07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.6.7 Oor die optimale grootte van eredienste bestaan daar baie menings en vrae. Hoe groot of klein

behoort die ideale erediens te wees? Kan n erediens te groot wees? Is daar nog plek binne ons tydsgewrig

vir klein gemeentes? Geen enkelvoudige antwoorde kan hierop gegee word nie. Verskillende mense sal

ook beslis verskillende behoeftes in dié verband hê. Uiters belangrik is egter die maatstawwe wat ons

aanlê, wanneer ons die grootte van eredienste beoordeel en veral waarom ons die keuses vir n bepaalde

grootte maak. Te veel keer word ons eie subjektiewe behoeftes, voorkeure en afkeure tot normatiewe

verhef.

8.6.8 Indien ons ernstig is as ons sê dat die kerk in wese missionêr behoort te wees, behoort dit ook

konkrete implikasies vir die eredienste te hê. Die vraag is hoe ons in ons eredienste, prediking en liturgie,

`n konstante gerigtheid op die wêreld ontwikkel? Dit het ook noodwendige implikasies vir ons kerkmusiek.

8.6.9 Ten slotte moet herhaal word wat oor diversiteit gesê is. Dit is net noodwendig dat diversiteit ook

binne die gestaltes wat eredienste aanneem, weerspieël behoort te word. n Krampagtige vasklou aan n

eendimensionele gestalte van erediens gaan die dood in die pot vir die kerk wees. Alhoewel dit ook nie die

totale dimensie van kerkwees omspan nie, het nuwe ontwikkeling wat binne die sogenaamde emerging

church beweging plaasgevind het, duidelik aangetoon hoe kleurvol en kreatief n kerk ook binne n nuwe

tyd kan wees, sonder om die hart van die Evangelie verby te gaan. Die hart van die Evangelie word juis

dikwels in hierdie nuwe kreatiewe vorme van aanbidding gevind. Wie enigsins die roeping van die kerk in

Afrika ernstig wil neem, sal die woord diversiteit, ook wat erediensvorme betref, baie ernstig moet neem.

8.7 DIE BEMAGTIGING EN TOERUSTING VAN LIDMATE

Die Skrifkennis, kerkbegrip en breë prakties-teologiese insig van ons lidmate sal verruim moet word. Dit

kan alleen deur behoorlike toerusting geskied. Vir te lank is kategese vir die jeug en eredienste vir

volwassenes as die enigste weë gesien waarlangs dit behoort te geskied.

Gemeentes behoort ernstig na te dink oor n omvattende, holistiese en voortgaande onderrigmodel vir alle

lidmate. Programme vir nuwe lidmate, volwasse kategese, Bybelskole, sistematiese kurrikulums vir

Bybelstudiegroepe en kleingroepe, asook n deeglike beplande strategie vir huisbesoek kan hieraan

meewerk. Dit gaan egter nie net oor die uitwerk van nuwe programme en projekte nie, maar oor die

vestiging van n leer- en leeskultuur. Die mate waarin gemeentes onlangse programme soos bv. die

Purpose driven life (Rick Warren) aangegryp het, het bevestig dat daar n besliste behoefte by lidmate

aan relevante toerusting en lering is.

8.8 DIE UITBOU VAN DIE GEMEENTE AS VOLWAARDIGE LIGGAAM VAN CHRISTUS.

(Sien ook verslag rakende die bemagtiging en toerusting van lidmate)

Een van die heel grootste misverstande wat binne die kerk ontstaan het, is dat die sogenaamde

liggaamsmodel en iets soos huisbesoek (Herder-kudde-model) noodwendig teenoor mekaar staan. Wat wel

waar is, is dat `n bedieningsmodel wat die kerk en gemeente as liggaam van Christus werklik ernstig neem,

die sleutel hou tot die ontsluiting van die grootste onontginde bronne binne die kerk, naamlik die gewone

lidmaat.

n Paar uitgangspunte moet hier in gedagte gehou word:

8.8.1 Daar is nie meer genoeg geld en genoeg opgeleide predikante om die kerk se roeping tot uitvoering

te bring met hoogsopgeleide, voltydse predikante alleen nie. Meer en meer gemeentes gaan in n posisie

kom waar hulle nie gou, indien ooit weer, n volwaardige predikant sal kan bekostig nie. Indien lidmate nie

toegelaat en bemagtig word om self op verskeie vlakke leiding in die gemeente te neem nie, gaan menigte

gemeente gewoon sterf.

8.8.2 n Kerk wat alleen deur predikante en n paar kerkraadslede in stand gehou word, was nog nooit n

Bybelse visie vir die kerk nie.

8.8.3 Die kerk het die potensiaal en geleentheid wat die liggaamsmodel bied vir baie jare verwaarloos en

predikante het die wil en vaardigheid verleer om lidmate na behore te help, om hulle gawes te ontdek én

Godgegewe plek in die gemeente te vervul.

8.8.4 Die liggaamsmodel vra n andersoortige siening op die rol en taak van die predikant.

8.8.5 Dit vra andersoortige vaardighede van die predikant.

8.8.6 Dit vra dat die gemeente ander verwagtinge sal koester oor die rol van die predikant.

8.8.7 Dit vra n volwasse kerkbegrip.

8.8.8 Dit hou egter die sleutel tot eksponensiële en organiese groei vir die kerk.

8.8.9 Dit is een van dié aksies wat meewerk tot werklik volwasse lidmaatskap.

8.8.10 Dringende evaluering rakende huidige teologiese opleiding en die vraag of genoegsame aandag

aan hierdie uiters belangrike prakties teologiese realiteit gegee word, is nou nodig.

8.8.11 Indien die volle konsekwensies van hierdie teologiese waarheid (Sien Efesiërs 4, 1 Kor. 12 en Rom.

12 ) werklik ernstig geneem word, is dit net vanselfsprekend dat dit ingrypende konsekwensie vir die

bemagtiging van n verskeidenheid van groepe in die kerk het, wat vir lank nie ten volle hul gawes kon

uitleef nie. Hier dink ons onmiddellik aan vroue, kinders en gestremdes.

8.9 EVANGELISASIE EN NUWE GEMEENTE-ONTWIKKELING

8.9.1 Die NG Kerk was vir baie jare n volkskerk wat bloot gegroei het, deur die geboorte van kinders. n

Nuwe konteks het egter die situasie verander en die kerk geforseer om van nuwe werklikhede kennis te

neem:

ÎÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!