07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

waarin die Handves vir Menseregte opgeneem is, word godsdiensvryheid en gelyke regte vir alle mense

gewaarborg. Die openbare media moet hierdie regte eerbiedig en reflekteer. Ons word dus sedertdien

blootgestel aan n uiteenlopende spektrum van Christelike en ander godsdienstige tradisies. Die vraag van

ons tyd is dikwels nie meer Wat is die waarheid? nie, maar Wie se waarheid is waar?

2.1.2 Verbruikersgees

Ons mense het gewoond geraak aan n feitlik onbeperkte verskeidenheid verbruikersitems om van kies

van ontbytpap tot vermaak tot n kerk! Die gevolg is dat lojaliteit aan n bepaalde saak of produk nie meer

vanselfsprekend is nie. Die subtiele invloed van hierdie verbruikersgees word ook in die wêreld van

godsdiens sigbaar. Mense is nie meer vanselfsprekend lojaal aan die NG Kerk nie. Hulle behou hulle die

reg voor om rond te shop vir n gemeente na hulle keuse. Hulle gaan aanbid waar hulle voel dat hulle

behoeftes die beste gedien word.

Die NG Kerk se Algemene Sinode se besluit ten gunste van stippellyngrense vir gemeentes is juis onder

meer om ruimte te maak vir hierdie diverse behoeftes van lidmate. Dit word immers nou as mense se reg

beskou om te aanbid binne die spirituele konteks van hul keuse. As iemand dus nie van n gemeente, die

leraar of die aanbiddingstyl hou nie, gaan hulle na n ander gemeente of selfs n ander kerk, sonder om

daaroor skuldig te voel.

2.1.3 Destruktiewe teologiese invloede

Die gereformeerde verstaan van die Bybel word maklik verdraai deur blootstelling aan n (veral

Amerikaans-gebaseerde) fundamentalistiese Skrifgebruik waarin die Bybel direk (en op die klank van die

woord af) op ons in ons tyd van toepassing gemaak word, sonder om die verskil tussen die konteks van die

Bybel en ons tyd te verreken.

Videos en boeke wat n verdienstelikheidsleer propageer (en herinner aan die ou Armenianisme), met n

stywe dosis (waarskynlik onbedoeld en naïef gemotiveerd) welvaartsteologie is volop in omloop en word

heel dikwels ook deel van ons lidmate se teologie. Voorbeelde hiervan is die Gebed van Jabes wat wyd

inslag gekry het onder baie van ons lidmate, asook n gedeelte soos 2 Kronieke 6 en 7 wat populêr gebruik

word om hierdie lering te ondersteun. Hierin word rampe en teëspoed ongekompliseerd direk gesien as die

gevolge van sonde. Wanneer die sonde bely word en bekering plaasvind, word vergifnis en nuwe seën (in

die vorm van konkrete voorspoed) belowe.

Hierdie soort lering binne die NG Kerk beïnvloed veral ons verstaan van die verlossingsboodskap van

Jesus Christus. Alhoewel dit Ou Testamentiese teologie is, is dit nie Christelike teologie nie. Hierdie soort

lering het die gevolg om n Christelike leer te propageer wat vreemd is aan ons tradisie en ons nie help

om die radikale onverdienstelike genade-boodskap van die doop helder te sien nie.

2.1.4 Soeke na warmte en aanvaarding

Daar word dikwels gesê dat die groei van die Charismatiese- en Pinkster-kerke op die rekening van die NG

Kerk is, omdat ons nie vir lidmate n veilige, warm tuiste bied nie. Die perspektief bestaan, reg of verkeerd,

dat die Gereformeerde kerke veroordelende, eksklusiewe gemeenskappe is, waarin daar n gebrek aan

lewe, vernuwing, opwinding en vreugde is. Daarom soek mense dit elders en vind dit in hierdie ander

groepe, waar entoesiastiese eredienste beleef word, hulle welkom en geag voel, in nood bygestaan word,

persoonlike aandag ontvang en voor gebid word - waar hulle dus die teenwoordigheid van die Here op

hierdie manier ervaar.

Mense gaan nie noodwendig omrede die doop (of ander teologiese verskille) oor na ander kerke toe nie.

Trouens, mense gaan selde oor na ander kerke as gevolg van leerstellige sake. Hulle neem hierdie besluit

heel dikwels omdat hulle oor n bepaalde saak in die NG Kerk ongelukkig is. Hulle gaan dus ook weg omdat

dit vir hulle op n ander plek aangenamer is. Die reeds genoemde maklike denkskema van sondeteenspoed-bekering-gehoorsaamheid-seën

is n baie aantreklike boodskap vir mense wat swaar kry weens

werkloosheid, verarming, ontmagtiging, kinder- en huweliksprobleme en konflik.

Aan die ander kant van die munt is die eis van naasteliefde in n rasse-gepolariseerde gemeenskap ( n

sterk tema in die NG Kerk wat amptelik worstel met kerk-hereniging en die Belydenis van Belhar) nie gewild

nie. Daar is n weerstand teen die werklike moeilike, veeleisende uitdagings van naasteliefde. Daarom

bevredig hierdie (ander) kerke en selfs teologiese sieninge binne die NG Kerk dikwels n sterk behoefte aan

werklikheids-ontvlugting. Dis dus ook te verstane dat selfs iets soos die leer van die wegraping vir baie

mense uiters aantreklik klink: Dit verkoop maklik. Dit stel die vooruitsig dat gelowiges die onafwendbare

toekomstige ellende sal vryspring.

Die NG Kerk moet hieruit ernstige lesse leer en maniere vind om mense die teenwoordigheid van God te

laat beleef, sonder om op te gaan in n ander soort spiritualiteit en gepaardgaande ander teologie, wat net

nog meer verwarring en onsekerheid op die lang duur veroorsaak.

ÌÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!