07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 3B

EREDIENS

1. LITURGIE/HANDBOEK VIR DIE EREDIENS

1.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.1.1; AS 2004, Deel II, p 83-84, § A.5: 10 en Deel IV, p 367, § A.5: 10.3]

Die Algemene Sinode besluit dat die opdrag van 2002 na die nuwe Algemene Diensgroep vir Gemeenteen-Bedieninge

as prioriteitsaak verwys word, naamlik:

1.1.1 Die Algemene Sinode gee opdrag aan die ADGO om n hersiene uitgawe van die Handboek vir die

Erediens vir publikasie voor te berei. Oorweging moet geskenk word aan die moontlikheid dat die

publikasie in so n formaat beskikbaar gestel word dat nuwe materiaal voortdurend bygevoeg kan word (bv

alternatiewe diensordes en formuliere).

1.1.2. Die Algemene Sinode keur goed dat die volgende in die Handboek vir die Erediens opgeneem word:

1.1.2.1 Die basiese struktuur van die oggend- en aanddiens (nie n volledige diensorde nie) met daarby n

aanduiding van wat as vaste elemente en wat as wisselende elemente beskou word.

1.1.2.2 n Kort beskrywing van die verskillende (vaste en wisselende) elemente van die erediens met n

aanduiding hoedat elkeen in die erediens gebruik kan word.

1.1.2.3 Voorgestelde diensordes vir die volgende besondere dienste: Bevestiging van ampsdraers, Doopdiens,

Belydenis van geloof, Nagmaalsdiens, Huweliksdiens, Begrafnis- en verassingsdiens.

1.1.2.4 Basisformuliere soos in die huidige Handboek vir die Erediens met moontlike alternatiewe - veral

vir die bediening van die sakramente.

1.1.2.5 n Erediensbesluiteregister (Die AS besluit dat slegs die kernbesluite in n Erediensbesluiteregister

opgeneem word. Sien AS 2002, BR 6.1.2).

1.1.2.6 Die Revised Common Lectionary met moontlike aanvullende materiaal uit ander beskikbare leesroosters.

1.1.3. Die Algemene Sinode gee opdrag aan die ADGO om te reël vir die hersiening van die huidige formuliere

vir opname in die hersiene uitgawe van die Handboek vir die Erediens.

1.1.4. Leesrooster in die liturgie die Algemene Sinode keur die voorgestelde werkswyse ten opsigte van

n leesrooster in die liturgie goed en dra dit aan die ADGO op om praktiese gestalte hieraan te gee.

1.1.5. Nuwe formuliere SKE s word aangemoedig om voortdurend nuwe formuliere te skryf en te versamel

en aan die ADGO deur te gee vir evaluering. Die ADGO stel voortdurend nuwe liturgiese tekste en

formuliere beskikbaar.

1.1.6. Engelse Formuliere die Algemene Sinode (1) erken die behoefte aan liturgiese formuliere in

Engels ten einde die vestiging van nuwe bedieninge oor kulturele grense heen te fasiliteer; (2) neem kennis

van bestaande vertalings wat deur die Conference for multi-cultural and multi-lingual ministries of the DRC

gedoen is; (3) en versoek die ADGO om die vertalings goed te keur en om verdere liturgiese ontwikkelinge

se vertaling en publikasie te fasiliteer.

1.2 UITVOERING

Volume 1 van die Handleiding vir die Erediens sal beskikbaar wees by die sitting van die Algemene Sinode.

Volume 2, wat aanvullende materiaal sal bevat, sal binne die volgende jaar voltooi word.

1.3 AANBEVELING:

1.3.1 Die AS word versoek om die Handleiding vir die Erediens as liturgiese proefbundel goed te

keur.

1.3.2 Die AS versoek verder dat ADGO in die reses die opdrag kry om n deeglike evaluering van die

handleiding te doen met aanbevelings vir goedkeuring by die volgende sinode.

1.3.3. Dit word gedoen in die lig van die feit dat die liturgiese ontwikkeling as voortgaande proses

en genoemde bundel nie as n afgeslote bundel gesien moet word nie.

2. RITUEEL EN SIMBOOL

2.1 OPDRAG

AS 2002, BR 6.17: Die Algemene Sinode gee opdrag aan die AKE om n studiestuk op te stel oor ritueel

en simbool rondom die totale liturgie van die erediens.

AS 2004, p 367: Die studiestuk is terugverwys na ADGO: Taakspan Erediens om enkele sake by te werk:

onderskeid tussen sakramente en simbole, seremonies wat deur Christus afgeskaf is, ens.

2.2 UITVOERING

Daar is n verslag voorberei. (Sien Bylae 1)

ÍÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!