07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die opsig moet die kerk die hartklop van die evangelie helder en duidelik laat hoor. `n Kerk wat opgee op

versoening gee op op van die kernopdragte in die evangelie. Kerkrade behoort konstant en konkreet die

vraag te vra oor hoe hulle op plaaslike vlak hieraan kan meewerk.

8.11 GROTER SENSITIWITEIT VIR DIE LEEFWÊRELD VAN ONS LIDMATE

8.11.1 Die leefwêreld van ons lidmate het dramaties verander. Mense dink en leef vandag dramaties

anders as n dekade of wat gelede. Die kerk sal doodeenvoudig hiervan moet kennis neem en n

sensitiwiteit vir hierdie leefwêreld ontwikkel, ten einde steeds n taal te kan praat, wat vir die wêreld

hoorbaar en verstaanbaar is. Dit beteken geensins dat die kerk die leefwêreld van die lidmate klakkeloos

moet napraat nie, maar die kerk sal met die agendas waarmee sy haar besig hou, die manier waarop sy

uitsprake maak, die styl waarop sy optree en die woordkeuses wat sy gebruik, ten minste moet wys dat sy

verstaan. Dit word meer en meer gesê dat daar binne die kerk vandag meer as een taal gepraat word. Die

lidmate praat almal Afrikaans, maar verstaan mekaar glad nie. Die vraag is hoe dit kan verander?

8.11.2 Daar is in teologiese taal reeds gewys op die belang van inkarnasie. In gewone taal sou ons kon sê

dat die kerk groter moeite sal moet doen om kontak te maak met die leefwêreld van die lidmaat. Die kerk

sal moet moeite doen om daar te wees . Daar is tans n mengelmoes van emosies aan die ontwikkel in die

harte van lidmate. Dit word veral gedryf deur twee kontekstuele kragte. Aan die een kant bring die tempo

van verandering in die land en die gepaardgaande verlies, misdaad en geweld, emosies van verwarring,

bitterheid, seer, woede en n nuwe rassisme na vore. Aan die ander kant ontken n wêreld van

materialisme, verwronge en onversadigde begeerte by lidmate. Al hierdie emosies, en veel meer, sal

verstaan en op verantwoordbare wyse hanteer moet word.

8.11.3 Die leefwêreld van lidmate is egter ook propvol. Dis propvol stimulasie, uitdagings en spanning. Dit

is egter ook n wêreld van massale disintegrasie van tradisionele gemeenskappe. Dit geld vir gesinne en

ruimer gemeenskappe. Hierdie gemeenskappe was histories die dampkring en ruimte waarbinne

geloofsoordrag plaasgevind het. Die vraag is waar dit nou gaan geskied? Hierdie is maar enkele dimensies

van n nuwe Suid-Afrika. Die lys is veel langer. Die vraag bly egter wat gemeentes gaan doen, om seker te

maak dat hulle baie fyn ingestel is, om die vibrasies van n nuwe wêreld, ook in hulle eie midde waar te

neem en reg daarop te reageer.

8.11.4 Goeie praktiese teoloë het n besonderse aanvoeling vir die konteks. Hulle is altyd veranker in die

konteks en tyd om van daaruit op kritiese wyse die skatte van die tradisie te herwin. Indien hulle uit die

konteks ontwortel word, raak hulle bekwame meesters wat irrelevante antwoorde gee vir vrae wat in n

gans anderse tyd aan die orde van die dag was. Gemeentes kan in dieselfde gat trap, in die proses alles

reg doen en steeds kwyn.

8.12 DIE ONTWIKKELING VAN LEIERSKAP

8.12.1 Leierskap is n woord wat met groot omsigtigheid binne die gereformeerde wêreld gebruik word. In

sommige kringe word selfs beweer dat die begrip onbybels is en liefs nie gebruik behoort te word nie. Na

ons mening kan geen organisasie (ook kerklik) sonder behoorlike leierskap na behore funksioneer nie. Die

feit dat dit soms binne die gereformeerde wêreld ontken word, plaas die tradisie in n baie moeilike posisie.

Wie ernstig kennis neem van die werk, lewe en strewes van iemand soos Calvyn, sal gou agterkom dat ons

hier met iemand te make gehad het wat met ywer van die stad Genevé n beter plek wou maak. Dit is egter

nie net met vroom waarhede vermag nie, maar ook met goeie leierskap en bestuursvaardighede wat

geskoei was op n gesonde Bybelse leer.

8.12.2 Na ons mening is die kerk die mees intense leierskaporganisasie wat bestaan. Omdat dit n

vrywilligerorganisasie is, wat nie met markkragte werk nie (jy kan mense nie betaal of met mag dwing om

vir jou take uit te voer nie), word naas die werking van die Heilige Gees, sake soos invloed, integriteit,

spanwerk, erkenning, aanvoeling en nog veel meer, basiese konsepte waarmee kerklike leierskap behoort

te werk. Omdat ons vir baie jare dit ontken het en eintlik verval het in n vorm van institusionele, hiërargiese

leierskap (biskop, predikant, moderator, voorsitter, leraar, hoogleraar) is n gesonde vorm van geestelike

leierskap nie goed ontwikkel nie. Die kerk betaal daarvoor n duur prys.

8.12.3 Gemeentes sal eenvoudig veel groter aandag moet gee aan die evaluering van bestaande leierskap

en leierskapskonsepte wat tans in die gemeente funksioneer. Laat niemand hulself mislei nie. Leierskap

kom, weliswaar soms onbeholpe, in alle gemeentes voor. Die vraag is net of die gestalte wat dit aanneem,

wenslik is en die saak na behore dien. In die tweede plek sal gemeentes veel groter aandag moet gee aan

die ontwikkeling van leierskap en die bemagtiging van onontdekte dormante leierskap in die gemeente.

8.12.4 Met dit as kort agtergrond, kan die volgende ook in gedagte gehou word:

8.12.4.1 Natuurlik word die finale leierskap binne die kerk gesien as gesetel in Jesus Christus self, wat sy

kerk deur Woord en Gees regeer.

8.12.4.2 God gebruik egter ook mense om sy kerk te bestuur en te lei. Meer en meer stemme gaan op wat

aan die konsep spanleierskap die voorrang wil gee.

8.12.4.3 Dit beteken egter veral twee dinge. Veral leraars sal moet leer dat die terme ondergeskiktheid en

diensbaarheid , ook aan n medekollega, juis Bybels is. Die probleem is dat opleiding vir jare lank eintlik n

sisteem van een-persoon (predikant) gemeentes veronderstel het en dat leraars nooit behoorlik toegerus is

vir die werklikheid en implikasies van medeleraarskap nie. Voeg hierby n onderontwikkelde begrip van die

Liggaamsmodel en woorde soos leierskap en veral leierleraar word n massiewe bedreiging. In die

ÎÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!