07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waarde daarvan vir hulle veral saamhang met die behoefte aan persoonlike versorging en n onsekerheid

in hulle belewing van identiteit. Studente het wel n probleem met begeleiding wanneer dit oppervlakkig

gebeur, of wanneer begeleiers aanbevelings oor hulle keuring en legitimasie doen sonder dat daar n

pastorale gesprek of noemenswaardige kontak plaasgevind het.

Uit die oogpunt van die kerk is die persoonlike en pastorale begeleiding van studente wat vir die bediening opgelei

word nog altyd as noodsaaklik beskou. Die groot belang hiervan vir die kerk blyk uit n baie ou bepaling van die

Kerkorde (Reglement 14) dat elke kuratorium n kommissie benoem met die uitsluitlike doel om studente te

begelei. Kuratoria verleen op grond hiervan jaarliks toestemming aan n student om met sy/haar opleiding voort te

gaan met die oog op legitimasie.

Dit moet bygevoeg word dat die begeleiding deur die jare nie bloot aan een bepaalde lid van die

Begeleidingskommissie oorgelaat is nie. Daar is baie voorbeelde waar daarin geslaag is om n

ondersteuningsnetwerk rondom bepaalde studente te vorm, veral ten tye van n persoonlike krisissituasie, en

waar dosente, predikante vir teologiese opleiding, gem eenteleraars en pastorale beraders n besondere rol in

studente se lewens gespeel het. Ongelukkig het dit om verskeie redes by waarskynlik die meerderheid studente

nie gebeur nie.

Die belangrike punt is dat daar min of meer konsensus bestaan dat die huidige vorm van begeleiding, in die

geheel beoordeel, nie geslaagd is nie. Dit laat n leemte wat die kerk nie kan bekostig nie, en wat dringend

verbeter sal moet word.

5.3.1 Die rol van die sturende en/of sorgende gemeente in begeleiding

Een manier om die proses van voornemende studente se versorging te verbeter, is om aan die sturende en/of

sorgende gemeente n groter rol toe te vertrou.

Tot op hede het die tuisgemeente oorwegend n onbeduidende rol gespeel in die begeleiding van teologie

studente uit eie geledere. Die betrokkenheid was gewoonlik beperk tot n aanbeveling van die kerkraad/leraar met

die oog op toelating tot opleiding. n Minderheid van gemeentes het wel op n manier deurlopend in voeling met

die student gebly, en ook waardevolle finansiële ondersteuning gebied. Van begeleiding het egter weinig tereg

gekom, hoofsaaklik omdat daar wedersyds nie so n verwagting was nie.

Die bedoeling is nou dat in n nuwe bedeling n hegte band tussen sturende gemeente en student reg van die

begin af gelê word, met inbegrip van die gemeente se betrokkenheid by roepingsuitklaring, keuring en aanbeveling

vir opleiding. Indien hierdie proses sinvol en geloofwaar dig verloop, is daarmee ook die grondslag gelê vir die

voortgaande betrokkenheid van die gemeente by die student se verdere ontwikkeling en opleiding.

Soos reeds aangedui kan prinsipieël n goeie saak uitgemaak word vir die betrokkenheid van die kerk via die

sturende gemeente by die keuring en toelating van kandi date vir die bediening. By die meeste kerke wêreldwyd

gebeur dit op die een of ander manier, en dit is duidelik dat die NG Kerk n sterker reëling in dié verband sal moet

vestig. Sou die verantwoordelikheid van die sturende gemeente nog verder uitgebrei word om ook die persoonlike

begeleiding tydens n student se studiejare in te sluit, sal n hele paar aspekte hiervan eers uitgeklaar moet word.

Belangrik in hierdie verband is dat die voortgesette betrokkenheid van die gemeente sinvol, prakties haalbaar en

deurlopend uitvoerbaar moet wees. Daarby sal n heel nuwe praktyk en spesifiek ook eienaarskap daarvoor in die

kerk gevestig moet word. Hieroor moet met realisme en nugterheid nagedink word.

Praktiese aspekte en haalbaarheidsfaktore waaraan voortdurend aandag gegee behoort te word, is:

Identifisering van die sturende gemeente (die tuisgemeente [ouerhuis], of die gemeente waar die student in

die aanmeldfase hom/haar tydelik bevin d [bv tydelike betrekking in die stad], of dalk n ander gemeente

waar die student n jaar praktykblootstelling gekry het [indien laasgenoemde n vereiste sou word]).

Bepaling van die aard van die sturende gemeente se voortgesette betrokkenheid by begeleiding.

Bevordering en ontwikkeling van die nuwe kultuur van gemeentelike betrokkenheid.

Oor die ideaal van mentorskap sal daar nog heelwat dinkwerk gedoen moet word, beide wat die inhoud en die

vestiging daarvan betref. In n opname onder studente het die meeste van hulle aangedui dat hulle nie n mentor

het nie. Die vraag is hoe so n verhouding tot stand kom, en of die lukraak indeling van n student by n bepaalde

begeleidingskommissielid die beste manier is om dit te probeer vestig.

Dit blyk dat so n verhouding in die meeste gevalle eerder n spontane as gestruktureerde oorsprong het. Hoewel

sommige studente wel tydens hulle studiejare op die een of ander manier in n nuwe mentor-verhouding tereg

kom, is die tyd en geleenthede vir die spontane groei va n so n verhouding in die meeste gevalle dan waarskynlik

te beperk.

Die sturende gemeente se beoogde uitgebreide, aanvullende begeleidingsverantwoordelikheid kan nuwe

moontlikhede vir sinvolle mentorskap open. Studente behoort die geleentheid te hê om self n persoon uit die

gemeente as mentor aan te beveel met wie reeds n vertrouensverhouding gevestig is. Dit hoef nie noodwendig

die predikant te wees nie. So n mentor sou saam met n ondersteuningsgroep/begeleidingskomitee die

A-Z Handleiding 244

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!