07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

heidene af (vers 23). Die homoseksuele gedrag wat in verse 26-28 beskryf word, is nie dié van n normale

homoseksuele verhouding nie, maar "n bepaalde vorm van homoseksuele gedrag en wel dié wat

geassosieer is met heidense afgodediens (Ad hoc-verslag vir Wes-Kaapse Sinode van 1999).

Waarskynlik verwys die verslag hier na manlike tempelprostitusie, of na mense wat as deel van hulle

afgodediens homoseksualiteit beoefen het. "Homosexuality is given as an example of but one of the results

of idolatry" (Germond 1999:227). Die SARK se werksdokument Domestic Partnerships , par 43 stel dit so:

Homosexuality is a problem primarily because it is a sign of adherence to pagan practices. Wat hierdie

heidense praktyke was, in watter tempels of waar ook al dit beoefen is, of watter historiese bewyse daar is

dat sulke praktyke in die stede van die Romeinse ryk beoefen is, word deur diegene wat dié argument

voorlê, genoem nie.

Die argument is dus: Paulus waarsku teen een of ander verkeerde homoseksuele praktyk. Met normale

homoseksuele gedrag sou hy nie n probleem hê nie, en ons behoort ook nie.

Evaluering van die verwronge homoseksuele gedrag -argument

Hierbo is die argument van Scroggs (1983) dat Paulus net homoseksuele pederastie/pedofilie afgewys het,

behandel. Dit is hierbo verwerp en hoef nie hier herhaal te word nie. Ons wys net daarop dat selfs

geleerdes wat ten gunste is van die erkenning van dieselfde geslag-verhoudings, dié argument afwys,

byvoorbeeld Nissinen (1996:110): The reference to women itself indicates that Paul s criticism should not be

restricted to pederasty, although it is definitely one of the phenomena in the background.

En onlangs beklemtoon Jewett (2000:237) weer eens: Paulus maak geen onderskeid tussen pederastie en

verhoudings tussen volwasse, instemmende mans nie.

n Ander moontlikheid van verwronge homoseksuele gedrag (word bv deur SARK-werksdokument beweer)

kan wees dat Paulus in Rom 1 waarsku teen homoseksuele tempelprostitusie (en dus nie teen permanente

verhoudings nie). Soos hierbo gesê is, is geen duidelike historiese bewyse dat so n soort tempelprostitusie

in die stede van die Pauliniese gemeentes bestaan het nie. Die tempelprostitusie waarvan ons wel historiese

bewyse het, dateer uit heeltemal n ander kultuur, tydvak en plek die vrugbaarheidsrites in die

Kanaänitiese godsdiens, 600 jaar voor die tyd waarin Paulus die Romeinebrief skryf. Geen Romeinse

skrywer van Paulus se tyd maak melding van so n kultus in Rome nie. Daarby moet n mens onthou dat die

prostitute manlik of vroulik wat in die diens van enige vrugbaarheidskultus was, juis heteroseksuele

praktyke sou bevorder, om die vrugbaarheid van die land of die mense te verseker. Die gedagte van

homoseksuele vrugbaarheidskultus is n kontradiksie in sigself.

Die Ad Hoc-verslag vir die Wes-Kaapse Sinode in 1999 verklaar Paulus se teenkanting teen homoseksuele

gedrag teen n bepaalde vorm van homoseksuele gedrag en wel dié wat geassosieer is met heidense

afgodediens . Die verslag is verkeerd om dié assosiasie te sien in tempelprostitusie. Maar die verslag is reg

in Rom. 1 assosieer Paulus wel homoseksuele gedrag met heidense afgodediens. Maar wat is hierdie

assosiasie?

Die assosiasie lê daarin: die heidene sien die Skepper-God se spore in die natuur, maar in plaas van die

ware Skepper-God te dien, stel hulle hul eie afgodediens gestel. In plaas daarvan om God te aanbid, stel

hulle hulle eie beelde wat lyk soos n verganklike mens (v. 21). Daarom gee God hulle oor aan die drange

van hulle hart (v. 24): hulle verruil die waarheid van God vir die leuen. Hulle dien die skepsel in plaas

Daar is nie genoegsame bewyse gevind dat

Paulus hier na "verwronge" seksuele praktyke

verwys nie. Daar bestaan nie historiese bewyse

dat in die stede waarbinne die Pauliniese

gemeentes bestaan het, homoseksuele

tempelprostitusie bestaan het nie. Dit is daarom

inleeskunde om na Rom 1 te verwys asof hier

bloot gepraat word van heteroseksuele persone

wat homoseksuele dade pleeg.

ÔÁË

van die Skepper (v. 25). Dieselfde gebeur met

seksuele gedrag: in plaas van die gedrag te volg

soos die Skepper die mens geskape het, verander

die heidene die natuurlike omgang in n teennatuurlike

omgang (v. 26). Niemand wat bekend is

met die standaardwerk van die klassieke historikus

Dover sal nie verbaas wees dat Paulus

homoseksuele gedrag as voorbeeld gebruik nie.

Dover en so ook die klassikus Hubbard toon

aan hoe wyd verspreid, amper alledaags verskeie

soorte van homoseksuele gedrag in die Grieks-Romeinse wêreld was. Paulus skryf in Rom 1 oor die

weiering van heidene (Grieke en Romeine) om uit die skepping die Skepper te soek en te leer ken. In plaas

van die Skepper te aanbid, aanbid hulle hulle eie maaksels. Dieselfde, argumenteer Paulus, doen die

heidene (Grieke en Romeine) met die seksuele verkeer. In plaas daarvan om op spoor van die Skepper se

skepping (natuur - fusis) die seksuele omgang te vier, verander (hulle) die natuurlike omgang in n teennatuurlike

omgang (v. 26).

Wat is die Skepper se reaksie? Hy gee hulle oor aan die drange van hulle hart (v. 24): hulle verruil die

waarheid van God vir die leuen. Hulle dien die skepsel in plaas van die Skepper (v. 25), hulle

verander die natuurlike omgang in n teen-natuurlike omgang" (v. 26). Dit beteken dat wanneer Paulus hier

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!