07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Waarom is hierdie gedeeltes van belang? Hier is dan geen verwysing na homoseksualiteit nie? Dit is

belangrik omdat dié gedeeltes demonstreer hoe Jesus die

Jesus het voorskrifte van die Joodse

Ou-Testamentiese tradisie in die beoordeling van

wet wat oor seksualiteit gehandel

homoseksuele gedrag voortsit. Jesus se houding

het, as n reël nie opgehef nie, maar

teenoor die Joodse wet weerlê die populêre opvatting

soms selfs strenger toegepas.

waarvolgens die genadige en liefdevolle Jesus die

harde Joodse wet opgehef het die wet waarin

homoseksuele dade verbied word. Volgens dié opvatting word dikwels die gevolgtrekking gemaak dat met

hierdie opheffing van die Joodse wet deur Jesus, Hy ook die verbod op homoseksuele praktyk sou afgewys

het. Verder word die gevolgtrekking gemaak dat, omdat Jesus so liefdevol was, Hy ook nie so ontoegeeflik

sou wees om vandag gays wat in n permanente verbintenis staan, n seksuele verhouding te verbied nie.

Dikwels word die kerk vermaan om in die gay-kwessi e na Jesus te kyk (hoofartikel van die Kerkbode 9

Sept 2005) en dié vermaning word dikwels so verstaan dat die kerk meer toegeeflik oor dieselfde geslag

seksuele verhoudings moet wees. 15 Die uitleg van die teks hierbo wys duidelik dat daar nie gronde is om die

gevolgtrekking te maak dat Jesus n meer toegeeflike uitleg en toepassing van die wet ten opsigte van

seksuele sake gehad het nie. Die teendeel is eerder waar ten opsigte van seksuele kwessies was sy uitleg

en toepassing van die wet strenger as die heersende Joodse uitleg.

Teen hierdie agtergrond is dit duidelik dat, as Jesus ten gunste van n meer toegeeflike houding teenoor

homoseksuele dade was, n mens sou kon verwag dat Hy vir sy volgelinge n aanduiding hiervan sou gegee

het. Dit het Jesus wel gedoen in ander opsigte. Byvoorbeeld: Jesus het vroue anders behandel as wat hulle

lot was in die destydse Joodse kultuur. Geen rabbi het daaraan gedink om vroue as dissipels te aanvaar nie.

Jesus het dit wel gedoen vroue was deel van sy groter dissipelkring. Meer nog: dit is die vroue wat Jesus

tot by die kruis volg, en dit is vroue wat eerste by die leë graf kom en wie se getuienis deur die dissipels

aanvaar word.

Aangesien dit die geval is, sou n mens kon verwag dat Jesus as dit deel van sy sending was om die

heersende Joodse etos oor homoseksuele dade te verander Hy aan sy volgelinge n soortgelyke

aanduiding sou gegee het dat hierdie aspek van Joodse seksuele etiek (ten minste in die toekoms) sou

verander. Maar daar is egter hoegenaamd geen sodanige aanduiding nie.

n Mens kan dus geen ander redelike gevolgtrekking maak nie as dat Jesus, ten opsigte van homoseksuele

dade, geen wysiging in die heersende Joodse etiek voorgestel of voorsien het nie (afgesonder die straf op

oortredings maar soos hierbo aangetoon, het dit op geen manier die kondonering van seksuele oortredings

geïmpliseer nie).

4.2.1.2 Jesus se inklusiewe bediening

Hoewel daar geen uitsprake van Jesus oor homoseksualiteit is nie, het sy bediening tog wel baie vir ons te

Wanneer Jesus randfigure inklusief in sy

groep opneem, het Hy nooit hulle

verkeerde gedrag aanvaar nie. Hy het

telkens n beroep op hulle gedoen om,

soos alle ander mense wat deel is van Sy

groep, ook hulle gedrag te verander.

Inklusiwiteit beteken vir Jesus dus nie om

voort te gaan met n optrede wat nie

Skriftuurlik verantwoord is nie.

sê oor die kerk se houding teenoor homoseksuele mense.

Om die waarheid te sê, Jesus se inklusiewe bediening na

diegene wat deur die samelewing van sy tyd verwerp is

prostitute, tollenaars, melaatses, Samaritane is die

belangrikste van alle etiese riglyne vir Christene oor hulle

houding en optrede teenoor gays.

Dit is die goue draad wat deur die verskillende artikels in

Aliens in the household of God: Homosexuality and

Christian faith in South Africa loop, n bundel opstelle

uitgegee onder redaksie van Paul Germond en Steve de

Gruchy. Germond maak dié punt duidelik deur sy artikel oor Heterosexism, homosexuality and the Bible te

15 Vanwaar kom die populêre opvatting dat Jesus teenoor seksuele sondes toegeeflik was? Gagnon (2001:215) meen die oorsprong

van dié opvatting lê moontlik in Jesus se optrede teenoor drie vroue: 1) die vrou wat sy voete met haar hare gesalf het (Lukas 7:35-50),

2) Jesus se gesprek met die Samaritaanse vrou, ten spyte van haar ongure seksuele verlede (Joh 4) en 3) Jesus se optrede teenoor

die vrou wat in owerspel betrap is (Joh 8). Só n indruk is egter ongegrond, argumenteer Gagnon ten regte, want in al drie gevalle

beteken Jesus se genade, vergifnis en aanvaarding nie sy kondonering van hulle sondes nie:

In sum, the stories about Jesus encounters with women who were considered sexual sinners do not support the conclusion

that Jesus was soft on sexual sin. He did allow these women to come into close contact with him. He did not fear the stigma

attached to associating with such people. He advocated mercy as a means if stimulating repentance and devotion to God

rather than support the death penalty. He understood that those who were forgiven the most would stand a good chance of

loving the Forgiver the most. Such people made excellent candidates for receiving Jesus message about the coming

kingdom and for obeying his teaching. Jesus forgave sexual sins, like all other sins, in the expecation of transformed

behavior. They were to go and sin no more (217).

ÔËÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!