07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Skrif (waardes en norme)

Die indiwidu Die groep

9. Die erkenning dat homoseksualiteit as n komplekse psigo-seksuele toestand met veelvuldige oorsake

is. Homoseksualiteit kan nie noodwendig as n aangebore gegewenheid aanvaar word nie (Chambers

2006:34-36; Potgieter 2005:25-26; SKLAS NGK Wes- en Suid-Kaapland 2004).

Naas die teologiese begronding vir die pastoraat aan die homoseksuele persone, wil ons ook praktiese

wenke gee.

9.2 Praktiese riglyne

Gegrond op bogenoemde tien basiese uitgangspunte, behoort die kerklike pastorale sorg aan homoseksuele

persone binne die raamwerk van die volgende praktiese-teologiese uitgangspunte te geskied:

Hier word nie slegs met die indiwidu gewerk nie. Daarom behoort die pastoraat op die volgende gerig te

wees:

flÚ Pastoraat aan die gay persoon.

fiÚ Pastoraat aan die familie van die gay persoon.

›Ú Die kerk se sosiale getuienis in die samelewing.

9.2.1 Pastoraat aan die gay persoon

1. Niemand kan met homoseksuele persone op weg gaan met hul worsteling en pyn oor gaywees sonder

´n wedersydse verhouding van respek, aanvaarding en liefde nie. Die pastorale sorg en pastorale

berading aan homoseksuele persone behoort daarom gekenmerk te word deur die pastorale

grondhouding van respek, onvoorwaardelike aanvaarding van die persoon, empatie en die bou van n

pastorale vertrouensverhouding. So ´n persoon moet binne die kerk tuis voel; Gal. 6:1-2 (Thomas

2006:96-97).

2. Hoewel rekening gehou behoort te word dat alle homoseksuele persone n nie n heteroseksuele

leefwyse sal kan aanneem of aanleer nie (Janse van Rensburg 2005:9), moet in die pastoraat ook

rekening gehou word met die moontlikheid van verandering in n persoon se aangetrokkenheid tot

mense van dieselfde geslag (Goeke 2006:59-70).

3. Daar moet tussen drie sake onderskei word wanneer met die problematiek van homoseksualiteit gewerk

word:

die realiteit van ongevraagde dieselfde geslag-aangetrokkenheid,

die betrokkenheid in homoseksuele fantasieë of verhoudings, en

die selfbeskrywing of -etikettering as n gay of homoseksuele persoon.

4. Die reis van herstel en genesing kan as n reis beskryf word. Op hierdie pad is daar vier belangrike take

wat verrig moet word (www.peoplecanchange.com 2006):

ÓÓÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!