07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 4

BEDIENING AAN KERKLOS-LIDMATE EN EVANGELISASIE

1. AGTERGROND

Die ADGO het in Mei 2006 n klein taakgroep byeengebring om te besin oor die stand van en toekoms van

evangelisasie binne die NGK. Dit is onder meer om die volgende redes gedoen:

1.1 Die ervaring op gemeentelike vlak dat al meer en meer lidmate kerklos word en van die gemeentes

wegdryf.

1.2 Die ervaring dat die gesprek oor evangelisasie al meer en meer tot n stilstand gekom het. Dit geld vir

gemeentelike-, rings- en sinodale vlak en ook binne die teologiese fakulteite.

1.3 Hiermee saam het evangelisasie as aktiwiteit ook feitlik tot n halt gekom. Erkenning word onmiddellik

gegee aan klein groepies gelowiges, wat wel evangelisasie programme in stand gehou het, dikwels op die

rand van die gemeentelike lewe.

1.4 Die ervaring dat daar dikwels so gestry word oor wat evangelisasie nou eintlik is en behoort te wees,

dat dit sinvolle bediening in die verband ook gekniehalter het.

1.5 Die ervaring dat die sigbare getalle van gemeentes dramaties daal, maar dat daar oor n twintig jaar

periode feitlik geen nuwe lidmate tot die NG Kerk toegevoeg is nie, anders as deur geboorte nie. Ons dank

aan FIM \ Engelstalige gemeentes wat dikwels onder groot negatiewe druk, juis dit moontlik gemaak het.

1.6 Die ervaring dat daar binne die NGK verskillende teologiese strominge ontstaan het, wat nie alleen op

belydenisvlak onsekerheid gebring het nie, maar noodwendig op bedieningsvlak (soos bv. die saak onder

bespreking) begin impakteer het.

Met dit as agtergrond het die taakgroep vergader om oor die saak vanuit verskillende invalshoeke te besin.

Die gesprek in Mei 2006 is opgevolg met n gesprek in Oktober 2006, waar die voorsitter van ADD (Prof.

Piet Meiring) ook waardevolle insette gelewer het ook oor die pad vorentoe wat noodwendig

samewerking met ADD moet insluit.

Die volgende voorlopige kursoriese opmerkings reflekteer van die belangrikste opmerkings wat gemaak is

en vrae wat in die werkgroep gemaak is.

2. TEOLOGIESE FUNDERING

Konsensus bestaan dat geen vinnige kortpad antwoorde nou moontlik is nie en dat die saak nie sonder

deeglike Skriftuurlike en teologiese fundering reggestel sal kan word nie.

2.1 SKRIFVERWYSINGS

2.1.1 Hermeneutiese vertrekpunt:

Die vergadering het `n hele aantal tekste onder bespreking geneem. Dit is belangrik om te verstaan dat

hierdie tekste nie hier aangegee word as finale normatiewe fundering vir `n bepaalde model of strategie nie.

Dit word wel gedoen ten einde te illustreer hoe ryk en omvangryk die Skrif oor die saak onder bespreking

praat. Die Skrif praat in totaliteit oor die Missio Dei en is nie maar net nog `n bron waaruit `n paar

rigtingwysers gemyn kan word nie. Die tekste word egter aangehaal ten einde verdere gesprek, prediking

en navorsing rondom die saak te stimuleer.

2.1.2 Die volgende tekste is onder bespreking geneem

Gen. 1:26, 27. Die opdrag om as God se verteenwoordigers in die wêreld te leef. Beelddraers wat die

beeld van God bekendmaak.

Gen. 3:9. God is n opsoekende God.

Gen. 12: 1-3. In jou sal al die nasies van die aarde geseën wees.

Lev. 19: 33. Die opdrag om vreemdelinge te ontvang en lief te hê.

2 Kon. 6, 7. Die verkondiging van die goeie nuus deur die melaatses .

Jes. 61. Die vrymaking van gevangenes.

Jer. 18. Die herstel en vernuwing van dit wat misluk het en dood is.

Jer. 29. Bevorder die belange van die stad waarheen ek julle weggevoer het...

Eseg. 36/37. Die herstel en vernuwing van dit wat misluk het en dood is.

Jona 1-4. n God wat werklik besorg is oor mense en diere... die welsyn van n stad..., maar ook die weg

tot herstel aandui.

Joël 2. Die opdrag tot radikale inkeer. Skeur julle harte en nie julle klere nie...

Sag. 1:1 - 8: 23. Die opdrag om heropbou van die tempel as weg tot herstel van die stad.

Matt. 4:18-23. Roeping van die eerste dissipels en daarmee die opdrag aan en gerigtheid van Jesus se

dissipels en die latere visie van die kerk.

Matt. 5: 13 ev. Die opdrag om sout en lig vir die wêreld te wees. Hoe lyk n stad sonder n kerk? (Sien ook

Matt 5: Die stad op die berg).

ÍË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!