07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.2.6 Sonde-besef en sonde-belydenis word meermale voorgestel as voorwaarde vir die heil, terwyl ook

dit deel is van die genadegawe van God (1.4.7, p 189).

3.2.7 Lidmate begin dan vir hulle sekerheid binne in hulleself en die vervulling van voorwaardes soek.

Hulle doen selfondersoek en wonder of hulle berou, hulle geloof, hulle gebede sterk genoeg is om God te

oortuig (p 189).

3.2.8 Lidmate se dankbaarheid word dan ook dikwels deel van die doen van hulle deel vir hulle verlossing.

Regverdigmaking en heiligmaking is uit genade alleen. Dit is beide God se werk (ACJ van Niekerk).

Waarskynlik is daar baie mense in ons kerk wat meer afhanklik van God voel vir hulle regverdigmaking as

vir hulle heiliging (Verslag, p 190).

3.3 Dit is nie moeilik om van die konsekwensies van hierdie bekende soort benadering en formulering te

onderskei nie.

Die byna voortdurende stroom van lidmate wat nie net met die belydenis doop worstel nie, maar die NG

Kerk verlaat en hulle lidmaatskap elders uitleef, is n sodanige voorbeeld. In meer as een opsig is die doop

van kinders n diep uitdrukking van die gereformeerde verstaan van God en Sy genade.

Nog so n gevolg is die soms opvallende gebrek aan ywer en innerlike motivering in die soek van die

Koninkryk by lidmate. Wat jy moet bydra (van geloof tot dankbaarheid) kan net solank motiveer. Inspanning

bring net nooit langtermyn volharding nie. Wanneer dit met n bepaalde vorm van vrees om weer verlore te

gaan gemeng word, lyk dit of dit langer motiveer. Genade motiveer onberoulik en vir altyd. Kerke wat

geloof as ons bydrae beskou, is dikwels ywerig met evangelisering besig, terwyl kerke wat redding as uit

genade beskou, sonder ywer vir die evangelie is (Thomas Long in n huisgesprek, 1993). Hieroor moet

gereformeerdes met skaamte hulle hoof buig.

Dit mag selfs wees dat die byna onoorsigtelike teologiese diversiteit binne die Ned Geref gestalte van die

gereformeerde tradisie teruggevoer kan word tot hierdie verskuilde Arminianisme binne die tradisie van die

NG Kerk. Wanneer jy ten diepste oor uit genade alleen verskil, word diversiteit uiteindelik verdeeldheid.

Die Arminianisme en die Gereformeerde verstaan van redding uit genade alleen, is uiteindelik nie versoenbaar

nie. Self nie die beroep op evangelies wees, oorbrug dan meer die kloof nie.

4. SUGGESTIES VIR WEG VORENTOE (OF SOOS DIE VERSLAG DIT STEL: OP PAD NA DIE

HELDER FONTEIN)

Die saak waaroor dit hier gaan, is nie maar n gereformeerde liefhebbery of n liefhebbery in die

gereformeerde tradisie nie. Dit is hoe ons die Skrif verstaan.

Wanneer ons die imperatiewe uit die bedding van die indikatiewe haal, verlei en mislei ons geloofsgemeenskappe

tot nuwe vorme van wettisisme en fariseïsme. Aan die ander kant noop die imperatiewe

wat vanuit die indikatief vloei ons tot ywer en passie vir die evangelie en die koms van die Koninkryk. Die

11 hoofstukke van Romeine wat die indikatief verkondig, word eers in Romeine 12: 2 tot imperatief, maar

dan met die motivering en gesag van die evangelie. Ons durf nie die sake omdraai nie. Ons sou daarmee

toegee dat ons vir n andersoortige hantering van die Skrif gekies het.

4.1 Leraars en ander gemeenteleiers word opgeroep om ernstig na te dink en self ondersoek te doen oor

hoe hulle oproepe tot geloof, bekering, heiliging, ens formuleer. Op alle moontlike maniere moet ons

mekaar help om hieroor sensitief te wees. Ons moet mekaar help om bewus te word en wees van die

gevolge vir lidmate wat langs die weg van enige moontlike suggestie van n eie bydrae tot navolging van

Christus uitgenooi word.

4.2 Leraars en ander leiers word opgeroep en deur opleiding en begeleiding motiveer om met erns en

ywer gelowiges en ongelowiges tot navolging van Christus te begelei. Ons moet mekaar help om te bely

dat genade motiveer om met ywer elke dag te bely dat ons uit genade gered is. Ons bely dat God aan die

werk is. Sy werk maak nie alleen ons werk moontlik nie, maar sluit dit in. Wanneer ons so beleef en praat

oor die regverdiging, het ons n stewige basis om die heilige vuur ook in ons heiliging te laat brand (p 190).

Omdat ons harte brand van dankbaarheid, daarom is ons gehoorsaam. Hier ontmoet die Bybelse indikatief

en imperatief mekaar as beide die werk van God.

4.3 Leraars en leiers word ernstig versoek om in die keuse van materiaal vir die toerusting van gelowiges

seker te maak dat hulle materiaal kies wat oor die breë spektrum van die bediening die gereformeerde

verstaan van genade-redding verstaan en handhaaf.

4.4 Leraars en leiers word ernstig versoek om te onthou dat ons sing wat ons glo en bely. Populêre liedere

behoort telkens weer in gereformeerde taal vertaal te word. Anders glo ons later wat ons sing in die woorde

van liedere wat nie altyd uit gereformeerde verstaan van die Skrif gebore is nie. Hier word veral gepleit vir

liedere waar die eer aan die Here, aan sy liefde en genade alleen gegee word. Digters word uitgedaag om

binne n gereformeerde verstaan van die Skrif te dig vir komponiste om te toonset.

4.5 n Verstaan van die Skrif binne hierdie tradisie bring mee dat ons anders bid. Baie gebed-praktyke is

aantreklik. Dit sluit aan by die natuurlike godsdienstige drang om by te dra en daarvoor beloon te word.

Leraars en leiers word aangemoedig om gemeentes binne ons van verstaan van God en die Skrif te leer

bid. Die keuse van materiaal geld ook hier.

ÎË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!