07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5. TEOLOGIESE OPLEIDING

HOOFSTUK 5

5.1 INLEIDEND

Daar bestaan konsensus daaroor dat die ke rk n veel groter rol in die opleiding van predikante behoort te speel as

wat tans die geval is. Dit geld die hele spektrum vanaf toelating tot opleiding tot by legitimasie.

Dit is om goeie redes dat die NG Kerk in 2004 besluit het om teologiese opleiding en die vorming van toekomstige

predikante indringend te herevalueer.

Die aktualiteit van hierdie saak vir die kerk kan aan verskeie faktore toegeskryf word:

Daar vind vandag wêreldwyd groot verskuiwinge plaas op die gebied van Hoër Onderwys, met belangrike

implikasies ook vir teologiese opleiding. In Suid-Afrika is hierdie veranderinge nog meer ingrypend, gegewe

die politieke omwenteling na 1994 en n geheel nuwe Hoër Onderwysbedeling:

In die meeste lande met n sterk christelike tradisie is kerke tans besig met n proses van herbesinning

( rethinking ) oor teologiese opleiding:

Die aanbreek van die nuwe millenium met die ingrypende ontwikkelinge op gebied van wetenskap en

tegnologie, die impak daarvan op die leefwêreld en tydgees, en die marginalisering van die kerk in die

postmoderne samelewing vereis herbesinning oor bedienings-effektiwiteit:

Ontwikkelinge op die gebied van informasie-tegnologie en spesifiek die moontlikhede en geleenthede wat

afstandsonderrig ontsluit, noop die kerk om nuut te dink oor die toeganklikheid en praktiese aanbod van

teologiese opleiding:

Die realiteite van die Afrika- en spesifiek Suid-Afrikaanse konteks, soos onder meer die huidige nasionale

fokus op gemeenskapsontwikkeling, armoedeverligting en die bekamping HIV-vigs, en die impak daarvan op

die kerk se eie roepingsverstaan in die volgende dekades, het implikasies vir teologiese opleiding:

Verskuiwinge binne die kerk self met betrekking tot onder meer spiritualiteitsbelewing en bedieningsbehoeftes

vra op belangrike punte aanpassing in die opleiding, asook helderheid oor die rolverwagting van die predikant:

Veranderinge by die plekke van opleiding die afgelope paar jaar, veral die skuif van oorwegend enkeldenominasionele

na ekumeniese fakulteite, vereis dat die kerk duidelikheid sal hê oor eie opleidingsbehoeftes

asook oor die wyse van inspraak in kurrikulering.

Dit is belangrik om rekening te hou met die invalshoek wat in hierdie verslag funksioneer. Teologiese opleiding

word deurgaans beoordeel spesifiek uit die perspektief van die kerk. Die roepingsverstaan en

bedieningsbehoeftes van die NG Kerk nou en in die volgende dekade(s) in ons land en kontinent word as

vertrekpunt geneem, en die fokus val op wat nodig is vir predikantsopleiding met die oog op n effektiewe

bediening in kerk en samelewing.

5.2 AANMELDING VIR OPLEIDING

Aanmelding vir opleiding geskied soos in hoofstuk 4 hierbo aangedui.

5.2.1 Die rol van die kuratorium

5.2.1.1 Die kuratorium ontvang studente vir opleiding na aanmelding en keuring soos in Hoofstuk 4

hierbouiteengesit. Vir n oorgangsperiode hanteer die kuratorium n student wat nie deur die proses, soos in die

beleid beskryf, gekom het nie, met inagneming van die beginsels van die beleid.

5.2.1.2 Die kuratorium ontmoet die nuwe studente by n gepaste geleentheid voor die aanvang van die

akademiese jaar. Die ontmoeting word benut vir n verdere gesprek oor onder meer roepingsverstaan, die student

se geestelike groei en kerklike betrokkenheid asook kursusaangeleenthede.

5.2.2 Die rol van die teologiese fakulteit

Dit is gebruiklik dat die fakulteite die nuwe studente by bepaalde geleenthede ontmoet as deel van die universiteite

se oriënteringsprogram. Die doel hiervan is om die nuwe studente by te staan tydens die formele inskrywing, waar

nodig advies te gee oor alle kursusaangeleenthede soos onder meer vakkeuses, en hulle vertroud te maak met

die fakulteit.

5.3 DIE PASTORALE BEGELEIDING VAN STUDENTE

Verskeie faktore beklemtoon die behoefte aan geslaagde begeleiding spesifiek vir NG Kerk-studente vandag.

Persone wat hulle vir die bediening geroepe voel studeer t ans in n tyd van onsekerheid. Dit behels onder meer

onsekerhede wat saamhang met:

die oorgang/transformasie in die land

beperkinge ten opsigte van loopbaankeuse en werkgeleenthede

verskuiwinge ten opsigte van kerklike lojaliteit, verbintenis en meelewing

negatiewe persepsies rakende die geloofwaardigheid van die NG Kerk

aanpassings by plekke van opleiding

die hedendaagse bevraagtekening van die gesag van die Bybel en die grondslae van die Christelike geloof

persoonlike krisisse, waaronder n oënskynlike toename in die verskynsel van depressiwiteit by studente die

afgelope dekade of wat

die uitdagings van n missionêre bediening, wat geroepenes en gestuurdes verg wat alles sal opoffer,

enigiets sal doen, alles sal aanpak om mense te help om die lewensveranderende krag van God te ervaar.

Uit persoonlike gesprekke en opnames blyk dit dat studente begeleiding verlang en verwelkom, en dat die

A-Z Handleiding 243

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!