07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Indien die handhawing van die geslagsrolle die hoofmotief vir die prohibisies teen seksuele omgang tussen

mans was, is dit vreemd dat die aktiewe deelnemer net soos die passiewe deelnemer in Lev 20:13

veroordeel word. Daarby word, anders as in sommige van die ander kulture in die Ou Nabye Ooste, geen

ruimte gelaat vir homoseksuele omgang van n man met n man uit n laer sosiale klas, byvoorbeeld n slaaf,

nie. Indien die handhawing van die geslagsrolle die hoofmotief vir die prohibisies teen seksuele omgang

tussen mans was, verklaar dit ook nie waarom die Israelitiese gemeenskap meer gekant teen manlike

homoseksuele omgang as enige van die ander Ou-Nabye Oosterse kulture was nie. In daardie kulture was

sulke gedrag immers ook n oorskryding van die tradisionele geslagrolle (Gagnon 2005:377), dit waarvan die

Middel-Assiriese Wette n voorbeeld bied.

e) Sou die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer tussen mans in Lev 18:22 en 20:13 nie

verklaar kon word as die uitvloeisel van n wêreldbeeld waarin groot klem op vrugbaarheid en

voortplanting geplaas is nie?

Die prohibisies in Lev 18:19-23 het dit in gemeen dat die menslike kapasiteit tot voortplanting daardeur

bewaar word. In die lig daarvan sou gevra kon word of die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer

tussen mans in Lev 18:22 nie verklaar kon word as die uitvloeisel van n wêreldbeeld waarin groot klem op

vrugbaarheid en voortplanting geplaas is nie?

Die prohibisies in Lev 18:19-23 word voorafgegaan deur n groep prohibisies in verse 6-18, wat afgesien van

verse 17b-18, op verbode seksuele verhoudings met nabye bloedverwante fokus. Die doel van dié

prohibisies in Lev 18:6-17a was om die vrede in die familie, wat gebaseer is op duidelike verwantskappe

tussen die familielede, te bewaar (Schenker 2003:167). Dit is betekenisvol dat dié prohibisies in verse 19-23

nie alleen deur voegwoorde aan mekaar verbind word nie, maar ook aan die prohibisies in verse 6-18. n

Verdere skakel tussen die eerste groep prohibisies en die tweede groep is die gebruik van die uitdrukking lô

tiqrab l e gallôt c erwãtãh in vers 19. Daardeur word na vers 6 teruggegryp. Die noue verband van die

prohibisies in Lev 18:19-23 met dié in 18:7-18a toon dat eersgenoemde ook te make het met kwessies wat

die vrede en eenheid van die familie en groter sosiale gemeenskap ten diepste geraak het. Seksuele

omgang met persone buite die familiekring, hetsy met die vrou van die naaste, van n man met n ander man,

asook seksuele omgang met diere raak ook die verhoudings in die familie. Die argument word deur die feit

dat die bloedskande prohibisies van Lev 18:6-18 en die vyf addisionele prohibisies in verse 19-23 in Lev

20:10-21 sonder interne onderskeid voorkom, bevestig (Schenker 2003:182).

Die prohibisies oor verbode seksuele verhoudings in Lev 20:10-21 word voorafgegaan deur die prohibisie

teen die vloek van ouers. Daardeur kry die prohibisies in Lev 20:9-21 ook die karakter van familiewette

(Grünwaldt 1999:203). Seksualiteit behoort binne die eng grense van die familie, maar dan op so n wyse dat

Die seksuele verhoudings wat in Lev

20:10-21 ter sprake kom, het die

potensiaal gehad het om sosiale onrus

en konflik binne families te veroorsaak.

Seksuele verhoudings tussen mans sou

byvoorbeeld die bestaande

huweliksverhoudings in gedrang bring.

Dit ondergrawe ook die heteroseksuele

aard van die huwelik soos konsekwent

deur die Skrif gehandhaaf word.

die familie daardeur gedien word en nie bedreig word nie

(Grünwaldt 1999:222). Die seksuele verhoudings wat in Lev

20:10-21 ter sprake kom, het die potensiaal gehad het om

sosiale onrus en konflik binne families te veroorsaak.

Seksuele verhoudings tussen mans sou byvoorbeeld die

bestaande huweliksverhoudings in gedrang bring omdat n

volwasse man gewoonlik getroud was (Schenker 2003:171).

Beide Lev 18:22 en 20:13 dra die karakter van familiewette.

Dit is dus te betwyfel of die hoofmotief vir dié prohibisies in n

bepaalde siening van die voortplanting gesoek moet word.

Die Ou Testament bied maatreëls wat dit ten doel gehad het om te verseker dat manlike Israeliete biologiese

afstammelinge sou hê en hulle erfdeel binne hulle familie sou bly. Die meeste wetstekste en

huweliksdokumente uit Mesopotamië wat betrekking het op poligamie, magtig dit op grond van die

buitengewone omstandigheid waar n persoon se vrou onvrugbaar is (Hugenberger 1994:108). Waarskynlik

hou die beoefening van poligamie deur Elkana (1 Sam. 1), hiermee verband. Tog word daar nêrens in die

Ou Testament aan mans waarvan die vroue onvrugbaar is, spesifiek die opdrag gegee om nog n vrou te

neem nie. Dit sou dus vreemd wees indien die skerp uitsprake teen homoseksuele verkeer tussen mans in

Lev 18:22 en 20:13 bloot deur n beheptheid om n nageslag gemotiveer sou wees. Wat van betekenis is vir

die kwessie wat hier aan die orde kom, is dat die vyf prohibisies in Lev 18:19-23 dit in gemeen het dat

seksuele aktiwiteit beperk word tot die huwelik tussen man en vrou (Schenker 2003:167-168).

Dit sou verkeerd wees om te beweer dat die enigste motief vir seksuele omgang in die Ou Testament die

voortbring van kinders was (Ash 2003:186). Dit is nie slegs die boek Hooglied wat dit uitwys nie. Hanna en

Elkana het mekaar liefgehad alhoewel sy kinderloos was (1 Sam. 1:5). Jakob het sewe jaar vir Ragel gewerk

ÔË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!