07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.1.2 n Skriftelike ooreenkoms word opgestel wat alle regte, pligte en verantwoordelikhede (insluitende

finansies) van die partye duidelik omskryf.

5.1.3 Die bestaande Reglement 9 wat handel oor Kerklike Eiendomme, Goedere en Fondse, moet by die

opstel van die ooreenkoms in berekening gebring word.

5.1.4 Waar die standplaas of ander pos van n leraar kragtens die beoogde kontrak in gedrang kan kom,

moet Artikel 12 van die Kerkorde in ag geneem word.

5.1.5 Indien dit die bedoeling is dat die gekombineerde liggaam die reg sal hê om sake te hanteer soos die

beroep en indiensstelling van n leraar, moet aspekte soos konstituering, kworumvereistes, wyse van

besluitneming, stemreg, befondsing, verantwoordelikheid vir die standplaas of aanstelling, pensioen,

medies, administrasie ens. noukeurig uitgeklaar word.

5.1.6 Die kontrak moet dit duidelik stel dat die daarstelling van die gemeenskaplike doelwitte kragtens die

kontraktuele ooreenkoms, nie die regte en verantwoordelikhede van die kontrakterende

kerkvergaderinge/kommissies kan ophef of tot niet verklaar nie.

5.1.7 Die ooreenkoms kan voor die verstryking van die vasgestelde termyn gewysig of beëindig word

indien die betrokke partye, na wedersydse kennisgewing, in hulle afsonderlike vergaderinge hulle

goedkeuring daaraan heg.

5.1.8 Die kontrakterende party val steeds onder die regering, opsig en tug van sy/haar verantwoordelike

kerkvergadering.

5.2 WERKSWYSE

5.2.1 Die betrokke kerkvergaderinge/kommissies moet die skriftelike ooreenkoms afsonderlik in hulle

onderskeie vergaderinge goedkeur.

5.2.2 Nadat die instansies onderling tot n ooreenkoms gekom het, moet die liggaam wat vir die

opsig/toesig verantwoordelik is die ooreenkoms finaal bekragtig. In die geval van n kerkraad is dit die ring.

By n ring of by n kommissie van n sinode, is dit die sinode/sinodale kommissie, en by n sinode is dit die

Algemene Sinode/Moderamen.

ËÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!