07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

* In die geval van die funksie van n predikant gaan hiermee saam die vestiging van n bewussyn van sy/haar

geskenktheid aan die geloofsgemeenskap aan die een k ant en n bewussyn van die belangrikheid van die

geloofsgemeenskap aan die ander kant.

* n Voortdurende herinnering aan die verantwoordelikheid van die draers van die funksie waarvoor hulle

geskenk is. Roeping verplig tot aanspreeklikheid ( accountability ).

2.3 ONDERHOUDING VAN ROEPING

2.3.1 Geroepenes onderhou die nabyheidsverhouding met die Een wat roep en met diegene ten opsigte van

wie die roeping/opdrag is.

2.3.2 Ander geroepenes neem aktief deel aan die onderhouding van die roeping en selfs aan die verstellings

van die verstaan van die roeping.

2.3.3 Die korporatiewe verstaan van roeping in die Gereformeerde tradisie verplig die geroepene en die

verband waarbinne die roeping vervul word tot wedersydse mede-verantwoordelikheid in die

onderhouding van die roeping.

2.3.4 Dit impliseer dat die verbondsgesin, die basiese geloofsgemeenskap waarbinne die roeping plaasgevind

het, die ring, sinode en algemene sinode in oorleg met die geroepene verantwoordelik is vir die

onderhouding van die roeping en begeleiding van die geroepene.

2.3.5 Die ring voer, binne die beleid vir mentoraat en pred ikanteversorging, op n gereelde basis gesprekke oor

die verstaan van roeping en die onderhouding daarvan met elke geroepene. Langs hierdie weg word n

verlies aan roepingsbewussyn waargeneem en voorsiening gemaak vir tydige begeleiding tot

roepingsvernuwing.

2.3.6 Die kerkverband en meer spesifiek die sinodes maak (oa dmv voortgesette bediening- en teologiese

opleidingsinstansies) voorsiening vir gereelde deelname van predikante aan retreats waar aan

roepingsvernuwing en -onderhouding van n bewussyn van roeping aandag geskenk word.

A-Z Handleiding 238

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!