07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.1.3 Om hierdie probleme die hoof te bied, is ADGO versoek om dit goed te keur dat n werkgroep binne

die ADGO Projekspan Musiek gestig word, vir die bevordering van meer formele kerkmusiek.

4.1.4 n Uitnodiging is oa aan die SA Kerkorrelistevereniging gerig om n verteenwoordiger te benoem om

deel van hierdie werkgroep te word. Sake soos die tekort aan opgeleide orreliste, opleidingskursusse vir

orreliste en moontlike indiensopleiding van orreliste sal dringende aandag by hierdie werkgroep geniet.

5. BEGELEIDINGS CD S VAN DIE LIEDBOEK

5.1 INLIGTING

5.1.1 Aangesien daar so n groot tekort aan opgeleide orreliste dwarsoor die land bestaan en gemeentes

werklik sukkel om orreliste te vind wat die gemeentesang dinamies kan begelei, wil ADGO Projekspan

Musiek gemeentes graag wys op die lofwaardige poging van die SKE, NG Kerk in die OVS wat n volledige

stel Begeleidings-CD s van die Liedboek in samewerking met Bybel-Media saamgestel het.

5.1.2 Hierdie stel CD s met orrelbegeleiding van die Liedboek-liedere, maak dit vir gemeentes wat sukkel

om geskikte orreliste te kry, moontlik om tydens eredienste, begrafnisse, huwelike en ander spesiale

dienste met hierdie CD-begeleiding te kan saamsing. Nadat die eerste oplaag van die Begeleiding-CD s

uitverkoop is, is die hele pakket weer hersien en noodsaaklike tempo-wysigings is aangebring. Die hersiene

pakket van die Begeleidings-CD s van die Liedboek, bestaande uit 14 CD s is beskikbaar teen R350,00 en

kan bestel word by Bybel-Media: 0860 231 231 of direkte bestelling: bestel@bmedia.co.za of

E-aankope: www.bmedia.co.za.

ÍÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!