07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ook kennis geneem van die Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika en die Marriage Alliance of South Africa se

standpunt.

Die taakspan het ook kennis geneem van twee ander Suid-Afrikaanse kerke wat tot op datum ernstige

aandag aan die saak van homoseksualiteit gegee het, naamlik die Metodiste Kerk en die Verenigde

Presbiteriaanse Kerk. Albei hierdie kerke het gekies om n gespreksbenadering te volg in plaas daarvan om

die sake waaroor daar ernstige meningsverskil bestaan, op die spits te dryf. Gespreksdokumente waarin die

verskillende aspekte van die problematiek uiteengesit word, is so wyd as moontlik in die twee kerke

beskikbaar gestel met die oog daarop om met die verloop van tyd n groter mate van konsensus te ontwikkel.

Die taakspan het ook kennis geneem van kerklike debatte oor homoseksualiteit op ekumeniese vlak. Die

taakspan het onder die indruk gekom dat die saak wereldwyd uiters kompleks en kontensieus is, met die

potensiaal om verwydering en skeuring binne kerke en kerkverbande te veroorsaak.

2.1 OPSOMMEND

Dit is binne hierdie moeilike konteks waarin die taakspan hul werk moes doen. Daar is gepoog om vanuit n

bepaalde proses te werk waarbinne die taakspanlede mekaar (ten spyte van ooreenkomste en verskille) kon

vashou. Die gevolg van hierdie werkswyse was dat ons sekere sake kon identifiseer waaroor ons saamstem,

maar ook waaroor ons verskil. Die taakspan het in die proses n redelike mate van onderlinge respek en

vertroue ontwikkel, en ooreengekom om mekaar nie meer op negatiewe wyse te etiketteer en te kategoriseer

nie.

Die taakspan het besef dat ons met Christene se fundamentele oortuigings (onder andere hulle

vooronderstellings van hoe die Skrif praat en hoe die Skrif gelees word) te doen het. Hiermee is daar gepoog

om mekaar sover as moontlik te respekteer. Dit is daarom die taakspan se wens dat ongeag die besluite wat

die Algemene Sinode sou neem, lidmate mekaar onderling met dieselfde Christelike respek sal behandel.

Die aspekte wat deur die taakspan geïdentifiseer is as van besondere belang in die uitvoering van hulle

opdrag, is die volgende:

vertolking van Skrifgegewens

kerklike lidmaatskap

toegang tot die besondere ampte

verhoudings en huwelike tussen persone van dieselfde geslag

pastorale ondersteuning

promiskuïteit.

3. KONSENSUS

Die taakspan het besluit om in die hantering van hierdie aspekte n werkswyse te volg wat gerig is op die

grootste moontlike eenstemmigheid (konsensus). In die proses is daar breë konsensus oor die volgende

bereik:

3.1 DIE SKRIF

Die Bybel is ons uitgangspunt en in ons nadenke en besluite oor homoseksualiteit soek ons eerlik na

maniere om die Bybelse waardes betekenisvol binne dié konteks te interpreteer.

3.2 MENSGERIGTHEID

Ons aanvaar die liefde van Christus as die enigste geldige grondhouding waarop verhoudinge binne die

geloofsgemeenskap gebaseer moet word. Alle mense is geskep na die beeld van God; die verlossing in

Christus is vir alle mense en die Gees is uitgestort op alle gelowiges. Daarom aanvaar ons die

menswaardigheid van alle mense.

3.3 INKLUSIEWE LIDMAATSKAP

Alle mense, ongeag hulle seksuele oriëntasie, is ingesluit in God se liefde en hulle behoort op grond van

hulle doop en geloof as volwaardige lidmate van die kerk van Christus aanvaar te word. Onder volwaardige

lidmaatskap word verstaan toegang tot die sakramente, toegang tot die ampte en onderworpenheid aan die

kerklike tug.

3.4 HUWELIK

Alhoewel daar ook verskil van mening oor die huwelik bestaan, is daar ten minste konsensus daaroor dat die

huwelik tussen n man en n vrou n belangrike instelling van God is.

3.5 PROMISKUÏTEIT

Sowel heteroseksuele as homoseksuele promiskuïteit word as destruktiewe en sondige gedrag afgekeur.

3.6 PASTORALE ONDERSTEUNING

Die kerk behoort ondersteuningsisteme daar te stel en pastorale sorg, waar nodig, te verskaf aan persone

wat op die een of ander wyse die werklikheid van homoseksualiteit beleef.

ÔÏÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!