07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

verantwoordelikheid kon neem vir die gemeente se voortgesette pastorale betrokkenheid by die student.

5.3.2 Die rol van die kuratorium in begeleiding

Die verantwoordelikheid van die kuratoria ten opsigte van studente se pastorale begeleiding word in die reglement

vir teologiese opleiding uitgespel [B YLAE 1].

Die kuratoria het deur die jare hierdie taak verrig deur die onderskeie begeleidingskommissies, wat bestaan het uit

n aantal predikante van gemeentes in die omtrek van die bepaalde opleidingsplek. n Paar studente is dan aan

elke begeleier toegewys vir begeleiding.

Die ideaal was dat die begeleier n soort mentor vir die student sal wees, of dan ten minste kontak met die student

sal behou, en elke jaar een of twee goeie pastorale gesprekke met hom/haar voer. Oor elke student is gewoonlik

jaarliks n skriftelike verslag ingedien, aan die hand waar van besluit is oor sy/haar voortgesette keuring met die

oog op opleiding vir die bediening.

Hierdie metode van begeleiding was in bepaalde gevalle geslaagd. Sommige begeleiers het daarin geslaag om n

persoonlike en pastorale verhouding met studente te smee, wat in die reël deur die studente verwelkom en

gewaardeer is. Dit het meermale gebeur dat studente in tye van persoonlike krisisse baie baat gevind het by die

ondersteuning van hulle begeleiers.

Ongelukkig het die meerderheid studente die afgelope jare nie n positiewe ervaring van begeleiding gehad nie.

Vanweë n verskeidenheid faktore het n persoonlike band tussen begeleier en student dikwels nie gerealiseer nie,

en in sommige gevalle was daar weinig of geen kontak nie.

Benewens die insette van die Begeleidingskommissielede, maak kuratoria ook gebruik van die dienste van n

kliniese sielkundige. Die aard en omvang van hierdie diens verskil by die drie opleidingsplekke.

5.3.3 Die rol van die fakulteite/opleidingsentra in begeleiding

Die rol wat dosente by teologiese fakulteite en seminaria in die pastorale begeleiding van studente speel, verskil

van een denominasie en tradisie tot die volgende, en wissel van volwaardige tot weinig of geen

verantwoordelikheid.

Ook tussen en selfs binne die drie opleidingsplekke van die NG Kerk is daar wisselende dosente-betrokkenheid.

Verskeie voorbeelde sou genoem kon word van dosente wat n geslaagde begeleidingsrol vervul, soms in

gestruktureerde verband soos byvoorbeeld in dissipelskapgroepe, maar meestal in spontane verhoudinge met

bepaalde studente.

Soms neem fakulteite inisiatief met die oog op die pastorale versorging van studente. Voorbeelde hiervan is

fakulteitskampe en die vestiging van omgee-groepe waarin senior studente verantwoordelikheid neem vir

nuwelinge.

Hoewel begeleiding tans nie n omskrewe opdrag aan dosente is nie, en in die praktyk waarskynlik eerder by

uitsondering as in die reël gebeur, is dit n vraag of hieroor nie nuut gedink moet word nie.

5.3.4 Die rol van begeleiding in jaarlikse keuring

Die persoonlike begeleiding van studente het naas die versorgi ngswaarde ook n keuringsfunksie. In die praktyk

beteken dit dat die begeleier jaarliks op grond van goeie persoonlike kontak met die student en aan die hand van

n skriftelike verslag n aanbeveling doen met die oog op die voortsetting van sy/haar opleiding. Faktore wat in die

evaluering n rol speel is die verstaan van ro eping, geloofsgroei en geestelike volwassenheid,

persoonlikheidstoerusting, bedieningsvaardighede en akademiese vordering.

Hierdie jaarlikse keuring van studente is om minstens twee redes belangrik: eerstens help dit die kuratorium om

betyds vas te stel of daar bepaalde aspekte van die student se persoon en toerusting is waaraan spesiale aandag

gegee moet word. Tweedens voorkom dit n situasie dat n besluit oor keuring al dan nie eers aan die einde van

n student se opleiding geneem word.

Indien die ideaal verwesenlik word van n geïntegreerde begeleidingsproses waarin gemeente, kuratorium en

dosenteraad elk n eie bydrae lewer, sal dit ook beteken dat elkeen van hierdie rolspelers jaarliks inspraak in die

keuringsproses sal hê. Sommige do senterade is reeds hierby betrek deurdat hulle jaarliks aanbevelings oor

studente doen.

In die oorweging van keuring behoort twee sleutelbegrippe n deurslaggewende rol te speel, naamlik

bedieningsgeskiktheid en bedieningsgereedheid. By die oorweging van bedieningsgeskiktheid word die vraag

gevra of die betrokke kandidaat oor die nodige persoons- en persoonlikheidstoerusting beskik om opgelei te word

met die oog op die bediening, of nie. Bedieningsgereedheid beteken dat die kandidaat nie net oor die potensiaal

beskik nie, maar ook in sy/haar opleiding en groei die punt bereik het waar hy/sy tot die bediening toegelaat kan

word.

A-Z Handleiding 245

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!