07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aktiewe deelnemer net soos die passiewe deelnemer in Lev 20:13 veroordeel word. Die krasse oordeel oor

ongedwonge seksuele verkeer tussen mans word ook nie verklaar as die uitvloeisel van n wêreldbeeld

waarin groot klem op vrugbaarheid en voortplanting geplaas is nie. Die enigste motief vir seksuele omgang

in die Ou Testament was nie die voortbring van kinders nie. Spr 5:15-20 besing byvoorbeeld die vreugde wat

n man ervaar om deur sy vrou se liefde bedwelm te word. Die buitengewone afkeer in dieselfde geslag

seksuele verkeer in Lev 18:22 en 20:13 maak in die lig van die Bybelse denke sin. Soos reeds gemeld, word

die heteroseksuele man-vrou-verhouding in Gen 1-3 beskryf as die oorspronklike voorbeeld van die huwelik.

Daarin lê die diepste grond vir die sterk afkeur in homoseksuele omgang tussen mans in Lev 18:22 en

20:13.

Die volgende argumente oor die uitsprake in Lev 18:22 en 20:13 kan nie aanvaar word nie:

Dat dit in stryd sou wees met Christus se liefdesgebod

dat dit deel vorm van wette wat dit ten doel gehad het om Israel kulties van hulle buurvolke af te sonder en

daarom in die lig van Christus se inklusiewe bediening nie op die Nuwe-Testamentiese gelowige van

toepassing is nie

dat dit deel uitmaak van die heiligheidswet met n klem op kultiese heiligheid en daarom ook nie op die

Nuwe-Testamentiese gelowige van toepassing is nie

omdat die dade wat in Lev 18:22 en 20:13 verbied word, waarskynlik insidenteel was, kan n

homoseksuele verhouding wel geregverdig word.

Die siening wat die verhouding tussen Jonatan en Dawid tipeer as voorbeeld van n homo-erotiese

verhouding wat in Israel sonder religieuse veroordeling bedryf sou gewees het, kan in die lig van die

relevante tekste in 1 en 2 Samuel nie gehandhaaf word nie. Die vriendskap tussen Dawid en Jonatan het

besliste politieke ondertone gehad. Daar is egter geen aanduidings dat dit enige seksuele ondertone gehad

het nie.

Die praktyk van homoseksualiteit is in skerp disharmonie met die Ou-Testamentiese siening van die

verhouding tussen man en vrou. Selfs indien geen van die tekste in die Ou Testament waarin na

homoseksuele verkeer verwys word, op die moderne verskynsel van die beoefening van dieselfde-geslag

seks binne n verhouding van liefde en trou van toepassing sou wees nie, kan dié praktyk nie vanuit die Ou

Testament geregverdig word nie.

1.3.2 Die Nuwe Testament

1.3.2.1 Permanente homoseksuele verhoudings van liefde en trou

By die lees van en interpretasie van die gegewens van die Nuwe Testament rakende homoseksualiteit is dit

n vraag of die Bybelskrywers van permanente gay verhoudings geweet het. Daar is oorvloedige bewyse dat

daar wel in die tyd vóór en ná die Nuwe Testament permanente homoseksuele verhoudings of huwelike

bestaan het. Om enkeles te noem:

Vroue: Lukianus vertel in sy Dialogues of the Courtesans van vroue uit die stad Lesbos (waarskynlik waar

die benaming lesbies vandaan kom) wat permanente verhoudings met mekaar gehad het. So is ene

Megilla van Lesbos met n vrou van Korinte getroud (Boswell 1996:83; Brooten 1996:51-52).

Mans: Xenophon van Efese (Timoteus was in Efese predikant toe die boek 1 Timoteus geskryf is) vertel van

homoseksuele verhoudings van liefde en trou in dié stad. n Voorbeeld hiervan is Hippotoos. Hy het n man

van dieselfde ouderdom (dus nié pederastie nie) as hy liefgehad. So was die eerste groot liefde van

Dionusios n ander man met die naam van Ampelus.

Aristoteles het n positiewe siening van liefde vir dieselfde geslag gehad. Hy motiveer dit juis vanuit dit wat

vandag as homoseksuele oriëntasie bekend staan. Volgens hom word sekere mense met n homoseksuele

disposisie gebore. Ander voorbeelde is Sokrates wat n permanente verhouding met Agaton gehad het.

Plato se langtermynverhouding met Dion van Sirakuse het begin toe Plato 50 jaar oud was en Dion 35 jaar

dus nie pederastie nie. Pausanias, die spreker in Plato se Symposium, is n historiese figuur. Sy

homoseksuele verhouding met n digter het vir ten minste 12 jaar geduur.

Daar bestaan nie alleen getuienis dat die Griekse filosowe kennis gedra het van wat as n bio-sosiale

homoseksuele oriëntasie bekend gestaan het nie, of dat daar wel permanente homoseksuele verhoudings

van liefde en trou in die Griekse kultuur voorgekom het nie. Gedurende die tyd toe die Nuwe Testament

geskryf is, was daar selfs amptelike homoseksuele huwelike. Een van Keiser Nero se manlike lewensmaats

is ook as koningin vereer. Dit is bloot interessant om ook daarvan kennis te neem dat die buite-Bybelse

Judaïsme kennis van sulke verhoudings gehad het. Van die Rabbynse literatuur het ook kennis gedra van

lesbiese verhoudings. Dit is binne bogenoemde agtergrond wat die lees van die gedeeltes in die Nuwe

Testament waarin na homoseksuele dade verwys word, gedoen moet word.

1.3.2.2 Die bediening en getuienis van Paulus

Die volgende argumente word onder andere afgewys:

Dat die betrokke NT-gedeeltes verwys na mans wat met seuns seksueel verkeer het, of na seksuele

losbandigheid, want dit is al tipe homoseksuele verhoudings wat Paulus geken het. Die NT-uitsprake is dus

nie van toepassing op die hedendaagse permanente gay verhoudings nie.

Grond vir afwysing: Hierbo is aangetoon dat permanente homoseksuele verhoudings n redelik bekende

verskynsel in die Griekse en Romeinse kultuur van Paulus se tyd was. Sommige het selfs daarna as

ÔÍÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!