07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In sy besluite oor die saak het die Sinode, soos wyd berig, klem gelê op die feit dat mense met n

homoseksuele oriëntasie ook ingesluit is in God se liefde en op grond van hulle doop as volwaardige

lidmate van die kerk aanvaar behoort te word. Die Sinode het ook geoordeel dat die getuienis van hierdie

mense oor hulle geloof, toewyding én seksuele oriëntasie ernstig geneem en hulle integriteit aanvaar moet

word. Daarby het die Sinode sy verskoning aangebied vir waar die kerk hierdie mense in die verlede

seergemaak of verontreg het. Die kerk wil en kan hulle nie bloot op grond van hulle seksuele oriëntasie

anders behandel nie!

Terselfdertyd wou die vergadering hom op twee punte nou reeds duidelik uitspreek. Die een was dat slegs

die liefdesverbintenis tussen een man en een vrou as n huwelik in die Bybelse sin van die woord beskou

kan word. Die ander was dat alle heteroseksuele of homoseksuele losbandigheid of promiskuïteit ten

sterkste veroordeel moet word. Oor die implikasies hiervan sowel as ander sake wat met die hele kwessie

verband hou, wou die Sinode nie nou n finale besluit neem nie, maar het hy besluit op verdere gesprek en

studie om die kerk en ons lidmate op die mees verantwoordelike manier te dien .

n Interpretasie dat die Sinode hiermee tussen hierdie twee pole plek sou maak vir verantwoordelike

praktiese homoseksuele liefdesverhoudings, is nooit bespreek nie en ook nie as n konsekwensie van

volwaardige lidmaatskap oorweeg nie. So ook nie die toelating van praktiserende homoseksuele persone

tot die predikante-amp nie. Inteendeel, die gees en bedoeling was juis dat dit die soort saak is wat vir

verdere studie en gesprek verwys word. Op dieselfde manier sou mense wat anders voel met ewe veel reg

kon argumenteer dat die standpunt dat die huwelik net tussen een man en een vrou kan wees, by voorbaat

alle romantiese verhoudings tussen lede van dieselfde geslag uitsluit. Romantiese verhoudings het immers

dieselfde aard en gaan huwelike vooraf.

Uit die besprekings wat die besluite vooraf gegaan het, was dit duidelik dat daar n sterk groep op die

Sinode was wat op sy minste enige homoseksuele praktyke wou afkeur. Slegs die belofte van verdere

besinning het hulle van sulke voorstelle weerhou. Die konsekwensies wat dr Bartlett nou aan die besluite

verbind, kan hulle met die gevoel laat dat hulle om die bos gelei is. Baie moeite is gedoen om ter

vergadering konsensus te verkry, en hierdie tipe interpretasie maak dit nou ongedaan.

Die Algemene Sinode wil hierdie gesprek voortsit, ook met gelowiges van n homoseksuele oriëntasie. Die

NG Kerk wil inklusief wees waar die Bybel rigting gee. Ons is bekommerd dat gevolgtrekkings wat gemaak

word, polarisasie in die hand werk, onrealistiese verwagtings skep en gesprek strem. Die Algemene Sinode

se standpunt is juis dat n liefdevolle hantering van mekaar nodig is.

2.1.2 Die Moderamen het ruim tyd aan die saak afgestaan en bevestig dat die Algemene Sinode n

duidelike standpunt oor homoseksualiteit ingeneem het maar dat ons oor bepaalde sake onseker is en

daarom voor die Skrif wil buig in ons besinning. Die Moderamen het ook besluit dat die interpretasie van die

besluite van die Algemene Sinode soos volg hanteer word: (1) Die Moderamen is die instansie wat besluite

interpreteer, (2) die Moderatuur doen dit in bepaalde omstandighede, en (3) die Algemene Sekretaris en

Moderator in oorleg met die Moderatuur in spoedeisende gevalle.

2.1.3 Die Moderatuur en dr André Bartlett, na wie in die berig verwys word, het na n baie positiewe

gesprek ooreengekom op die volgende verklaring:

GESAMENTLIKE VERKLARING VAN DIE MODERATUUR VAN DIE NG KERK EN DR ANDRé

BARTLETT

Die Moderatuur van die NG Kerk en dr André Bartlett het op Dinsdagmiddag 16 November 2004 gesprek

gevoer. Die mediaberigte vanaf 18 Oktober 2004 wat die indruk geskep het dat die besluit van die

Algemene Sinode van die NG Kerk oor homoseksualiteit noodwendig beteken dat persone met 'n

homoseksuele oriëntasie tot die predikantsamp toegelaat word, en die daaropvolgende verklaring van die

Moderatuur, was op die agenda.

Hierdie gesprek was openhartig en positief, en het gestaan in die teken van kollegas wat met die styl van

Jesus Christus teenoor mekaar wil optree.

Vanuit die gesprek wil die betrokke kollegas graag verklaar:

1. In sy standpuntstelling oor die genoemde saak, wou die Moderatuur op geen manier 'n negatiewe

refleksie op dr Bartlett se goeie trou werp of sy integriteit in gedrang bring nie. Die Moderatuur vra

verskoning indien sekere bewoording in die verklaring dit kon laat gebeur het en dr Bartlett in die proses

kon voel dat hy te na gekom is.

ÔÓÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!