit soek ons eerlik na

maniere om die Bybelse waardes betekenisvol binne dié konteks te interpreteer.

5.2.2 Mensgerigtheid

Ons aanvaar die liefde van Christus as die enigste geldige grondhouding waarop verhoudinge binne

die geloofsgemeenskap gebaseer moet word. Alle mense is geskep na die beeld van God; die

verlossing in Christus is vir alle mense en die Gees is uitgestort op alle gelowiges. Daarom aanvaar

ons die menswaardigheid van alle mense.

5.2.3 Inklusiewe lidmaatskap

Alle mense, ongeag hulle seksuele oriëntasie, is ingesluit in God se liefde en hulle behoort op grond

van hulle doop en geloof as volwaardige lidmate van die kerk van Christus aanvaar te word. Onder

volwaardige lidmaatskap word verstaan toegang tot die sakramente, toegang tot die ampte en

onderworpenheid aan die kerklike tug.

5.2.4 Huwelik

Alhoewel daar ook verskil van mening oor die huwelik bestaan, is daar ten minste konsensus

daaroor dat die huwelik tussen n man en n vrou n belangrike instelling van God is.

5.2.5 Promiskuïteit

Sowel heteroseksuele as homoseksuele promiskuïteit word as destruktiewe gedrag afgekeur.

5.2.6 Pastorale ondersteuning:

ÔÏÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!