07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Skrifgeleerdes sou gekry het. Die NT sê niks daaroor nie; die logiese afleiding is dat Jesus die

wetsvoorskrifte oor homoseksuele gedrag nie gewysig het nie, maar wel bevestig het.

1.3.2.4. Nie enkele tekste nie, maar die gang van die Bybel

Ten slotte word die argument verwerp dat daar slegs op ses plekke in die Bybel na homoseksualiteit verwys

word, en dat dit daarom n onbelangrike saak is.

Seksualiteit is dwarsdeur die Bybel n belangrike saak, maar die Bybel gaan daarvan uit dat die regte plek vir

seksualiteit die huwelik van een man en een vrou is. Dit is duidelik die Bybelse norm. Die Bybel het nie n

veldtog teen homoseksuele gedrag nie asof dit n groter en verskrikliker sonde as ander sondes sou wees

nie maar wanneer wel daaroor gepraat word, is dit vir die Bybelskrywers duidelik dat dit nie die regte vorm

van seksuele gedrag is nie.

Dit is dus verkeerd om te meen dat die standpunt van Bybelskrywers slegs op die sogenaamde ses

homoseksualiteit-tekste gegrond word. Die ses tekste is eerder enkele plekke waar die tradisie eksplisiet

verwoord word, maar hulle verteenwoordig n hele Bybelse (en buite-Bybelse Joodse) tradisie wat seksuele

verhoudings van dieselfde geslag eenstemmig afgewys het. As n mens dus van die gang van die Bybel

praat, is dit duidelik dat dieselfde geslag seksuele verhoudings deurgaans afgewys word, en dat die Bybelse

norm is dat man en vrou met mekaar n permanente seksuele verhouding tree.

1.4 WAT SÊ DIE SKRIF VANDAG VIR ONS?

Om van die Skrif tot by ons situasie van vandag te kom, maak ons van n kanonieke hermeneutiek gebruik

(hermeneutiek hoe lê ons die Bybel uit). Met n kanonieke hermeneutiek word bedoel dat die hele kanon,

dus die hele Bybel, gesag het en tot spraak gebring moet word. Die Bybel self sal ons help om te weet wat

ons vandag moet handhaaf en wat nie. Indien die Bybel in die Nuwe Testament n saak soos die bring van

offers afwys, word die saak versag of ongeldig. Wanneer n saak soos die huwelik bevestig word, dan word

dit gehandhaaf. Dit is wat die Nuwe Testament met die Ou Testament se uitsprake rakende homoseksualiteit

doen. Dit word gehandhaaf en daarom kan ons vandag nog daarby bly.

1.5 GEBROKENHEID VAN DIE MENS

Gebrokenheid: Uit die Skrif is dit duidelik dat alle mense sondaars is. By die lees van die verhale van

Abraham, Dawid, Petrus en so meer, is dit duidelik dat al die mense selfs die geloofshelde! deur die

sonde aangetas is. Dit word ook helder en duidelik in die NGB verwoord.

Artikel 14: Hy het homself egter, deur na die woorde van die duiwel te luister, willens en wetens aan die

sonde en daarmee aan die dood en die vervloeking onderwerp. Die mens het oortree en homself deur die

sonde losgeskeur van God, ... so het hy sy hele natuur verderf en in al sy doen en late goddeloos, verkeerd

en verdorwe geword het. ... Al die lig wat in ons is, het immers in duisternis verander.

Artikel 15: Ons glo dat die erfsonde deur die ongehoorsaamheid van Adam oor die hele menslike geslag

uitgebrei het. Dit is n verdorwenheid van die hele natuur... Dit is hierdie wortel wat in die mens allerhande

sondes laat uitspruit.

Die Skrif leer ons dat mense hulleself nie kan verontskuldig nie en dat niemand kan sê dat hulle sonder

sonde is nie. Daarom kan ons ook vandag nie sê dat daar mense in die kerk is wat hulle kan verontskuldig of

wat beter of minder sondig as ander is nie. Daar is ook nie n enkele vrug van die sondige wortel van die

mense wat groter skuld veroorsaak as n ander nie. Almal is vrugte van dieselfde wortel, die natuur van die

mense wat verdorwe is. Daarom is al die vrugte wat uit die wortel van die sondige natuur spruit, nie vir God

goed en aanneemlik nie.

Wanneer ons na die mens in die algemeen in die lig van die Skrif en die belydenis kyk, is dit duidelik dat die

mens in sy wese gebroke is. Hierdie gebrokenheid kom na vore in al die verhoudings waarin die mense

staan teenoor hulleself, ander mense, strukture en die skepping.

Heil: Alle mense ontvang dus die heil op dieselfde manier; almal ontvang die heil uit genade; vir almal is dit

God se guns wat hulle in Christus ontvang. Daar is by niemand dade wat hom/haar minder afhanklik van die

genade en die guns van God maak nie. Niemand kan enigiets in ruil gee vir die sondige vrugte wat hulle

lewe dra nie. Die heil is alleen deur Christus, wat uit die maagd Maria gebore is, wat aan n werklike kruis

gespyker is en wat werklik uit die dood opgestaan het.

Niemand wat die gawe van God se vergifnis en die nuwe lewe as gawe van die Gees ontvang het, kan

daarna roem op volmaaktheid nie. Al wat hulle kan bely, is dat hulle begenadigde sondaars is. Daarom stry

alle begenadigdes tot die einde van hulle lewe teen die sondige wortel waaruit daar vrugte spruit wat hulle

voortdurend in dankbaarheid van die genade van God laat lewe. Dit beteken egter nie dat die vrug van die

Gees nie in hulle lewens sigbaar is en toenemend sigbaar sal word nie. Die Gees lei die gelowiges juis om

navolgers van Christus te wees. In die verslag is daarop gewys dat die bedoeling van God van die begin was

dat die mens as man en vrou met mekaar saam sal lewe en lewensgemeenskap met mekaar sal hê. Daarom

sal gelowiges enigiets wat uit die wortel van gebrokenheid groei, teenstaan so lank hulle lewe en hulle

lewens doelbewus inrig in die lig van die waarheid dat die huwelik die eksklusiewe verbintenis van n man en

n vrou is. Alle andersoortige verbintenisse word teengestaan.

ÔÍË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!