07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 2

ARMINIANISME: KONSEKWENSIES VIR DIE BEDIENING

1. OPDRAG

1.1 [AS 1998, p 466, § C.3.4: 2 en AS 2004, Deel IV, p 370, § A.7: 4.7]. Die opdrag word herhaal: Die

Algemene Sinode verwys die verslag (AS 2002; Agenda p 187-190; § A.12.D1) oor die Arminianisme na

die ADGO (en ADDG) om, met verslag aan die Algemene Sinode, te besin oor die implikasies van die

verslag vir die bediening van die gemeente in die samelewing.

2. VERLOOP

2.1 Die ADGB het in 2003 die versoek na dr ACJ (André) van Niekerk (in samespreking met prof Malan

Nel) verwys. Hierdie opdrag kon nie vir die Algemene Sinode van 2004 uitgevoer word nie. Ek het op 12

April en 30 Mei 2005 n gesprek met dr Van Niekerk oor die opdrag gevoer. Vanweë n baie vol program en

ander opdragte kon dr Van Niekerk so onlangs soos Augustus 2005 enkele gedagtes aan my deurgee.

Wat hieronder volg, sluit gedeeltelik by dr Van Niekerk se opmerkings aan.

3. GEVOLGE VIR DIE BEDIENING

3.1 Die verslag self maak melding van die moeilike opgaaf om so te formuleer dat ons in die bediening

uitdrukking gee aan dit wat die Gereformeerde leer van die Arminianisme onderskei. Volgens die verslag

kom die verskil ten diepste daarop neer dat Arminius nie kon bely dat God Sy kinders uit vrye guns alleen

verkies het nie (1.3.2 en WD Jonker, Uit vrye guns alleen, p 33). God se genade is nodig om ons

gebrekkige geloof aan te vul... Ons verlossing kom dus nie suiwer uit God se vrye guns nie, maar ons

geloof speel n bydraende rol (Verslag 1.3.2, Agenda p 187). Die hart van die gereformeerde leer is daarop

gemik om steeds weer werksame woorde te vind wat al die eer aan die genade gee en sodoende die

geloof leeg maak, nie in die sin dat dit geen inhoud het nie, maar in die sin dat dit geen bydrae lewer nie

(1.3.3, Agenda p 188).

3.2 Dit is, volgens die verslag (Agenda p 188-190), veral die taalwêreld van die NG Kerk waar die

probleem Iê. n Nie-gereformeerde taalwêreld kenmerk meermale die preektaal, die evangelisasietaal, die

kategesetaal, die kamptaal van die NG Kerk. Ons ken almal die regsinnige formules en praat saam dat n

mens nie deur jou werke gered word nie, maar as ons onder druk kom om effektief te kommunikeer, sluip

die eie bydrae soms weer in vermomde vorm terug (1.4.4, Agenda p 189). Enkele voorbeelde word dan

genoem:

3.2.1 Ons onnadenkende gebruik van die woord bekering as dit wat jy moet doen om gered te word

(1.4.5, p 189), eerder as bekeer jou, want God het reeds in Sy genade na jou gedraai.

3.2.2 Ons onnadenkende gebruik van die uitdrukking gee jou hart vir Jesus, dikwels verstaan as n baie

duur prys wat vir verlossing betaal moet word (1.4.5, p 189) eerder as gee jou lewe vir God, want Hy het

reeds Sy lewe vir jou gegee.

3.2.3 n Kategese handboek se verduideliking van geloof as vertrou en doen (1.4.5, p 189).

3.2.4 Die weg van saligheid met die bedoeling dat ons die stappe van die pad kan verduidelik (1.4.5,

p 189).

3.2.5 Mense (baie) sien geloof dan as iets wat hulle moet doen om gered te word.

Tereg sê die verslag ten opsigte van ons gebrekkige en soms meer doelbewuste verkeerde formulering:

Die evangelie vertel jou van alles wat God uit genade vir jou gedoen het, en nou moet jy net een ding doen

om dit deelagtig te word: jy moet glo. Hy staan en klop aan die deur, maar daar is nie n knop aan die

buitekant nie en daarom moet jy van binne oopmaak. Hy staan voor jou deur met al Sy gawes (magteloos -

M Nel), maar jy moet Hom eers innooi. Jy moet jou deel doen.

As ons so praat, kan ons mense kwalik neem wat verstaan dat hulle hulle verlossing aan hulleself te danke

het, naamlik van hulle eie vermoë en gewilligheid om te glo (1.4.6, p 189). Geen wonder dat die

verbondsdoop as teken en seël van God se genadige handelinge dan geen of min betekenis het nie.

Die indruk word dan meermale geskep dat ons in n verkeerde sin deur ons geloof gered word. Ons kan sê

dat ons nie deur ons geloof gered word nie, maar deur Christus. (Nie geloofsdade nie, maar geloofsinhoud

- A van Niekerk en M Nel) Ons heil is buite ons vir ons bewerk en word aan ons toegereken. Die

aanvaarding hiervan is die doodsvonnis oor die ou mens wat sy deel wil bydra. Hier is die verkeerde

verstaan van die geloof dan die grootste gevaar, want as ons dan nou moet aanvaar dat ons niks kan bydra

nie, wil ons nog steeds daaraan vashou dat ons deur ons geloof n bydrae maak. Ons besef dan nie dat

ons aan geloof die teenoorgestelde rol toeken as wat dit in die evangelie het waar die ophou-bydra, ophou-

probeer beteken nie. Daarom is die geloof n leë hand wat die heil uit God se vrye guns alleen ontvang

(Verslag 1.3.5, p 188. Kursivering van laaste twee sinne M Nel).

ÎÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!