07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.7 FOKUSAREAS

Terwyl die taakgroep besig is met die stimuleer en koördineer van die

breë gesprek sal verskillende sinodes versoek word om spesifieke areas van die gesprek te hanteer en

hulle bevindinge met die breër verband te deel. Bestaande projekte en kapasiteit sal hier in ag geneem

word. Van die bestaande aksies (sommige streeksaksies) wat gekontinueer en uitgebou word is onder

andere die volgende:

Begeleiding van teologiese studente in diversiteitsbestuur;

Ondersoeke na die posisie van vroue-proponente en vroue-leraars (ds Elsje Büchner);

Toetsing van kerklike strukture in die lig van teologies-verantwoorbare diversiteitsbestuur en die

ontwikkeling van leierskap in die onderskeie groepe;

Die Universiteit van Stellenbosch gee reeds in n spesiale module aandag aan Gendersake.

Die Universiteit van Pretoria sal aan die besondere behoeftes en uitdagings wat aan vrouepredikante

gestel word, aandag begin gee;

n Reeks studies is oor mag en menslikheid geskryf. Hierdie studie is in die vorm van die

Luistersiklus geskryf. Die reeks studies poog om lidmate te help ontdek wat die Here vir ons in Sy

Woord oor sê oor respek vir mense, die hantering van mag en die skep van ruimte vir mense wat

anders as ek dink en voel;

Daar word tans n retraite vir Augustus 2007 beplan waarin een vroue-predikant en een manspredikant

uit elke sinodale streek genooi word (Di Marié Britz en Elsje Büchner neem hier die

inisiatief).

2. OPDRAGTE ALGEMENE SINODE

2.1 VROUE-PREDIKANTE SE DIENSVOORDELE

2.1.1 Opdrag (AS 2004, Deel IV, p 383, § A.13.3: Geslag-en-Diversiteit, 2)

Die Sinode dra dit aan die geslag-en-diversiteitlessenaar op om met die ADOD: Taakspan

Diensverhoudinge te skakel om onbillike arbeidspraktyke teenoor vroue-predikante uit te skakel.

2.1.2 Uitvoering

2.1.2.1 Elsje Büchner het met elke vroue-predikant en bykans alle proponente kontak gemaak. Uit die

terugvoering was dit duidelik dat een van die grootste frustrasies van vroue wat nie beroepe kry nie, die feit

is dat hulle byvoorbeeld nie die sakramente kan bedien nie. n Ander frustrasie (wat nie uniek aan vrouepredikante

is nie, maar vir alle proponente geld) is die titel proponent en die feit dat afgestudeerdes nie

predikantsbevoegdheid kan kry totdat hulle in n gemeente bevestig is nie. Daar is van die vroue wat

predikantswerk doen, maar omdat die gemeente nie n volle predikantspos kan bekostig nie of nie in staat

is om pensioen te betaal nie, moet die persoon as proponent werk. Die benaming proponent is baie

verwarrend.

2.1.2.2 Die A-Z-beleid spreek bykans al die probleme wat die vroue-proponente ervaar aan. Indien die

Algemene Sinode hierdie beleid aanvaar, sal dit baie proponente se frustrasies verlig.

2.1.2.3 Uit die onderhoude is daar n aantal vroue geïdentifiseer wie se omstandighede as onbillik beskou

kon word. Daar is met die onderskeie moderators van die betrokke sinodes kontak gemaak om die

probleme te help hanteer. Van die vroue is ook persoonlik besoek en ondersteuning op langer termyn word

aan van hulle gegee.

2.1.2.4 Aan die einde van 2006 het die beroepsituasie van vroue in die NG Kerk soos volg uitgesien:

Vroue-predikante voltyds in die bediening (studenteleraars uitgesluit) 23

Bevestig met n spesialiswerkkring as voltydse opdrag (nie gewone gemeente

nie)

2

Kapelaansposte 4

Studenteleraarsposte 4

Tentmakersposte 9

Georden, maar nie tans in n gemeente werksaam nie 1

Proponente wat nog wag vir beroepe 39

Geen kontakinligting beskikbaar nie, maar waarskynlik ook proponente wat

nog vir beroepe wag

17

Band as predikant losgemaak met gemeente 2

Nie meer in NG Kerk 5

Nie meer beroepbaar, maar steeds in NG Kerk 5

In NG Kerk gelegitimeer, georden in die VGK 2

Predikante in ander kerke 4

Oorlede 1

TOTAAL 118

Totale aantal predikante in NG Kerk 1669

Persentasie vroue-predikante in die totale predikantekorps van die NG Kerk 2,58%

ÔÌÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!