07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Met hierdie gedeelte word die getuienis van homoseksuele Christene dat hulle nie gekies het om gay te

wees nie, nie ontken nie. Die getuienis van mense dat hulle hulself as mense met n homoseksuele

oriëntasie ontdek het, word ernstig geneem. Terselfdertyd kan ons as eerlike ondersoekers ook nie die

getuienis van die wetenskap ontken nie van die natuurwetenskap wat byvoorbeeld duidelik maak dat daar

geen bewys vir n homoseksuele geen is nie, en dat dit onwaarskynlik is dat dit ooit bewys sou kon word dat

n homoseksuele oriëntasie geneties vasgelê en gedetermineerd is; en die getuienis van die

menswetenskappe oor die invloed van pgiso-sosiale faktore in die vorming van homoseksuele aantrekking.

8.2 Die voorkoms van homoseksualiteit in die samelewing

Daar is teoloë en ander navorsers wat beweer da t mense as homoseksuele persone gebore kan word.

Hiervolgens bepaal sekere chromosome, gene, brein strukture en neuropsigologiese faktore iemand se

seksuele oriëntasie (Bancroft 1994: 143; Tom 1997:143). n Persentasie van tussen 7-10% mense van die

publiek word dan as homoseksueel beskryf (Ralph 2000: 85).

Volgens hierdie standpunt word mense homoseksueel gebore as gevolg van n mengsel van genetiese en

opvoedkundige invloede vasgelê teen die ouderdom van twee jaar (Van Elfen 1993:265). Die bron wat

aangehaal word, is dié van die 1948-verslag van n dierekundige en seksioloog, ene Alfred Kinsey

(Anthonissen & Oberholzer 2001:146). Sy bevinding was dat 37% van alle Amerikaanse mans ná puberteit

homoseksuele ervarings gehad het, dat 4% van mans uitsluitlik homoseksueel is, terwyl ongeveer 10% van

mans hoofsaaklik (maar nie noodwendig uitsluitlik nie)

homoseksueel is. Die syfers vir vroue is heelwat minder met

1,3% wat uitsluitlik homoseksueel is (Joubert 1980: 18-19;

Du Plessis 1999: 4). Aanvanklik is dit as gesaghebbend

beskou (Die Bybel vir die pro-gay verhouding standpunt),

maar latere navorsing het hierdie persentasie op heelwat

minder geplaas en beskou Kinsey se werk as apokrief

(Reisman and Eichel 1990).

Die probleem met die 1948 studie was dat sy monster oa uit

seksoortreders in tronke bestaan het. In só n geval is die

persentasie outomaties hoër as die werklike persentasie sou

wees. Die monster vir Kinsey se navorsing was dus nie

verteenwoordigend nie. n Meer gesaghebbende studie

rakende die persentasie persone wat n sogenaamde homoseksuele oriëntasie het, is deur Edward

Laumann onder n steekproef van 5000 persone in die Verenigde State van Amerika gedoen. Volgens

hierdie studie is bevind dat slegs 2% mans en 0.9% vroue hulself as homoseksueel beskryf, terwyl n

addisionele 0,8% mans en 0,5% dames hulself as biseksueel beskryf (Laumann et al. 2003:38). Die

homoseksuele sosioloog, Joseph Harry, se navorsing lewer dieselfde resultate. Volgens sy navorsing het

2,4% mans n homoseksuele oriëntasie (Harry 1990:89-104).

Ter wille van volledigheidword n skematiese voorstelling gegee rakende die persentasie persone wat in

permanente homoseksuele verhoudings is. Elf verskillende resultate in verskillende lande word hierin

opgeneem (Jones & Yarhouse 2000:88; Jones & Yarhouse 2003:42-43).

Studie Eksklusiewe

gay seks die

afgelope ___

jaar.

Billy (1993)

slegs onder

mans

Fay (1989)

Slegs onder

mans

1.1% in die

laaste 10 jaar

Voorkoms

van

sommige

gay seks die

afgelope

jaar.

Gay seks die

afgelope

____ aantal

jare.

2.3% in die

laaste 10 jaar

ÓÔÓ

Gay seks

sedert

volwassenheid

1.6-2% 6.7% sedert 19

(3.3% gereeld of

by geleentheid)

In hierdie gedeelte word nie probeer

om n omvattende wetenskaplike

verklaring vir die moontlike oorsake

van homoseksualiteit te gee nie. Hier

word slegs n beperkte hoeveelheid

inligting gegee vir n spesifieke doel:

om aan te toon dat die gesprek oor

homoseksualiteit in kerklike kringe in

Suid-Afrika tot n groot mate gestrem

word deur die kritieklose aanvaarding

van n aantal populêre aannames asof

hulle bewese wetenskaplike feite is.

Gay seks

sedert

adolessensie

2.0%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!