07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tweede plek beteken spanleierskap nie dat woorde soos rekenskap en finale verantwoordelikheid verdwyn

nie.

8.12.4.4 Die volgende vrae behoort ook nou deeglike aandag te kry:

1. Wat het van ons geestelike leiers geword?

2. Is daar n verskil tussen leierskap en geestelike leierskap en wat is die verskil?

3. Is leierskap n Bybelse konsep en hoe sien die Bybel dit?

4. Watter rol behoort roeping te speel?

8.12.4.5 Die volgende stellings kan ook in gedagte gehou word:

1. Geestelike leiers word gedryf deur liefde. Hulle plaas n buitengewone hoë premie op verhoudinge.

2. Geestelike leiers verstaan die belang van heiligmaking. Hulle leef met geestelike dissiplines.

3. Geestelike leiers word geseën met n visie. Hulle passie, gawes en nood van die wêreld leef in sinergie

met mekaar.

4. Geestelike leiers kan die werklikheid definieer. Hulle sien dinge in perspektief en verstaan die werklike

nood van die wêreld.

5. Geestelike leiers was konstant voete. Hulle hanteer mag anders en koester diens.

6. Geestelike leiers leef uit en met genade. Hulle leef met deernis en sensitiwiteit.

7. Geestelike leiers verstaan waar hulle krag vandaan kom. Hulle put uit n onuitputbare Bron van wysheid

en krag.

8. Geestelike leiers wandel met God. Hulle hele wese is konstant op God gerig. Hulle het God bo alles lief.

9. Geestelike leiers bid. Hulle verstaan die krag en dinamika van gebed.

10. Geestelike leiers dink, eet en slaap dissipelskap. Hulle is konstant besig om ander leiers op te lei en

voel nie bedreig nie.

11. Geestelike leierskap veg teen aanvegtinge. Hulle bestuur hul eie emosies met geestelike en innerlike

krag.

12. Geestelike leiers koester hul integriteit. Hulle weerstaan versoekinge en koester karakter en waardes.

13. Geestelike leiers verstaan hoe belangrik en heilig hul liggame is. Hulle beskerm die tempel van God

onderhou die Sabbat.

14. Geestelike leiers lei en rig vergaderings op n spesiale manier in. Hulle skep geestelike ruimtes waar

mense anders praat en dink.

15. Geestelike leiers verstaan die belang van goeie bestuur. Hulle is verantwoordelik en verantwoordbaar.

16. Geestelike leiers dink strategies. Hulle is versigtig soos slange en opreg soos duiwe.

17. Geestelike leiers kan verandering bestuur. Hulle verstaan die kompleksiteit en reëls van veranderingsbestuur

en is nie onwillig om die uitdaging te aanvaar nie.

18. Geestelike leiers is vredemakers en brugbouers. Hulle bestuur konflik en diversiteit.

19. Hulle leef coram Deo en kan God sien (visio Dei).

20. Hulle vind rus in God.

21. Hulle vertrou God en leef met innerlike selfvertroue en krag.

22. Hulle maak n konkrete verskil, omdat hulle toelaat dat God deur hulle werk.

8.13 DIE BOU VAN GEMEENSKAP

8.13.1 Handelinge 2:42 wys daarop dat die onderlinge verbondenheid een van die basiese boustene was

waarop die vroeë gemeente gerus het. Dit behoort vandag nie anders te wees nie. Daar is reeds verwys na

die massale disintegrasie van gemeenskappe wat tans aan die gang is. Dit raak elke duimbreedte van ons

bestaan. Terselfdertyd is ons nie meer goed geskool in die bou en uitbou van gesonde gemeenskap nie.

Die feit dat gemeenskappe disintegreer, beteken nie dat mense nie meer soek na gemeenskap nie. Hulle

soek vandag juis daarna en vind dit op ander plekke en in ander vorme, sommige meer wenslik as ander.

Die hartseer is dat die Bybel baie duidelik is dat onderlinge gemeenskap een van die heel belangrikste

imperatiewe is wat ooit aan die volgelinge van Christus gegee is. Die vraag is hoe die gemeente weer n

plek van ware en warm gemeenskap kan word.

8.13.2 Die volgende moontlikhede bestaan:

1. Dink baie ernstig na oor wat in die eredienste gebeur en hoe en wat gekommunikeer word.

2. Maak seker dat die leierskap in die gemeente dit modelleer.

3. Kleingroepe in verskillende vorme is nie net n nuwe gier nie. Dit behoort n basiese dissipline van

onderlinge sorg en dienslewering te wees. n Interessante tendens is dat kleingroepe al meer en meer

uitgedaag word om binne die geografiese area van waaruit die meeste lede kom, n verskil te maak. Dit

raak die uitreik na en ondersteuning van mense in die omgewing, maar ook konkrete aksies soos

evangelisasie. Dit is nie n onkritiese terugbring van die ou wykstelsel nie, maar gee tog erkenning aan van

die winste van die ou stelsel.

4. Gesamentlike dienslewering, ook buite die gemeente, is n kragtige manier waarop interne koinonia

gebou word.

5. Sien gemeentefunksies, soos n basaar byvoorbeeld, nie in die eerste plek as fondsinsameling nie, maar

veral as n geleentheid om gemeenskap te bou.

6. Hanteer enige konflik met groot omsigtigheid. Moenie wag dat dit weggaan nie, maar gaan dit tegemoet

en hanteer dit vroegtydig en op Bybelse wyse.

ÎÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!