07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

malakoi "means 'licentious'" (Germond 1999:223). Dit is al klaar n aanduiding dat pederastie nie die enigste

vorm van homoseksuele gedrag was wat Paulus geken het nie 29 .

Tweedens gaan Scroggs se argument van pederastie alleen nie op nie, want die hou nie rekening met die

inligting wat ons wel het oor die seksuele norme en gewoontes in die Romeinse en Hellenistiese kultuur van

Paulus se tyd nie.

Daar was baie ander homoseksuele en lesbiese verhoudinge as pederastie. John Boswell, wie se boek,

soos dié van Scroggs, juis beoog om homoseksuele verhoudinge as n alternatiewe Christelike lewenstyl te

bepleit, gee n veel meer geskakeerde prentjie van die Romeinse en Hellenistiese moraal van dié tyd, en

synde geskiedenis-professor aan Yale-universiteit, wa arskynlik n betroubare prentjie. Volgens Boswell 30 was

daar n groot verskeidenheid van homoseksuele in die Romeins-Hellenistiese kultuur, by wie daar, volgens

Boswell, n merkwaardige toleransie teenoor seksuele norme bestaan het. Homoseksuele verhoudinge,

beide tydelik en permanent, is nie as iets abnormaals beskou nie. Boswell gee n verskeidenheid van literêre

verwysings na stabiele en vaste verhoudings 31 . Daar was selfs sprake van informele gay huwelike: Cicero

regarded the younger Curio s relationship with another man as a marriage, and by the time of the early

Empire references to gay marriages are commonplace many homosexual relationships were permanent

and exclusive (1983:82). 32

c) Argument drie: Beide 1 Korintiërs 6:9 en 1 Timoteus 1:10 kom in sondelyste voor wat Paulus op n

formele en retoriese wyse gebruik

Die argument lui so: Die lys van sondes het nie ontstaan deurdat Paulus gaan sit en n lys gemaak het van

dit wat hy as die gevaarlikste sondes beskou nie. Paulus gebruik bestaande lyste van ander skrywers. Hyself

het nie eintlik n saak vir of teen homoseksuele dade gehad nie, maar dit word toevallig genoem in die

sondelys wat hy aanhaal. Scroggs (1983:102) formuleer dit so: The lists were often, apparently, traditional.

What was important was the list as list, and perhaps its length. The more vices included, the greater the

impression on the reader. That is, the list was a club used to hit an opponent over the head or to warn the

writer s own community of the penalty for evil living .

Evaluering van sondelyste-argument:

Dié argument berus op een van twee aannames, wat albei baie spekulatief en onoortuigend is:

1) Dat Paulus, wanneer hy onaanvaarbare lewenstyle geskryf het, lyste van sondes vanuit reeds bestaande

dokumente op n "cut-and-paste" manier dokumente oorgeneem het sonder om veel aandag te gee watter

sondes genoem word, en sonder om na te dink of hy saamstem met die oorgeneemde lys.

So n aanname is egter hoogs spekulatief en nie oortuigend

nie. Hoekom sou Paulus n gedeelte kopieer (op n cut-andpaste

manier) as hy nie daarmee saamgestem het nie?

2) Dat Paulus dié materiaal oorgeneem het omdat dit

tradisionele Joodse stof was, maar hy het eintlik nie saam

met die etiek van dié materiaal gestem nie. Vroeër was hy n

Jood onder die wet, maar nou was hy n Christen vry van die

wet. In elk geval is dit nie op toepassing op hedendaagse

Christene nie, want hulle is vry van die wet.

So n aanname is egter verkeerd, want dit is duidelik dat

hoewel Paulus duidelik maak dat, ná Christus, die wet nie meer sy funksie as heilsmiddel het nie, is dit tog

29

Ook Nissinen (1998:112), wat ten gunste van gay verhoudings is, verwerp Scroggs se argument: his (Paul s) arguments are not

limited to pederasty .

30

Dit is van beland om te onthou dat Boswell (1980) sy boek skryf as n historikus maar ook as n gay Katoliek wat juis die punt wil maak

dat die homoseksuele gedrag in die Griekse en Romeinse kultuur baie meer aanvaarbaar was as in die latere Westerse kultuur, en pleit

dat ons by Grieke en Romeine verdraagsaamheid teenoor homoseksuele gedrag moet leer.

31

Dit is die moeite werd om Boswell (1980:27) aan te haal:

If the difficulties of historical research about intolerance of gay people could be resolved by simply avoiding anachronistic

projections of modern myths and stereotypes, the task woud be far simpler than it is. Unfortunately, an equally distorting and

even more seductive danger for the historian is posed by the tendency to exaggerate the differences between homosexuality

in previous societies and modern ones. One example of this tendency is the common idea that gay relationships in the

ancient world differed from their modern counterparts in that they always involved persons of different ages: an older man (the

lover) and a youg boy (the beloved) It is clear that in many cases it was superior beauty which earned one the position of

beloved, not inferior age In any event, one did not have to be young in any accepted sense: Euripides was the lover of

Agathon when Euripides was seventy-two and Agathon forty; Parmenides and Zenon were in love when the former was sixtytwo

and the later forty; Alcibiades was already full bearded when Socrates fell in love with him it does not seem likely that,

with a few exceptions, the apparent prevalence of erotic relationships between adults and boys in the past corresponded to

reality. It was, rather, an idealized cultural convention beautiful men were boys to the Greeks just as beautiful women are

girls to modern Europeans and Americans.

32

Soos hierbo in paragrawe 4.2.1 en verder aangetoon is, is Scroggs se teorie is sedert sy publikasie in 1983 telkens verkeerd bewys,

onder deur die gesaghebbende werke oor homoseksualiteit in die Griekse wêreld, Dover (1989) en Hubbard (2003), albei geleerdes in

antieke Griekse geskiedenis.

ÔÁÏ

Die sondelyste was onder andere

ook n kategismus waarvolgens

Paulus wou hê die Christene hul

leer en lewe moes inrig. Paulus

handhaaf hier die wet as etiese

riglyn vir die getuienis van die

christengelowige in n samelewing

waar die waardes en norme van

die christelike leefstyl vreemd was.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!