07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A.1.2 VERSLAG VAN ALGEMENE DIENSGROEP VIR GEMEENTE -

ONTWIKKELING : ROEPING EN IDENTITEIT

ALLE AANBEVELINGS MOET ASSEBLIEF SAAM MET DIE TOEPASLIKE WERKS-

DOKUMENT/BYLAE, SOOS AANGEDUI, GELEES WORD. DIT DIEN AS BELANGRIKE

AGTERGROND VIR DIE AANBEVELINGS. HIERDIE VERSLAG BIED SLEGS OPSOMMENDE

OPMERKINGS.

1. `N AFGEBAKENDE EN PRAKTIESE GEMEENTELIKE EKKLESIOLOGIE

(Vgl ADGO Bylaag 1)

1.1 AGTERGROND EN OPDRAG

Tydens die 2004 AS is die volgende opdrag aan ADGB (nou ADGO) gegee: AS 2004 p370: Die AS gee n

verdere opdrag aan die ADGB om aan die hand van die studiestuk (AS 2002, p 115-120) te werk aan die

formulering van n meer afgebakende en praktiese gemeentelike ekklesiologie. Hierdie nuwe studiestuk sou

kon dien as die basis vir n moontlike hersiening van hoe daar in ons huidige kerkorde oor gemeentes en

bedieningsverwante sake gepraat behoort te word.

1.2 WERKSWYSE

Die volgende werkswyse is gevolg:

1.2.1 Die bestaande studiestuk soos opgestel deur Prof Malan Nel en Dr Coenie Burger is bestudeer en

geëvalueer. Dit is belangrik om te verstaan dat die bestaande studiestuk steeds as vertrekpunt geneem

word. Die wiel behoort nie nuut ontwerp te word nie. Beide ons tradisie, asook werk wat die afgelope jare

reeds gedoen is, skep n stewige basis wat nou na gelang van die eise van die dag verder gekonkretiseer

kan word.

1.2.2 Gesprekke is met ATLAS gevoer om die opdrag wat aan hulle gegee is n studiestuk rakende

gereformeerde identiteit te probeer belyn met bostaande opdrag.

1.2.3 In diepte gesprekke is binne ADGO gevoer om die wesenlike uitdagings en tendense binne die kerk

te probeer vasstel.

1.2.4 Gesprekke is met n kerngroep van verteenwoordigers van verskeie diensgroepe binne die NG Kerk

gehou ten einde so n holisties as moontlike raamwerk daar te stel. Die groep het uit die volgende persone

bestaan: Braam Hanekom (ADGO - sameroeper), Piet Meiring (ADD), Nelus Niemandt (ATR), Nelis van

Rensburg (ATLAS), Coenie Burger (Moderamen), Malan Nel (VTO), Frederick Marais ( GDN), Anriëtte de

Ridder en Natie Stander (28 November 2006).

1.2.5 Kennis is ook geneem van werk wat in dié verband in die Oos-Kaap onder leiding van Chris van Wyk

gedoen is.

1.2.6 Met dit as agtergrond het die dagbestuur van ADGO verantwoordelikheid geneem vir die finale

samevoeging en redigering van insette.

1.3 AANBEVELINGS: EKKLESIOLOGIE

1.3.1 Die Algemene Sinode keur bostaande dokument as `n gespreksdokument goed.

1.3.2 Die Algemene Sinode versoek sinodes, ringe en kerkrade om die dokument op gepaste wyse

te hanteer.

1.3.3 Die Algemene Sinode versoek al die relevante diensgroepe om die saak so holisties as

moontlik te hanteer en rig daarom ook `n spesifieke versoek aan die koördineringsforum van

diensgroepe om hieraan aandag te gee.

1.3.4 Die Algemene Sinode versoek ATR om in samewerking met ADGO te kyk na moontlike KO

implikasies en die sinode met toepaslike aanbevelings te bedien.

1.3.5 Die Algemene Sinode versoek ADGO om in samewerking met BM gepaste moontlikhede te

ondersoek om die saak onder bespreking op die tafel van gemeentes te bring. Dit sluit onder andere

DVD s, publikasies en konferensies in.

2. ARMINIANISME: KONSEKWENSIES VIR DIE BEDIENING

(Vgl ADGO Bylaag 2)

2.1 Die Algemene Sinode verwys die verslag (AS 2002; Agenda p 187-190; § A.12.D1) oor die

Arminianisme na die ADGO (en ADDG) om, met verslag aan die Algemene Sinode, te besin oor die

implikasies van die verslag vir die bediening van die gemeente in die samelewing.

Ï

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!