07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A.3.1 VERSLAG VAN DIE MODERAMEN: BEDIENING

1. DIVERSITEITSBESTUUR (Geslag en Diversiteit)

1.1 DIE ALGEMENE SINODE HET DIE VOLGENDE BESLUITE GENEEM (Besluiteregister 2004 F.2.3

(36.1-36.3):

36.1 Vroue in die Kerk - Die Algemene Sinode besluit dat

1. die subkommissie vir vroue in die kerk se opdrag verleng word onder die moontlike naam Kommissie vir

Geslag-en-Diversiteit (Taakspan van ADL);

2. ondersoek deur die Algemene Sekretaris gedoen word na die moontlikheid van n Geslag-en-Diversiteitlessenaar

as deel van die nuwe kantooropset van die Algemene Sinode;

3. die haalbaarheid van hierdie voorgestelde bedeling in November 2004 in die groter gesprek oor die

benutting van kerklike werknemers bepaal word.

36.2 Geslag-en-Diversiteit

1. Die Algemene Sinode benadruk dat die geslag-en-diversiteit-lessenaar nie bloot na vroue se unieke

behoeftes moet omsien nie, maar op geslagsgelykheid moet fokus.

2. Die Sinode dra dit aan die geslag-en-diversiteit-lessenaar op om met die Taakspan Diensverhoudinge

te skakel om onbillike arbeidspraktyke teenoor vrouepredikante uit te skakel.

36.3 Samewerking AKV - die Algemene Sinode keur dit goed dat die Lessenaar vir Geslagsgelykheid met

die Taakspan Vroue in gesprek tree met die oog op nouer samewerking en die uitklaar van werksterreine.

36.4 Vrouelidmate

1. Die Algemene Sinode besluit dat die kommissie in samewerking met teologiese inrigtings/kerklike

instellings toerustingsmateriaal vir vrouelidmate en -leiers ontwikkel.

2. Die Algemene Sinode besluit dat die Taakspan Vroue voortgaan om ekumeniese betrekkinge met ander

kerke en denominasies te bevorder en uit te bou.

3. Die Algemene Sinode besluit dat die taakspan voortgaan om navorsing oor vrouelidmate se geestelike

behoeftes, asook die spesifieke behoeftes van predikantsvroue en hoe hulle ondersteun kan word, te doen.

4. Die Algemene Sinode besluit dat die Algemene Diensgroep vir Gemeente en Bediening in samewerking

met die Taakspan Vroue aandag aan die voortgesette opdragte van die kommissie sal gee en die ADL

wysigings, soos nodig, in dié verband sal aanbring

1.2 Die Sinode het besluit dat dieselfde taakspan moet voortgaan met die werk: Elsje Büchner

(sameroeper), Marius Nel, Deon Bester, Andries Cilliers, Susan Goosen, Rinel Hugo, Zerilda Nel, Nelis van

Rensburg en Elna Mouton. As gevolg van verskeie bedankings het die Moderamen die taakspan in Junie

2006 soos volg saamgestel met die veronderstelling dat die taakspan aangevul kan word soos nodig: Elsje

Büchner (Oos-Transvaal), Dieter de Bruin (Noordelike Sinode), Julian Müller (Teologiese fakulteit), Zerilda

Nel (Hoëveld), Kobus Schoeman (Noordelike Sinode), Johan Pienaar (Noordelike Sinode). Die onderskeie

sinodes is ook versoek om iemand uit die leierskap van die sinodes wat die gesprek plaaslik sal hanteer,

aan te wys.

1.3 Die Taakspan het versoek dat die naam verander word van Taakspan vir Diversiteitsbestuur.

1.4 Die Algememe Sekretaris het by twee geleenthede n gesprek tussen die voorsitter van die AKV me

Rinel Hugo en die voorsitter van die Taakspan ds Elsje Büchner fasiliteer.

1.5 Die verslag is aangeheg as Bylaag 1

2. HOMOSEKSUALITEIT

* Hierdie saak word onder die afdeling geplaas omdat dit nie net oor n saak gaan nie maar oor mense.

* Die hantering van die wetgewing tov gay verbintenisse word hanteer by Afd A.2.1 pt 2 hierbo.

2.1 PERSBERIGTE NA DIE ALGEMENE SINODE 2004

2.1.1 Direk na die Algemene Sinode 2004 het die Sondagpers n berig gedra met die strekking dat gay

dominees tot die bediening toegelaat sal word. Op grond van die verwarring wat die berig veroorsaak het,

het die Moderatuur n verklaring uitgereik:

BERIGTE OOR GAY DOMINEES MISLEIDEND

In mediaberigte die afgelope tyd is die indruk gewek dat die Algemene Sinode van die NG Kerk so pas

besluit het om persone met n homoseksuele oriëntasie tot die predikantsamp toe te laat. Die berigte is

hoofsaaklik gegrond op n interpretasie van dr André Bartlett oor die moontlike implikasies van die besluite

van die Sinode oor homoseksualiteit. Die strekking hiervan is ons insiens nie n getroue weerspieëling van

die gees en bedoeling van die Sinode nie.

ÔÓÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!