07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

huwelike verwys. Die Joodse skrywers het dié verhoudings eenparig afgewys. Dit is hoogs waarskynlik dat

Paulus van sulke permanente verhoudings geweet het. Nogtans volg hy soos meeste Christene van dié

tyd die Ou-Testamentiese en Joodse tradisie in sy afwysing van homoseksuele gedrag, ook in permanente

verhoudings.

Dat 1 Kor 6:9 en 1 Tim 1:10 verkeerd vertaal word.

Grond vir afwysing: Die twee Griekse woorde wat hier gebruik word is arsenokoitai letterlik n samestelling

uit arsen (manlik) en koité (slaap), dus manneslapers en malakoi (wat letterlik sagtes ) beteken. Die voor

die handliggende vertaling is mans wat bymekaar slaap , maar dit word ontken. Dit verwys, word gesê, na

mans wat rondslaap dus mans wat in die algemeen losbandig is. Daar is ander woorde wat deur buite-

Bybelse skrywers gebruik is om na homoseksueles te verwys, word gesê. Hoekom het Paulus nie daardie

woorde gebruik nie?

Dié argument oortuig nie. In Paulus se tyd was daar nie n woord vir homoseksueel nie, dus moes hy n

beskrywing gee. Waar soek hy sy beskrywing? Nie by buite-Bybelse skrywers nie, maar by sy Bybel, die

LXX, die OT in Grieks en daar lees hy in Lev 18:22 en Lev 20:13 dat die verkeerd is as mans bymekaar

slaap. Die woorde wat hier gebruik word is:

Lev 18:22: kai meta arsenos ou koiméthésé koitén gunaikos... (en met n man mag jy nie slaap soos met n

vrou nie...)

Lev 20:13: kai hos an koiméthé meta arsenos koitén gunaikos... (en hy wat met n man soos met n vrou

slaap...)

Paulus maak nou n nuwe woord: Hy neem arsén (manlik) en koité (bed) en maak n samestelling:

manneslapers . Maar die belangrike punt is: Paulus het die nuwe woord arsenokoitai saamgestel uit dit wat

hy in Lev 18 en 20 gelees het en daar word baie duidelik nie gepraat van mans wat in die algemeen

losbandig is nie, maar van mans wat bymekaar slaap , dus mans wat seks met mekaar het. Dit is dus wat

Paulus in 1 Kor 6 en 1 Tim 1 afwys.

Daar is nog n rede waarom dit duidelik is dat malakoi oute arsenokoitai in 1 Kor 6 nie gewoon mans wat

rondslaap kan beteken nie. In dié sondelys is daar minstens twee ander terme wat dié tipe losbandige

gedrag beskryf: pornoi ( onsedelikes ) en moigoi (egbrekers). Dieselfde geld vir 1 Tim 1:10, waar die skrywer

pornoi vir ontugtiges gebruik en arsenokoitai vir mense wat homoseksualiteit beoefen .

Dat Rom 1 verwys na mense wat openlik teen God gekies het, verwys. Daarom sou Paulus se woorde nie

van toepassing wees op Christen gay persone nie.

Grond vir afwysing: Die rede waarom homoseksuele gedrag deur Paulus afgekeur word, is nie net omdat dit

as daad van opstand teen God gedoen word nie. Sekere gedrag is verkeerd, nie net omdat dit met die

verkeerde intensie gedoen word nie; dit is verkeerd omdat dit teen God se skeppingsbedoeling is. Hebsug

en gemeenheid as sodanig is verkeerd (Rom 1:29), daarom sou Christengelowiges nie kon argumenteer dat

hulle maar hebsugtig kan wees nie. Net so, meen Paulus, is homoseksuele gedrag as sodanig verkeerd.

Paulus definieer opstand teen God in Rom 1:21 as mense wat, al weet hulle van God... Hom nie as God eer

en dank nie . Opstand teen die Here manifesteer nie net in n openlike keuse téén God nie. Dit kan subtiel

en geraffineerd wees. Dit kan ook die vorm aanneem van n vroom, Christelike lewe, wat God in baie opsigte

behaag behalwe in een opsig waarop God juis aanspraak maak, soos die seksuele lewe.

Ons kan dus nie n ander gevolgtrekking maak nie as dat Paulus homoseksuele gedrag as sodanig afgewys

het.

1.3.2.3. Die bediening en getuienis van Jesus

Daar is twee belangrike redes op grond waarvan geargumenteer word dat Jesus homoseksuele verhoudings

goedgekeur het. Ons stem nie met hierdie argumente saam nie. Die argumente is:

Jesus het die Joodse wet opgehef en in die plek daarvan die liefdesgebod ingestel.

Jesus se inklusiewe bediening waardeur Hy dié wat deur die destydse samelewing eenkant toe gestoot is,

opgesoek en saam met hulle geëet die tollenaars, prostitute, die melaatses.

Dié argumente oortuig egter nie.

Jesus betoon liefde teenoor die vrou betrap in owerspel (Joh 8), maar Hy keur nie haar optrede goed nie.

Inteendeel, Hy vermaan haar om van nou af nie meer sonde te doen nie . Net so, maak Jesus n punt om

saam met Saggeus die tollenaar te eet: Hy aanvaar Saggeus as mens, maar nie Saggeus se oortreding nie.

Saggeus moet dit wat hy op oneerlike wyse van mense gevat het, vierdubbel teruggee (Luk 19). Jesus se

inklusiewe benadering beteken nie die goedkeuring van verkeerde gedrag nie.

Jesus het nie die hele Joodse wet opgehef nie, wel die harde strafreëls van die wet (steniging van die

owerspeler) of die uitsluitende reinheidswet (bv in Mark 5, die vrou wat aan bloedvloeiing gely het). In

meeste wetsvoorskrifte oor die huwelik en seksualiteit, het Jesus in werklikheid die wet strenger toegepas

byvoorbeeld by egskeiding (Matt 5:31). Oor die sake waar Jesus die Joodse wet verander het, het Hy groot

teenstand van die Skrifgeleerdes gekry. Oor die wetsvoorskrifte oor homoseksuele gedrag word daar niks

gesê nie. Dit is duidelik dat, as Jesus homoseksuele gedrag sou goedgekeur het, Hy groot teenstand van die

ÔÍÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!