07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat wel waar is, is dat n bedieningsmodel wat die kerk en gemeente as liggaam van Christus

werklik ernstig neem, die sleutel hou tot die ontsluiting van die grootste onontginde bronne binne

die kerk, naamlik die gewone lidmaat (p 11).

n Kerk wat alleen deur predikante en n paar kerkraadslede in stand gehou word, was nog nooit

n Bybelse visie vir die kerk nie (p 11).

Die liggaamsmodel vra ander soort vaardighede van n predikant (p11).

Dit vra dat die gemeente ander verwagtinge sal koester oor die rol van die predikant (p 11).

Dit vra n volwasse kerkbegrip (p 11).

Die KO, soos die dokument tans lyk, is n dokument met n bepaalde ekklesiologie uit n bepaalde era. Hoe

gooi n mens nuwe wyn in ou sakke? Wanneer die nuwe wyn gis, bars die ou sakke oop en albei gaan

verlore.

1.4 INDIEN N MENS N SPEL WIL VERANDER, MOET JY DIE REËLS WAT DIE SPEL DIKTEER

VERANDER.

Om wesenlik uitdrukking te gee aan die lidmaat as God se gawe aan die kerk, sal die rolle van predikant,

ouderling/diaken en lidmaat geherdefinieer moet word. Die lidmate is die kerk en nie die ampte nie.

Hierin moet die kerklike ampte heropgelei word om lidmate te bemagtig om te weet hulle is die kerk.

Ì Î

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!