07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

7 Besluit dat die AT die verantwoordelikheid vir die administrasie van die Bevoegdheidsregister so

gou as moontlik van die ATR oorneem;

8 Besluit dat die AT onmiddellik alle besluite oor bevoegdheidsake vanaf die ATR oorneem.

9 Besluit dat sinodes hulle eerste ST voor einde Oktober deur die sinodale kommissie/ diensraad

aanwys. Die tribunaalstelsel begin funksioneer sodra die ST aangewys is.

10 Besluit dat die volgende formulering insake wedersydse verantwoordelikhede van n leraar en n

kerkraad / kerkvergadering in die predikant se diensooreenkoms opgeneem word:

10.1 Die leraar erken dat sy voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike

funksionering mede-bepaal en hy onderneem om:

* erns met sy persoonlike Bybelstudie en gebedslewe te maak;

* sy lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;

* as predikant aan sy roeping as Bedienaar van die Woord getrou te bly;

* die waardigheid en selfrespek van elke persoon met wie hy in die loop van sy dienslewering in

aanraking kom, te erken, te handhaaf en te bevorder;

* lojaal aan die NG Kerk, sy leer en sy besluite te wees en om enige bedenkinge op n

verantwoordelike manier deur middel van die ruimte wat deur die kerkraad en ander

kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;

* goeie verhoudings met sy mede-predikante as hoë prioriteit te stel en dit deur sy optrede

daadwerklik te bevorder; en

* alles in sy vermoë te doen om die gemeente se belang te alle tye te bevorder.

10.2 Die kerkraad onderneem namens die gemeente as werkgewer om binne die vermoë van die

gemeente dit vir die leraar moontlik te maak om sy pligte te verrig en om as broerders en susters in

die Here aan hom die nodige liefde en samewerking te bied sodat hy tot vervulling van sy taak

ondersteun word. In die besonder onderneem die kerkraad om:

* die predikant as leraar van die gemeente te erken en om sy waardigheid en selfrespek te beskerm

en te bevorder;

* aan hom, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom in staat kan stel om sy

diens in die gemeente te verrig;

* saam met hom n bedieningstrategie vir die gemeente uit te werk waarin die onderlinge

werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;

* aan hom, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief te

gee;

* sy integriteit in die bepaling van sy tydsindeling en prioriteite in werksaamhede te erken;

* die finansies van die gemeente so te help bestuur dat daar finansiële sekuriteit aan hom gegee

kan word;

* sy lewensonderhoud, soos van tyd tot tyd ooreengekom en vasgestel, stiptelik te betaal of te

voorsien;

* in sy welstand belang te stel deur hom geestelik te ondersteun, aan hom en sy gesin genoegsame

ruimte tot privaatheid en ontspanning te gee en om hom te beskerm teen uitbranding;

* vir hom die billike geleentheid te bied om enige saak wat sy persoon of funksionering raak, met

die werkgewer te bespreek;

* enige besware teen, of probleme met sy optrede in die gemeente, op n persoonlike en

verantwoordelike manier met hom te bespreek; en

* n klimaat in die gemeente te skep waarin die leraar teen onverantwoordelike opmerkings deur

lidmate beskerm word.

11 Begroot vir die funksionering van die AT.

12 Besluit dat dringende aanpassings aan die Reglement vir die Kerklike Tribunaal deur die ASM

op aanbeveling van die ATR gemaak kan word.

Bylae 1

OPSIES VIR GESKILBESLEGTING

Huidige stelsel Nuwe opsie 1 Nuwe opsie 2

Geskille

Tug

Riglyne vir Kerklike

Geskille

Riglyne vir Kerklike Geskille Riglyne vir Kerklike Geskille

* Lidmate Kerkraad; ring die Kerkraad; ring die appèl- Kerkraad; ring die appèl-liggaam

appèlliggaam

liggaam

* Ouderlinge Ring; sinode die Ring; STGB die appèl- Ring; sinode die appèl-liggaam

en diakens appèlliggaam

liggaam

* Leraars Ring; sinode die STGB; ATGB appèl-liggaam ST; AT die appèl-liggaam

Bedieningsbe

appèlliggaam

by bevoegd-heid

ÌÌÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!