Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
mense wat nie kan trou nie omdat hulle van geboorte af so is, ander is deur mense so gemaak, en ander het

self so gekies ter wille van die koninkryk van die hemel. Wie dit kan doen, laat hy dit doen.

Sommige uitleggers verstaan die woorde as n sanksionering van mense wat n gay lewenstyl kies ( ander

het self so gekies ). Die probleem met so n uitleg is egter dat Jesus hier nie van gays praat nie. In die Grieks

word die woord eunougoi gebruik dus word hier van mans

gepraat wat nie seksuele omgang kon hê nie omdat hulle so

gebore is, of omdat hulle gekastreer is, of diegene wat terwille

van die koninkryk vir n selibate lewenstyl gekies het. So n

lewenstyl, sê Jesus, is nie vir almal moontlik nie, net vir die aan

wie dit gegee is . Selfs al sou n mens die frase omdat hulle van

geboorte af so is verstaan as n beskrywing van homoseksuele

oriëntasie ( n interpretasie wat bevraagteken moet word) sou die

woorde beslis nie neerkom op die goedpraat van homoseksuele

gedrag nie. Inteendeel, Jesus neem aan dat diegene wat van

geboorte so is (wat dit ook al beteken) selibaat sal bly.

JD Hester (2005:13-40) 12 het n eie interpretasie van Matt 19:11-12: Jesus verwys (volgens hom) na eunugs,

maar Hester interpreteer Jesus se woorde ander het self so gekies ter wille van die koninkryk as n

letterlike verwysing na n heilige kastrering , wat Hester meen deur sommige in die vroeë Christendom

nagevolg is. Die rol van die eunug is volgens Hester hier verder belangrik omdat die binêre seksuele

struktuur (man en vrou) as die enigste geldige seksuele struktuur daardeur bevraagteken word. Hester meen

dat die erkenning van die eunug se posisie deur Jesus en ook sy erkenning dat dit n posisie was wat net

vir n paar uitverkorenes bestem was implisiete goedkeuring verleen aan n derde posisie tussen man en

vrou. Volgens Hester ondermyn Jesus se goedkeuring van so n seksuele tussenposisie die tradisionele

man-vrou tweedeling 13 . Daarmee word (volgens Hester se argument) n vraagteken geplaas agter die

tradisionele man-vrou seksuele tweedeling, en dat daardeur word die moontlikheid van ander seksuele

verhoudings (bv dieselfde geslag seksuele verhoudings) geopen.

Hester se interpretasie is n goeie voorbeeld van hoe geleerdes met behulp van tegniese taal n eenvoudige

saak ingewikkeld kan maak, en terselfdertyd hulleself help om feite so te kan interpreteer dat dit klop met

hulle eie siening van sake.

Waaroor gaan dit in Matt 19? Jesus antwoord n vraag van die skrifgeleerdes: Mag n man sommer oor

enige ding van sy vrou skei? Jesus se antwoord is n duidelike nee n man mag nie van sy vrou skei nie.

Wat God saamgevoeg het, mag n mens nie skei nie. Die skrifgeleerdes het Jesus die vraag gestel omdat

As Joodse rabbi het Jesus die verbod op

homoseksuele dade geken (Levitikus 18 & 20)

geken. Hy haal juis die liefdesgebod in hierdie

konteks aan (Lev 19:18,34). Wanneer Hy

daardie verbod nie ophef nie, beteken dit dat

Hy die verbod handhaaf. Dat Jesus die

verbod op homoseksuele dade gehandhaaf

het, het Hom ook nie liefdeloos of ekslusief

gemaak nie. Wanneer die kerk dan vandag

sou sê dat die uitleef van homoseksualiteit

nie Skriftuurlik verantwoord is nie, maak dit

die kerk nie ekslusief of liefdeloos nie.

daar onder hulle self verskil van mening was oor die

interpretasie van Deut 24:1, waar die reg tot skei erken

word as die man iets onbetaamliks aan haar (sy vrou)

gevind het . Die skool van rabbi Hillel se vrysinnige

interpretasie was dat iets onbetaamliks sou kon

beteken dat as die vrou die kos verbrou het. Die streng

skool van rabbi Sjammai se interpretasie van iets

onbetaamliks was as sy egbreuk gepleeg het. Jesus

skaar hom by rabbi Sjammai se streng interpretasie en

toepassing van die Joodse wet. Daarop meen sy

dissipels die beste uitweg is om nie te trou nie. Jesus

antwoord daarop deur te sê dit is nie so n maklike

uitweg soos die dissipels dink nie. Die opsie om nie te

trou nie en selibaat te bly, nie vir almal moontlik (is) nie, net vir dié aan wie dit gegee is . Dan volg verse 12-

13 oor die eunougoi.

Jesus praat dus hier oor die moeilike pad van selibaat leef. Ten eerste is dit belangrik om in te sien dat Hy dit

as n moontlikheid erken. In die Joodse kultuur van sy tyd was is selibaatskap gering geag, en ongetroudes

waarvan daar nie baie was nie is dikwels bejammer of met selfs met agterdog bejeën. Jesus kom sê egter

ongetroude selibaatskap is n legitieme opsie wat hyself (en Paulus ná Hom) kies. Dit is n lewenswyse wat

slegs vir n minderheid bedoel is, sê Jesus, maar dit is wel n legitieme opsie, waarop nie neergesien mag

word nie. Deur hierdie standpunt in te neem versit Jesus die tradisionele opvattings van die Joodse kultuur.

Selibaatskap is wel moontlik, sê Jesus. Dit is wel vir n minderheid bedoel, maar dit is nie iets onnatuurlik nie.

Diegene wat vir dié lewenswyse kies, mag derhalwe nie met minder geag word nie (wat wel by implikasie in

die tradisionele Joodse kultuur gebeur het).

12 JD Hester 2005:13-40.

13 JD Hester 2005:37: this logion of Jesus questions the privileged position of a heterosexist binary paradigm of identity.

ÔËÎ

In Matt 19 praat Jesus nie oor

homoseksuele mense nie, maar

oor mense wat nie seksuele

omgang kan hê nie. Maar ook al

sou Hy na homoseksuele mense

verwys het, is die belangrike

dat Hy aanvaar dat hierdie mense

selibaat sal bly.