07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 3

REGLEMENT VAN DIE GEMEENTEDIENSTE-NETWERK (GDN)

1. NAAM

Gemeentedienste-netwerk (GDN)

2. STATUS

GDN is 'n selfstandige entiteit binne die struktuur van die Algemene Sinode van die NG Kerk. GDN

rapporteer aan die Koördineringsliggaam van die Algemene Sinode en doen verslag deur hulle aan die

Algemene Sinode van die NG Kerk.

3. DOELSTELLINGS

3.1 Missie: GDN fokus op die ontwikkeling van hulpmiddels vir gemeentes, wat teologies verantwoord,

navorsingsgebaseerd en prakties is.

3.2 Visie: Gemeentes en gemeenteleiers in Suidelike Afrika kry hulle bedieningshulp by voorkeur deur

GDN.

3.3 Strategie: Dit sal gedoen word deur:

Bestaande diensleweraars aan gemeentes en predikante in n netwerk te plaas om kundigheid en bronne

te deel tot voordeel van die kerk en koninkryk.

Dit sluit in:

Forums die bemagtiging van diensleweraars aan gemeentes;

Navorsing die ontwikkeling van hulpmiddels vir gemeentes;

Kruisgewys tydskrif vir predikante en gemeenteleiers in vennootskap met Bybel-Media;

Webtuiste inligting van beskikbare hulpmiddels vir gemeentes www.gemeentes.co.za .

4. PERSONEELSTRUKTUUR

4.1 Die personeel van GDN bestaan uit:

4.1.1 Afgevaardigde lede van die Voortgesette Bedieningsontwikkelings-instansies en Bybel-Media;

4.1.2 Een afgevaardige lid van die onderskeie deelnemende sinodes se diensgroep/kommisie wat met

gemeentes en predikante-ontwikkeling werk;

4.1.3 Lede uit ander instansies wat hulpmiddels vir predikante en gemeentes ontwikkel;

4.2 Die dagbestuur van GDN bestaan uit:

4.2.1 n voorsitter, skriba en n addisionele lid.

4.2.2 Die dagbestuur is lede van die Koördineringsliggaam van die Algemene Sinode.

5. BEHEERSTRUKTUUR

5.1 Lynfunksie

5.1.1 GDN rapporteer aan die Koördineringsliggaam van van die Algemene Sinode.

5.1.2 Die GDN lede funksioneer as die beheerkomitee van GDN.

5.2 Funksies van die Beheerkomitee en die Dagbestuur

5.2.1 Die Beheerkomitee is verantwoordelik vir:

5.2.1.1 die bepaling van die algemene beleid van GDN;

5.2.1.2 toesig oor en besluite rakende die jaarlikse begroting van die GDN.

ÏÎÌ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!