07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bo 35: 51

Onder 35: 3

Geen gestremdes

Oos-Transvaal Sinodale Diensraad Mans: 12

Vroue: 2

Bo 35: 14

Onder 35: 0

Geen gestremdes

Namibië Moderatuur Mans: 5

Vroue: 1

Bo 35: 6

Onder 35: 0

Geen gestremdes

ÔÌÍ

verteenwoordiging.

Het Diversiteitstaakgroep

op die been

gebring.

Leierskapswerkgroep

wat kyk na die

ontwikkeling van

leiers. n Spesiale

leierskapsretraite is in

Mei 2007 vir

predikante onder 35

jaar aangebied.

Geen

Intussen het al die sinodes kontakpersone uit hulle leierskap aangewys om die taakspan by te staan in die

gesprek.

2.4 MAN IN DIE HUWELIK DIE HOOF VAN SY VROU

2.4.1 Opdrag ( Handelinge 2004 A.13.3 bl 383)

Die Algemene Sinode dra dit aan die Taakspan Leer en Aktuele sake op om te ondersoek watter leiding die

NG Kerk aan lidmate behoort te gee oor die vraag of die man in die huwelik die hoof van sy vrou behoort te

wees.

2.4.2 Agtergrond en werkswyse

2.4.2.1 Hierdie opdrag spruit voort uit die verslag van die subkommissie vir Geslagsgelykheid wat voor die

Algemene Sinode van 2004 gedien het. Tydens hierdie sinode is daar onvoorwaardelik bevestig dat

diskriminasie teen vroue sonde was en is en dat die bevoordeling van een geslag bo n ander teen die wil

van God is. In die lig hiervan is daar gevra dat daar leiding aan lidmate gegee word oor huwelikskursusse

waarin daar sterk klem gelê word op die onderdanigheid van die vrou teenoor die man.

2.4.2.2 In die gespreksdokument hieronder word daar eerstens eksegetiese kantlynaantekeninge oor die

onderdanigheidstekste in Efesiërs 5 en 1 Korintiërs 11 gegee. Daarna word die verskillende teologiese

posisionerings wat tans in die kerklike praktyk gevind word uitgelig. Die doel van die verslag is om n

bewustheid oor die gebruik (misbruik) van die Bybel in hierdie verband te kweek en n raamwerk daar te

stel waaruit predikante huweliksmateriaal kan beoordeel alvorens dit gebruik word.

2.4.2.3 Die verslag word as n voorlopige gespreksdokument vir Sinodes aangebied en sal later

verwerk word in n meer omvattende besinning oor diversiteit (sien 1.4)

NUWE TESTAMENTIESE AANTEKENINGE OOR MAN EN VROU IN DIE HUWELIK

Stereotipe persepsies oor vroue

Opstellers: Drr Stephan Joubert en Lourens Bosman

In die Mediterreense wêreld rondom die eerste eeu is vroue as tweedeklas-burgers beskou. Volgens die

Joodse filosoof, Filo van Aleksandrië, is slegs mans na die beeld van God geskape. Vroue was n totaal

ander spesie! Geen wonder nie dat n bekende Joodse rabbi in die tyd van die Nuwe Testament kon sê

daar s drie dinge aan n vrou wat altyd bedek moet wees: haar mond, haar bene en haar hare. Met haar

mond praat sy nonsens; met haar bene verlei sy ander mans, en met los hare daag sy haar eie man se

gesag oor haar uit. Die stereotipe persepsie oor vroue was dat hulle minder intelligent, meer verleidelik en

veel meer geslepe as mans was. Daarom dat hul eintlike plek, as items op manlike bateregisters, altyd

binne die privaat ruimte van die huis was.

Jesus deurbreek die stereotipes oor vroue én mans

In Jesus se uitsprake oor egskeiding in Markus 10 is daar n paar belangrike lesse te leer oor die rol van

man en vrou. Hy herlei die oorspronklike doel van die huwelik terug na Genesis 2, nie na Moses se noodinstemming

tot egskeiding in Deuteronomium 24 nie. Die tragiese realiteit van sonde in Genesis 3, wat

veroorsaak het dat die man oor die vrou begin heers het, word deur Jesus opgehef. Met die aanbreek van

die koninkryk van God in sy eie optrede word man en vrou uit hierdie dwinglandyskap bevry. Nou kan beide

mekaar lewenslank in liefde dien, eer, help en beskerm.

Binne die nuwe Messiaanse era wat met Jesus se koms gepaard gaan, is man en vrou binne die huwelik

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!