07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die grootste enkele kultuurverandering nog in die bestaan van die wêreld aanleiding gee. Mag (die Duitse

Macht) het verskuif van fisiese mag na die mag van inligting (Macht to Mind) en die gevolg is dat die identiteit

van mense en gemeenskappe verander. Dit het alles te doen met die vraagstelling op die tafel en kan

in groter detail uiteengesit word waar en wanneer nodig. Dit hou, terloops, verband met die gay-debat wat

tans in die NG Kerk woed.

5. HOE DIE NG KERK DIT MOET HANTEER

5.1 Daar is geen bloudruk hiervoor nie. Wat wel seker is, is dat dit ons konfronteer met seker die mees

opwindende en uitdagende periode van ons bestaan in Afrika. (Sien o.a die volgende bron oor die kerk en

transformasieprosesse: Alan Roxburgh se boek: Crossing the Bridge. Percept. 2000.) Die belangrikste deel

van die transformasieproses is egter nie om die verskynsel en prosesse te verstaan en om die leierskap te

hê wat die prosesse kan begelei nie. Die belangrikste aspek van die hele saak is om weer eens ons

identiteit in Christus te ontdek. Mens kan sê om die oer gereformeerde beginsels weer op te neem. Die

vraag kan gevra word of ons binne die debat nie soms te veel na gereformeerdheid verwys nie? Dit mag

ontaard in `n (institusionele) plussie by die evangelie, die strewe om met eie bagasie God se genade te

soek. Dit is net as ons by ons nulpunt is van afhanklikheid van God, wat ons werklik ons roeping en God se

leiding helder in geloofsgemeenskappe kan hoor.

5.2 Daar is reeds baie gemeentes in die NG Kerk op pad met God in hierdie nuwe wêreld. Dit is nie

noodwendig n maanskyn en rose pad nie, want die pad word deur die kruis gekenmerk, maar dit maak n

verskil in die lewens van mense.

ÌÓÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!