07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A.1.4 VERSLAG VAN DIE ALGEMENE DIENSGROEP

ONDERSTEUNINGSDIENSTE: ROEPING EN IDENTITEIT

A.1.4.1 BYBELVERTALING, -VERKLARING EN -VERSPREIDING

1. BYBELVERTALING

1.1 OPDRAG

Adviseer die Algemene Sinode in verband met die aanwysing van Bybelvertaling(s) wat amptelik gebruik

moet word (KO Art 43.1.2).

1.2 UITVOERING

1.2.1 Die projek Afrikaanse Bybel vir Dowes (ABD) (sien 3.1) (waaraan lede van die ATBV meegewerk

het) is voltooi. Daar word beplan dat dit gedurende 2007 sal verskyn.

1.2.2 Die lede van die ATBV verteenwoordig die NG Kerk by n Kerklike Advieskomitee (Die Bybel in

Afrikaans) van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) wat die Bybelgenootskap adviseer in sake die

Bybelvertaling in Afrikaans. Die Kerklike Advieskomitee het in Oktober 2004 die BSA in die lig van die

versoeke van twaalf kerke wat die Afrikaanse Bybel gebruik, versoek om met n volgende Afrikaanse

vertaling van die Bybel te begin. Hierdie versoek is gerig wel wetende van die talle privaat-geïnisieerde

publikasies van die Bybel in Afrikaans wat voortdurend verskyn.

1.2 3 Die Nasionale Raad van die BSA het in Februarie 2005 besluit dat aan die versoek van die kerke

voldoen word en ook versoek dat die vertalingsproses so inklusief moontlik moet wees van al die kerke wat

die Afrikaanse Bybel gebruik. Die Deuterokanonieke Boeke sal ook vertaal word. Daar is 'n

Begeleidingskomitee en 'n Projekleier (Prof Bernard Combrink) vir hierdie vertaalprojek (Afrikaanse

Bybelvertalingsprojek - ABV) aangewys (sien 3.1).

1.2.4 Die kerke is gevra om vertalers te nomineer waarna die BSA meer as 'n 100 eksegete en

brontaalkenners aangewys het. Daar word meestal van spesialiste op 'n bepaalde boek as eksegete

gebruik gemaak. Verder is daar meer as 40 erkende Afrikaanse skrywers/digters en opgeleide vertalers wat

by die formulering van die Bybelteks in Afrikaans betrokke sal wees, asook uitgebreide Literêre en

Taalkundige Adviespanele wat die BSA kan adviseer.

1.2.5 Die projek het in 2006 begin met twee opleidingseminare in die Noorde en die Suide, waarna al die

boekspanne een hoofstuk as 'n proeflopie moes vertaal. Verder is 'n omvattende Vertaalopdrag en

Werkboek vir die medewerkers saamgestel.

1.3 BEVINDING

1.3.1 Dat die Afrikaanse Bybel vir Dowes waarskynlik gedurende 2007 gepubliseer sal word.

1.3.2 Dat die Bybelgenootskap (op versoek van twaalf kerke) in Februarie 2005 besluit het dat daar met 'n

volgende ekumeniese Afrikaanse Bybelvertalingsprojek (ABV) voortgegaan moet word en dat die werk

hieraan gedurende 2006 'n aanvang geneem het. Die vertaalopdrag lui: Skep 'n goed verstaanbare,

bronteksgeoriënteerde Afrikaanse vertaling van die Bybel wat geskik is vir voorlesing en gebruik in

eredienste, asook vir kategese, Bybelstudie en persoonlike gebruik.

1.3.3 Dat 'n groot aantal NG Kerk eksegete en brontaalkenners betrokke is by die ABV, en dat daar verder

'n groot aantal NG lidmate as skrywers/digters, opgeleide vertalers, taal- en letterkundiges sal saamwerk.

1.3.4 Dat die BSA oordeel dat dit n tienjaarprojek sal wees, en vol vertroue is dat die BSA die nodige

fondse sal kan insamel, mits die betrokke kerke mede-eienaarskap vir die projek aanvaar en hulle lidmate

aanmoedig om die projek finansieel te ondersteun. Dit beteken egter dat die BSA nie die verskillende kerke

sal vra om spesifieke ondernemings te maak nie.

1.3.5 Dat dit belangrik is dat anders as by vorige vertalings tans werklik alle denominasies met

Afrikaanse lesers van die Bybel, op die Kerklike Advieskomitee verteenwoordig is en by die projek betrokke

is. Dit sluit in benewens die NGK, NHK, GKSA ook die VGKSA, APK, AGS, PPK, VEK, Metodiste,

Lutherane, Rooms-Katolieke en Anglikane.

1.3.6 Dat daar by die Kerklike Advieskomitee groot entoesiasme heers vir die nuwe vertaalopdrag omdat

daar n wye behoefte aan juis so n Bybelvertaling is. Dit is verder belangrik dat so n vertaling nie in

opposisie of ter vervanging van die NAV (1983-vertaling) gesien moet word, maar om in n wydgevoelde

behoefte te voorsien.

1.3.7 Dat hierdie projek baie sentraal staan ten opsigte van die prioriteit wat die netwerk van kerke

(ekumene) in ons visie behoort te beklee.

1.4 AANBEVELINGS: BYBELVERTALING

1.4.1 Die Algemene Sinode betuig sy dank teenoor die Bybelgenootskap van Suid-Afrika en die

betrokke vertaalspan vir die voltooiing van die Afrikaanse Bybel vir Dowes en doen 'n beroep om

lidmate om die gebruik hiervan wyd aan te moedig.

ËÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!