07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die kerk behoort ondersteuningsisteme daar te stel en pastorale sorg, waar nodig, te verskaf aan

persone wat op die een of ander wyse die werklikheid van homoseksualiteit beleef.

5.3 Die Algemene Sinode besluit om in die lig van bogenoemde konsensus kerkrade, gemeentes en

lidmate op te roep om hierdie standpunt van die kerk oor homoseksualiteit met oortuiging uit te leef.

5.4 Die Algemene Sinode neem kennis dat daar oor die volgende sake met betrekking tot

homoseksualiteit verskil van mening is oor:

5.4.1 Skrifgegewens

Daar bestaan meer as een standpunt oor die vertolking van die Skrif oor homoseksualiteit.

Een standpunt vertolk die Skrifgegewens as n afwysing van homoseksuele gedrag (sien uitgebreide

motivering bylaag 2 par 3 en 4)

n Ander standpunt vertolk die Skrifgegewens as n afwysing van sekere destruktiewe vorme van

seksuele gedrag sonder om n uitspraak te lewer oor homoseksualiteit as sodanig (sien bylaag 1, die

hele pt 2 maar veral 2.3.8)

5.4.2 Verhoudings en die huwelik

5.4.2.1 Daar bestaan meningsverskil oor die aanvaarbaarheid van vaste verhoudings tussen persone

van dieselfde geslag.

Aan die een kant is daar die beskouing dat sodanige verhoudings teen die leer van die Skrif is

(uitgebreide motivering bylaag 2 par 4, 6 en 7).

Aan die ander kant is daar die beskouing dat sulke verhoudings Christelik-eties aanvaarbaar is as

dit gerig is op die vorming van n vaste verbintenis van liefde en trou (sien bylaag 1, par 3.2)

5.4.2.2 Daar bestaan meningsverskil oor die aard van die huwelik.

Een standpunt sien dit as n eksklusiewe verbintenis tussen een man en een vrou (samevatting

bylaag 2 par 1.2.3; uitgebreide motivering bylaag 2 par 4.1.1.)

Daar is ook n ander standpunt wat ten gunste daarvan is dat vaste lewensverbintenisse tussen

persone van dieselfde geslag dieselfde legitimiteit as die huwelik behoort te geniet (sien bylaag 1, par

3.4)

5.4.3 Besondere ampte

Daar bestaan meningsverskil oor die voorwaardes waaronder homoseksuele persone tot die

besondere ampte in die kerk toegelaat behoort te word. Standpunte kan basies in twee verdeel word:

Diegene wat nie n probleem het met die toelating van homoseksuele persone nie, op voorwaarde

dat hulle n selibate lewenstyl beoefen (implikasie van die hele uitgebreide motivering bylae 2).

Diegene wat ten gunste van die toelating van persone in nie-promiskue, vaste verhoudings van

liefde en trou is (sien bylaag 1, par 4)

5.4.4 Pastorale ondersteuning

Daar bestaan meningsverskil of n Bybels-gefundeerde pastorale model daarop gerig moet wees om:

Homoseksuele persone te lei tot die verwesenliking van God se skeppingsdoel met man en vrou

(heroriëntasie) en die beoefening van n selibate lewenstyl (uitgebreide motivering bylaag 2 par 9)

Homoseksuele persone tot sinvolle integrasie van hulle Godgegewe seksuele oriëntasie in die

uitlewing van n Christelik-etiese verantwoordelike leefstyl te begelei (sien bylaag 1, par 5)

(NA AANLEIDING VAN BYLAAG 1)

5.5 Die Algemene Sinode neem kennis van die

volgende punte:

5.5.1 Dat dit die afgelope jare geblyk het dat die

konflikte oor homoseksualiteit wêreldwyd n

ernstige gevaar van kerkskeuring inhou.

5.5.2 Dat, alhoewel daar wesenlike teologiese

sake ter sprake kom in die gesprek oor

homoseksualiteit, die keuse vir of teen

homoseksualiteit as sodanig nie n wesenlike

saak vir die handhawing van die identiteit van die

kerk is nie (Die kerk van Christus oor die hele

wêreld leef in meerdere of mindere mate lank

reeds met die werklikheid van homoseksualiteit

saam).

5.5.3 Dat kerke en gemeentes homoseksualiteit

in die praktyk op n verskeidenheid van maniere

hanteer sonder om daardeur te wen of te verloor

aan hulle ware identiteit.

5.5.4 Dat die praktiese ervaring van kerke oor die

wêreld ons leer dat dit oor die algemeen nie

moontlik is om oor homoseksualiteit tot

ÔÏÌ

(NA AANLEIDING VAN BYLAAG 2)

5.5 Die Algemene Sinode besluit dat n besluit

rakende homoseksualiteit nie verder uitgestel of

na kerkrade afgewentel word nie.

5.6 Die Algemene Sinode erken dat mense

dikwels in die verlede seergemaak is, bloot

vanweë hulle homoseksuele oriëntasie. Die

Algemene Sinode vra weereens verskoning vir

elke geval waar die kerk sulke mense in die

verlede, onder andere as gevolg van ´n gebrek

aan leiding, seergemaak en verontreg het, en

waar God se liefde nie in die kerk se optrede

raakgesien kan word nie.

5.7 Die Algemene Sinode besluit dat alhoewel dit

vir sommige lidmate n pynlike besluit mag wees,

permanente homoseksuele verbintenisse en -

huwelike nie naas die huwelik of as n alternatief

vir die huwelik aanvaar kan word nie. Die Sinode

voel hom gedring tot hierdie besluit deur die

konsekwente Skrifgetuienis oor die

heteroseksuele aard van die huwelik,

konsekwente Skrifgetuienis teen homoseksuele

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!