07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.8 STATISTIEK

Die statistiek vertel die klipharde verhaal van ons konteks. Slegs enkele voorbeelde word aangehaal:

Binne die ringpad, wat om die kern van Johannesburg loop, woon daar meer as 2,4 miljoen mense.

Onlangse navorsing het getoon dat ongeveer 800 000 kerklik betrokke is, maar slegs 6 000 aan die NGK

behoort. 800 000 het nie n probleem met geloof nie, wil graag betrokke wees, maar sukkel om n

geestelike heenkome te vind, waar hulle kan tuiskom. 800 000 het geen kerklike betrokkenheid nie.

(Navorsing gedoen deur Ring van Johannesburg)

In die suidelike voorstede van Kaapstad woon meer as 500 000 mense waarvan minder as 5 000 nog aan

die NGK behoort. (Navorsing gedoen deur GO-kantoor)

Die dramatiese daling in jong predikante en teologiese studente voorspel ook niks goeds vir die toekoms

nie. (Sien Kerkspieël).

4. EVANGELISASIE

Wanneer daar spesifiek oor evangelisasie besin word, kom twee vrae onmiddellik na vore, naamlik: Wat is

evangelisasie ? Wat bedoel ons òf wat het ons in gedagte wanneer ons die term gebruik? en Wat is die

metodiek van evangelisasie?

Hierdie gesprek is natuurlik nie nuut nie. Vele definisies is al gegee waarvan die bekendste waarskynlik dié

is van die Aartsbiskoppe Komitee van 1918 (Watson, D. I believe in Evangelism, 1976, p. 25) To

evangelize is so to present Christ Jesus in the power of the Holy Spirit, that men shall come to put their

trust in God through him, to accept him as Saviour, and serve him as their King in the fellowship of the

church.

Latere perspektiewe op evangelisasie weerspieël n meer nederige grondhouding wanneer dit kom by

evangelisasie. Eddie Gibbs, (Church Next, 2000, p. 35 The response of a Christian witness to a person

enmeshed in postmodern categories must be that of a fellow-traveller (eie kurs.)... The church of the

postmodern era must be prepared to witness with vulnerability and humility from the margins of society,

much as it did the first two centuries of its existence .

Dalk sou die volgende ook oorweeg kan word: Evangelisasie as die entoesiastiese liefdevolle vertel /

getuienis van dit wat Christus in jou lewe gedoen het. (Teenoor n ou styl van prediking oor dit wat die

ander behoort te glo of te doen. )

Die werkgroep sou graag die volgende definisie wou voorstel: Evangelisasie kan gesien word as die

konkrete gebeure waardeur mense gehelp word om tot die bewustelike ontdekking te kom van die

genadige werking van Jesus Christus in hulle lewe en die gepaste verandering in hul lewe(ensstyl)

aan te bring.

Volledigheidshalwe kan kennis geneem word van die lang gesprek wat al in die kerk gevoer is oor wat ons

as sending moet verstaan en wat ons as evangelisasie moet verstaan. Samevattend kan dit soos volg

opgesom word.

Sending is daar ver - Evangelisasie is hier naby.

Sending is vir hulle wat nog nie glo nie - Evangelisasie is vir hulle wat nie meer glo nie.

Sending is vir hulle wat nog nie gedoop is nie - Evangelisasie is vir hulle wat reeds gedoop is.

Binne ou apartheidsdenke: Sending is gerig op swart mense - Evangelisasie is gerig op wit mense.

Sending is OMVATTEND en sluit diens en barmhartigheid in. Evangelisasie raak die fokus is n gerigte

bediening - Om mense tot geloof in Christus te bring.

Uit die aard van die saak is van die formuleringe problematies en word volstaan met die definisie soos wat

die werkgroep dit voorstel. Ten einde die definisie te konkretiseer word, daar nou verder aan `n paar

praktiese vrae aandag gegee.

4.1 WAT DEEL ONS?

Op die vraag wat die inhoud van evangelisasie behoort te wees, kan soos volg geantwoord word. Ons

deel nie in die eerste plek objektiewe, afgehandelde kliniese dogmatiese waarhede nie, maar ten diepste

Jesus Christus as BELIGGAAMDE WAARHEID! Ons vertel die verhaal van die Vleesgeworde Woord

(Joh.1) die waardes, gesindhede en betekenis van sy lewe, sterwe en opstanding. Ons deel die

werklikheid van die beliggaamde historiese Jesus as ware enigste Seun van die Drie-Enige God en hoe Hy

Goeie Nuus is vir spesifieke mense in spesifieke omstandighede.

Noodwendig sal die vraag ontstaan na met watter waarheidsbeginsel daar gewerk behoort te word.

Voorlopige kantaantekeninge kan gemaak word:

Inderdaad word daar anders met die waarheid in pre-moderne, moderne en post-moderne samelewings

gehandel.

Binne n post-moderne samelewing (wat maar n klein deeltjie van die Afrika konteks uitmaak) word n

objektivistiese waarheidsbeginsel byvoorbeeld met agterdog bejeën.

Waarheid word veel eerder gesien as iets wat saam ontdek word. Vir Evangelisasie het dit die volgende

implikasie Ek deel dus iets vanuit my ervaringswêreld my persoonlike (subjektiewe) getuienis

aangaande dit wat Christus in my lewe gedoen het. Daaroor tree ek in gesprek met iemand anders in `n

poging om juis aan te toon hoe die Evangelie by sy of haar ervaringswêreld aansluit.

ÈÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!