07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ol speel.

Voortgesette Bedienings Ontwikkeling (VBO) waardeur formele en praktyk-opleiding gestalte kry.

GELOOFSGEMEENSKAP: hiermee word bevestig dat die predikant deel van n groter groep is

waarbinne hy/sy lewe en dien.

Die volgende grafiese voorstelling bevestig die beweging tussen die drie lense. Daar is momente

van interafhanklikheid én onafhanklikheid. Indien net op een gefokus word, word die balans

versteur.

8.2 VOORTGESETTE TEOLOGIESE OPLEIDING

8.2.1 Inleidend

Byna niemand twyfel meer oor die noodsaak van voortdurende voortgesette opleiding in belang van

beroepsvaardigheid nie. Die Algemene Sinode self neem sy eerste besluit in hierdie verband reeds in 1978.

In belang van die agtergrond tot die beleidstellings word die verslag wat in 2002 voor die Algemene Sinode

gedien het, hier opgeneem. 13

1. INLEIDEND

Sedert 1978 is voortgesette teologiese opleiding op die tafel van die Ned Geref Kerk. Mooi (en korrekte)

besluite staan op skrif: Die Algemene Sinode beklemtoon die noodsaaklikheid van voortgesette indienstoerusting

van predikante. Die sinode oordeel dat sodanige toerusting as verpligtend vir alle predikante, op

koste van kerkrade, in werking gestel moet word en dra dit aan die AKAE op, om in oorleg met die Kuratoria

van die

Teologiese inrigtings, dit op vaste grondslag te organiseer (Acta 1978: 650 & 916). Hierdie besluit is op

verskillende maniere herhaal en geïnterpreteer. Dit is nie nodig om in hierdie kort voorlegging die noodsaak

van die saak beredeneer nie. Hopelik staan die wenslike noodsaak daarvan bo verdenking. Wat hieronder

volg is n poging om:

* 'n weg te vind om uitvoering aan hierdie besluite te gee vir predikante wat reeds in die bediening is,

* om momentum aan dringende besluite te gee vir die toekoms van teologiese en voortgesette teologiese

opleiding vir diegene wat nou vir teologiese studies (met die oog op die bediening in die Ned Geref Kerk)

13 Handelinge Algemene Sinode 2002: A.17.2 ALGEMENE KOMMISSIE VIR TEOLOGIESE OPLEIDING: Tweede Verslag, p

495-497.

SELF

-sorg/-studie

VBO MENTOR

GELOOFSGEMEENSKAP

(Plaaslike gemeente en Kerkverband)

A-Z Handleiding 260

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!