07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waarin verandering en transformasie aan die orde van die dag is, kan rituele help om nuwe waardes toe te

eien of n oorgang na nuwe lewensfases te bewerkstellig (Turner). Uit die aard van die saak kan hierdie

dimensie met groot vrug in die liturgie verreken word. Die liturgie wil immers gelowiges help om

voortdurend te ontdek wie hulle is, maar ook wie hulle kan wees.

5.2 Groepsidentiteit

n Verdere dimensie van rituele is dat dit mense nie net fisies bymekaarbring nie, maar hulle ook

emosioneel verbind (Driver). Dikwels vind groepskohesie plaas gewoon deur die kenmerkende uniekheid

van n geloofsgemeenskap se ritueel wat hom identiteit gee en uitlig teenoor ander gemeenskappe. Dit

beteken dat rituele nie net n uitdrukking van identiteit is nie, maar ook help om identiteit te vorm. Hierdie

dimensie is nou verbonde aan die eersgenoemde dimensie, aangesien rituele ook groepsidentiteit en -

kohesie en die spesifieke aard daarvan kan uitdaag.

5.3 Benewens hierdie bogenoemde dimensies van rituele kan enkele ander dimensies in kort ook

saamgevat word. So byvoorbeeld is daar n formaliserende dimensie wat daarop neerkom dat rituele op n

ekonomiese wyse ingewikkelde sosiaal-kulturele boodskappe kan kommunikeer. Met die verdigtende

dimensie word bedoel dat iets spesifieks geaksentueer word sodat die perspektief daarop kan verspring,

byvoorbeeld n klein hoeveelheid brood en wyn waarby stilgestaan word en n ander perspektief op gekry

word. Verder beskik rituele ook oor n kanaliserende dimensie, soos byvoorbeeld n begrafnisdiens wat

emosies op n sinvolle wyse kanaliseer en nie ignoreer of onderdruk nie. Nou verbonde aan hierdie kanaliserende

dimensie is die terapeutiese dimensie wat beoog om te heel en te genees deur die mens terug te

bring na die wortels van haar bestaan. Rituele help ons ook om iets van onsself tot uitdrukking te bring, dus

n soort ekspressiewe dimensie. Soms wil rituele ook besweer of op n manier die alledaagse werklikheid

beïnvloed (eksorserende dimensie), soos byvoorbeeld met n biddag vir reën. Verder bestaan daar n

koppeling tussen liturgie en lewe, tussen ritueel en etiek, deurdat dit wat gesimboliseer word ook die lewe

deurdring. Waardes word in en deur die ritueel vasgelê, geïntegreer en vernuwe. Rituele stel ook soms

mag in werking en bevorder die mag van instansies soos die staat. Hierdie dimensie kan die politieke

dimensie genoem word. (Lukken).

5.4 Ten slotte kan hier genoem word dat elke dimensie ook potensieel n gevaarlike kant het. Die sosiale

dimensie kan byvoorbeeld eksklusiewe groepvorming bewerk of die eksorserende dimensie kan magiese

kwaliteite kry. Verder word hier doelbewus gekies vir die begrip dimensies eerder as funksies , aangesien

by laasgenoemde begrip die gevaar van funksionalisme in die liturgie in die kiem lê. Rituele / die liturgie

kan waardes vorm en emosies kanaliseer, maar ten diepste hoef dit niks te doen nie. Die liturgie is gewoon

maar n spel, n heilige ernstige en gevaarlike spel waar God en mens mekaar ontmoet en die mens haar

hoogste doel verwesenlik, naamlik om God te eer en Hom vir ewig te geniet.

6. KENMERKE VAN N GOEIE RITUEEL

6.1 Gemeentes behoort aangemoedig te word om self rituele te ontwikkel en in stand te hou. Liturgies sou

dit moontlik wees om byna enige element of onderdeel van die erediens ritueel te ondersteun, aangesien

die hele liturgie opgebou is uit simbole en rituele.

6.2 Gestel n gemeente sou rondom die wegsending n ritueel wou ontwerp aan die hand van die

genoemde onderdele. Dan sou daar gesoek kon word na n simbool wat God se teenwoordigheid in die

wêreld (waarheen die gemeente gestuur word) verbeeld. Rondom hierdie simbool sou n bepaalde

handeling uitgevoer kon word aan die hand waarvan die gemeente die wêreld ingestuur word. Dit alles sou

natuurlik met sekere woorde of simbooltaal gepaard kon gaan.

6.3 Die volgende kenmerke van rituele kan in ag geneem word wanneer gemeentes self rituele ontwerp:

1. Daar moet n bewuste keuse wees vir klem op struktuur of anti-struktuur, bewaar of hervorm (Die

bevestiging van kerkraadslede se klem sou tipies op struktuur val en n helingsdiens se klem op antistruktuur).

2. Daar moet verkieslik n stadige tempo wees; hoe stadiger, hoe meer dramaties.

3. Daar moet genoeg tyd wees vir stilte.

4. Rituele moet gekenmerk word deur eenvoud.

5. Die goue reël hier is minder is meer , hoe meer ekonomies die ritueel en minder verduideliking nodig is,

hoe kragtiger die polisemantiese en polivalentiese werking van die ritueel.

6. Hoe meer sintuiglik die ritueel aangebied word, hoe beter. Hierin speel liggaamlikheid n belangrike rol

deurdat die mens deur middel van al sy/haar sintuie in en deur die ritueel betrek moet word.

7. Daar moet n sinvolle en effektiewe keuse van simbole, simboolhandelinge en simbooltaal wees, aangesien

die liturgie n totale taalhandeling ( speech act ) is wat uit woorde en handelinge bestaan.

8. Begin die beplanning met alle moontlikhede en werk dan in die rigting van vereenvoudiging.

9. Betrek deelnemers in die beplanning van n ritueel.

10. Beperk toeskouers by die uitvoering van n ritueel.

11. Doen moeite met die keuse van musiek.

12. Maak seker dat die sentrale fokus van die ritueel God se heilsdade in Jesus Christus is en deelnemers

se harte na Hom verhef.

ÍÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!