07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

neem die kuratorium sodanige student in ontvangs as kandidaat vir teologiese opleiding. Die kuratorium kan ook

n student voorlopig toelaat in afwagti ng van die kennisgewing en verslag. Tot die keuringstaak van die kuratorium

behoort die volgende:

4.2.4.1 Die beoordeling van die verslag van die ring

4.2.4.2 Indien die ring nie die aanvanklike psigologiese evaluering gedoen het nie, behoort dit tot die

verantwoordelikheid van die kuratorium voor die aanvang van teologiese studies. Hierdie en

toekomstige psigologiese evaluering van die kandidaat gee aandag aan sake soos:

4.2.4.2.1 Persoonlikheid

4.2.4.2.2 Emosionele en spirituele intelligensie

4.2.4.2.3 Verstandelike vermoë

4.2.4.2.4 Kennis

4.2.4.2.5 Insig

4.2.4.2.6 Vaardigheid

4.2.4.2.7 Houding ( attitude )

4.2.4.3 Verdere psigologiese evaluering word twee keer tydens die student se akademiese loopbaan herhaal

die eerste voor die verstryking van die eerste semester van studie, en die tweede in die voorlaaste

studiejaar. Die resultate van elke evaluering word tydens n sessie tussen die betrokke sielkundige

en n lid van die begeleidingskommissie van die betrokke kuratorium met die kandidaat bespreek.

4.2.4.4 Instemming met die NG Kerk se verstaan van die beroep van die predikant soos in die beleid van die

Algemene Sinode uitgedruk.

4.2.4.5 Evaluering van klasbywoning en -meelewing

4.2.4.6 Aan die einde van Maart van elke jaar gee die kuratorium die besonderhede van elke kandidaat deur aan

die Algemene Kuratorium.

4.2.4.7 Aan die einde van die eerste graadkursus word n volledige verslag opgestel deur die kuratorium en aan

die student sowel as die betrokke gemeente(s) [tuisgemeente asook die gemeente waarby ingeskakel

word tydens studie] en ring(e) gestuur. Sou daar bepaalde probleme wees, word dit aangedui.

4.2.4.8 Finale keuring en eksaminering vind voor legitimasie plaas, ongeag alles wat voorafgegaan het. Daar is

steeds die moontlikheid dat n kandidaat op hierdie stadium afgewys kan word.

4.2.4.9 Suksesvolle kandidate word deur die kuratorium by die Algemene Kuratorium vir legitimasie aanbeveel.

4.2.5 Rol van die Algemene Kuratorium (Algemene Sinode)

Tot die keuringstaak van die Algemene Kuratorium behoort die volgende:

4.2.5.1 By ontvangs van die name van die kandidate (sien 1. 4.6) word n studentenommer (aangedui deur n S

aan die begin - vir student) aan die betrokkene gegee. Hierdie S-nommer bly van krag totdat die

persoon gelegitimeer word waarna die predikant n P-nommer ontvang (aanduiding van predikant).

4.2.5.2 Op aanbeveling van die kuratorium word suksesvolle kandidate vir legitimasie ontvang en aan die

Algemene Sinode vir legitimasie oorhandig.

4.2.5.3 Die Algemene Kuratorium:

4.2.5.3.1 koördineer die werksaamhede van die onderskeie fakulteitskuratoria

4.2.5.3.2 tree namens die Algemene Sinode in gesprek met teologiese fakulteite rakende teologiese opleiding

in belang van die bediening

4.2.5.3.3 werk mee aan kurrikulering en eksaminering

A-Z Handleiding 242

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!