07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoewel die persepsie bestaan dat

daar geen moontlikheid tot

heroriëntasie by homoseksuele

persone bestaan nie, is daar dus wel

navorsing wat aandui dat daar by

sommige homoseksuele persone wel

heroriëntasie moontlik is.

getuienis bewys dat homoseksualiteit redelik veranderlik is.

Die saamgestelde van hierdie resultate toon n gemiddelde

suksesssyfer van ongeveer 50%, waar sukses aangedui word as

aansienlike tot totale verandering . Die meeste psigoterapeute

beskou n suskessyfer van ongeveer 30% as bevredigende in

enige terapeutiese program. Dit is duidelik dat hierdie resultate die

aansprake van gay aktiviste dat verandering geheel en al

onmoontlik is, radikaal teenspreek en dit verkeerd bewys. Die

volgende stelling is nader aan die waarheid: Al die beskikbare

Laastens dan meer oor die pastoraat aan die homoseksuele persone en hul families.

9. HOE HELP DIT ONS? PASTORALE MERKERS

Ons glo dit is moontlik, en kan inderdaad met

dankbaarheid getuig dat daar baie kerke en

gemeentes is waar dieselfde geslag seksuele

verhoudings afgewys word, maar waar gay

mense dit ondervind dat hulleself as mense en

as broers in susters in Christus inklusief

aanvaar word - selfs in die gevalle waar

sommige gay persone nie die grondoortuiging

van die kerk deel nie.

ÓÓÔ

Vir diegene wat oortuig is dat seksuele verhoudings

tussen mense van dieselfde geslag verkeerd is, is dit

ons begeerte om riglyne vir die pastoraat te

formuleer wat, aan die een kant, ons grondoortuiging

honoreer dat sulke seksuele verhoudings verkeerd is

en, aan die ander kant, die riglyne so te formuleer

dat gay persone sal verstaan dat die riglyne nie

bedoel is as veroordeling van die gay persoon self

nie, en ook nie om uitsluiting uit die

geloofsgemeenskap in die hand te werk nie. Ons glo

dit is moontlik, en kan inderdaad met dankbaarheid getuig dat daar baie kerke en gemeentes is waar

dieselfde geslag seksuele verhoudings afgewys word, maar waar gay mense dit ondervind dat hulleself as

mense en as broers in susters in Christus aanvaar word - selfs in die gevalle waar sommige gay persone

nie die grondoortuiging van die kerk deel nie.

9.1 Teologiese uitgangspunte

Die volgende nege teologiese uitgangspunte dien as basis vir die pastoraat aan seksueel gebroke persone,

wat homoseksuele mense insluit:

1. Die oortuiging dat die Bybelse getuienis duidelik is oor die monogame en heteroseksuele aard van die

huwelik as n lewensomvattende liefdesverbond in wedersydse trou, tussen een man en een vrou, en

die volstrekte afwysing van alle seksuele praktyke buite die huwelik as sonde, insluitend alle

homoseksuele praktyke (Heyns 1986:132-171).

2. Die erkenning van die werklikheid van die sondige gebrokenheid van die mens en dat psigo-seksuele

gebrokenheid, soos dieselfde-geslag aangetrokkenheid en biseksualiteit ook onder Christene voorkom

(Collwell 1997:89; Potgieter 2005:226).

3. Die erkenning dat alle Christene die roeping en verantwoordelikheid het om as deel van die nuwe lewe

in Christus selfbeheersing beoefen. Dit geld ook diegene wat met dieselfde-geslag aangetrokkenheid

en ander vorme van psigo-seksuele gebrokenheid worstel (Spr. 5:23; Gal. 5:22).

4. Die oortuiging, vanuit die waarheid van die evangelie dat die verlossingswerk van die Here Jesus

Christus ons van die heerskappy van die sonde vrymaak. Daarmee word egter nie n vorm van

teologies-morele perfeksionisme aangehang of verkondig nie.

5. Die erkenning van die Christelike waardes van vryheid en grense. Die Christen vind sy vryheid en

grense in Christus: Julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid as verskoning misbruik om

sonde te doen nie! (Gal. 5:13). Die vryheid beteken egter nie bandeloosheid of optrede wat in stryd met

die Skrif is nie.

6. Die bewustheid dat hierdie Christelike getuienis in ´n sekulêre samelewing soms aanstoot gee.

7. Die erkenning dat die Kerk ´n gemeenskap van gebrokenes is wat uit die genadige verlossing van

Christus lewe. Christene is tegelykertyd geregverdig en sondig (Luk. 5:30-32; Rom. 1:17).

8. In die gesprek met die gay persoon word van ´n omvattende benadering gebruik gemaak waarin die

Skrif, die mens en die Christelike gemeenskap ter sprake kom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!