You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
n Burgerlike wet kan selfs in die moderne samelewing waar n skerp onderskeid tussen kerk en staat getrek

word, n etiese komponent hê. n Burgerlike wet wat diefstal verbied, is n goeie voorbeeld. Selfs al sou die

verbod in Lev 20:13 teen homoseksuele verkeer tussen mans, met n tipe vaan burgerlike regspraak in

verband gebring kan word (vgl Wagner 2005:329), kan dit steeds n etiese komponent hê. Daarbenewens

word die prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 deur die vermanende stof wat die lyste van prohibisies in die

betrokke hoofstukke omraam, met God, Moses en Sinai geassosieer. Dit toon dat dié prohibisies nie alleen

met menslike norme te doen het nie, maar met die erkenning en uitvoering van die wil van God (Vgl Preuss

1995B:81). n Opmerking van Bird ten opsigte van Lev 18 en 20 is in die verband van besondere betekenis.

Bird (2000:154) skryf dat dié hoofstukke van Levitikus n belangrike stap aandui in die proses waarin

privaat en sekulêre verhoudings binne die sfeer van godsdienstige belange gebring is. Die hoofstukke

lê die grondwerk vir die ontwikkeling van n teologiese etiek van seksuele verhoudings.

j. Die betekenis van Lev 18:22 en 20:13 vir die debat oor dieselfde geslag seksuele verhoudings van

liefde en trou.

Die term zãkãr (man) is in Lev 18:22 en 20:13 bloot n aanduiding van n persoon uit die manlike geslag.

Die betrokke prohibisies is dus nie slegs teen pederastie gemik was nie, maar teen enige vorm van

homoseksuele verkeer. Die Israelitiese mans word in hulle posisie as die hoof van die gesin aangespreek

(Joosten 1996:31-32). Selfs n verbod soos die in Lev 18:23b wat spesifiek die vrou raak, is in die derde

persoon vroulik enkelvoud geformuleer. Daarby is die prohibisies oor verbode seksuele verhoudings in Lev

18 en 20 geensins volledig nie. n Prohibisie teen seksuele omgang van die vader met sy eie dogter

ontbreek in beide perikope. Alhoewel die Tien Gebooie ook die mans aanspreek 10 , huiwer ander Bybelse

tekste nie om hierdie standaarde op vroue toe te pas nie, bv Deut 13:6-9; Eseg 16:38 en 23:44

(Hugenberger 1994:316). Die prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 sou dus per implikasie ook vir vroue gegeld

het.

Die verbod in Lev 18:22 is geformuleer in die styl van die apodiktiese wette, alhoewel die tweede persoon

aanspreekvorm n afwyking is (Boecker 1976:167). n Apodiktiese wet bevat n beginsel wat n grens

aandui wat nie oorgesteek mag word nie (Boecker

1976:180). Die prohibisie teen homoseksuele

verkeer het, soos die ander prohibisies in Lev 18,

een van dié grense uitgewys. Lev 20:13 vertoon

die tipiese dubbele struktuur van die kasuïstiese

reg: n beskrywing van die oortreding word gevolg

deur die strafmaatreël (Ruwe 1999:227). Deur

die môt yûmãt-formule word die erns van die

oortreding beklemtoon (Vgl Seitz 2000:189).

In die Ou Nabye Ooste was seksuele verhoudings

tussen mans nie heeltemal onbekend nie. In die

Gilgame -epos word die verhouding tussen

Gilgame en Enkidu as baie intiem beskryf en

suggereer die teks ook verskeie erotiese

assosiasies. Hierdie teks het nie net losbandigheid in

gedagte nie, maar waarskynlik ook ´n

`liefdesverhouding`.

Die sterk afkeer wat in die prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 teen dieselfde-geslag seks tussen mans

voorkom, kan nie vanuit n afkeur van sekere praktyke in die Kanaänitiese godsdiens, of vanuit n spesifieke

beskouing oor die manlike geslagsrol, of vanuit n wêreldbeeld waarin groot klem op vrugbaarheid en

voortplanting geplaas is, verklaar kan word nie. Die buitengewone afkeer in dié tekste dieselfde-geslags

seksuele verkeer moet in die lig van die Bybelse denke sin moet maak. In die heteroseksuele man-vrou

verhouding, soos beskryf in Gen 1:1-2:3 en 2:4-3:24, lê die diepste grond vir die sterk afkeur in

homoseksuele omgang tussen mans in Lev 18:22 en 20:13.

Snyman (2006:979) beklemtoon dat dit in Lev 18:22 en 20:13 om die insidentele homoseksuele daad gaan.

Gevolglik bevraagteken hy die relevansie van dié tekste in die etiese beoordeling van n permanente

seksuele verhouding van liefde en trou tussen twee persone van dieselfde geslag. Inderdaad verbied die

meerderheid van die familiewette in Lev 18 en 20, soos wat Snyman (2006:976) opmerk, insidentele dade.

Die feit dat n prohibisie wat n huwelik met n man se vrou se suster verbied terwyl die suster nog lewe (Lev

18:18) naas prohibisies wat insidentele optrede verbied voorkom, toon egter dat die onderskeid tussen

insidentele dade en dade wat binne die ruimte van n vaste verhouding gepleeg word, nie groot is nie. Dit is

te betwyfel of n verhouding wat gekenmerk word deur die insidentele dade wat in Lev 18 en 20 verbied

word, aanvaarbaar sou wees. In die Ou Nabye Ooste was seksuele verhoudings tussen mans nie heeltemal

onbekend nie. In die Gilgame -epos word die verhouding tussen Gilgame en Enkidu as baie intiem

beskryf en suggereer die teks verskeie erotiese assosiasies (Nissinen 1998:23). Moet die totale

afwesigheid van soortgelyke verhoudings in die Ou Testament 11 nie aan die deurwerking van die beskouinge

wat ten grondslag van die prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 lê, toegeskryf word nie? Sou n blywende

seksuele verhoudings tussen mans nie vir die Israeliet heeltemal ondenkbaar gewees het nie?

10 Vgl Eks 20:17.

11 Vir n bespreking van die sogenaamde homoerotiese verhouding tussen Dawid en Jonatan, sien volgende punt in verslag.

ÔËÌ