07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.2.1.2 Jesus se inklusiewe bediening

4.2.2 Pauliniese briewe

4.2.2.1 Seksuele identiteit

4.2.2.2 Griekse kultuur

4.2.2.3 Nuwe-Testamentiese tyd

4.2.2.4 1 Korintiërs 6:9-11, 1 Timoteus 1:10

4.2.2.5 Romeine 1

4.2.3 Nie enkele tekste nie, maar die gang van die hele Bybel

4.2.4 Gevolgtrekking

5 Wat sê die Skrif vandag vir ons?

5.1 Hermeneutiek van suspisie

5.2 n Kanonieke hermeneutiek

a) Sentrum/ periferie van Skrif

b) Christus is die sleutel

c) Heilshistoriese voortgang van openbaring

6 Die gebroke werklikheid en seksualiteit

7 Die kerkvaders

8 Wat sê die wetenskap?

8.1 Inleiding

8.2 Die voorkoms van homoseksualiteit in die samelewing

8.3 Twee kante van die saak selfs in gay-kringe: essensialiste en sosiaal-konstruksioniste

8.4 Oorsake van homoseksualiteit

8.4.1 n Geneties/biologiese evaluasie van seksuele oriëntasie

8.4.1.1 Inleiding

8.4.1.2 Redes vir n geneties/biologiese evaluasie van homoseksuele gedrag in n primêr eties/morele debat

8.4.1.3 Miskonsepsies oor die aard van oorerwing en gene en die verskil tussen deterministiese en

komplekse oorerwingspatrone.

8.4.1.4 Die noodsaaklikheid van onbevooroordeelde monsterdata en die akkurate meting van eienskappe

by die vastelling van genetiese parameters.

8.4.1.5 n Verkorte ondersoekende evaluasie van die navorsing ten gunste van n geneties/biologiese

verklaring vir homoseksuele gedrag.

8.4.1.6 Gevolgtrekking.

8.4.2 Psigo-sosiale resultate

8.4 Moontlikheid van verandering

9 Hoe help dit ons? Pastorale merkers

9.1 Teologiese uitgangspunte

9.2 Praktiese riglyne

9.2.1 Pastoraat aan die gay persoon

9.2.2 Die familie van die homoseksuele persoon

9.2.3 Appèl op groter gemeenskap (die sosiale getuienis van die kerk)

9.2.4 Wat sal die konkrete gevolge van hierdie pastorale benadering wees vir gay persone wat in n vaste

homoseksuele verhouding staan?

BRONNE

3. WATTER GESAG HET DIE SKRIF VIR ONS?

3.1 Die kerk se gebruik van die Bybel

God het Homself deur sy heilige en Goddelike Woord aan die mens bekend gemaak. In die woorde van die

NGB Art 3, bely ons dat hierdie Woord van God nie deur die wil van n mens voortgebring is nie, maar dat

deur die Heilige Gees meegevoer, mense die woord van God verkondig (2 Pet 1:21). Ons aanvaar slegs die

66 boeke van die Bybel as heilig en kanoniek om ons geloof daarna te rig, daarop te grond en daarmee te

bevestig (NGB art. 5). Ons glo dit nie in die eerste plek omdat die kerk hulle aanvaar en as sodanig beskou

nie, maar veral omdat die Heilige Gees in ons hart getuig dat hulle van God is (NGB Art 5). Ons glo dat die

Bybel die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid moet glo, daarin voldoende

geleer word (NGB Art 7). God het in die Bybel soveel aan ons bekend gemaak as wat vir ons nodig is om

die verlossing van sonde wat Hy deur sy Seun bewerk het, te verstaan en te aanvaar. Alles wat ons nodig

het om as verloste kerk tot sy eer te lewe, staan ook duidelik in die Bybel vir ons opgeteken.

Dus bely ons ook dat die Bybel die Woord van God is. Ons aanvaar ook saam met die res van die kerk dat

die Skrif met sy menslike en historiese karakter in sigself die Woord van God is. Die Bybel is nié slegs n

geloofsboek wat die getuienis en ervaring van mense in hul nadenke oor hul geloof bevat nie (m.a.w. die

verhale van mense in hul denke oor God), maar kom tot ons as die verkondiging van God se omgang met

mense in hul woorde soos in die geskiedenis geopenbaar is. Binne hierdie konteks bely ons ook dat die Skrif

ÔÈÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!