07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MODERAMEN BYLAAG 2

DIE GEESTEWÊRELD EN BEVRYDING

1. OPDRAG

Besluit van die Algemene Sinode 2002:

Die Algemene Sinode gee opdrag aan AKLAS om 'n studie te maak van die relasie tussen teologie, geloof

en tydsgees waarin aandag gegee word aan sowel die hermeneutiese aansluiting as die kritiese

konfrontasie. Die implikasies wat dit inhou vir sake soos ons Godsbeeld, mensbeeld, demonologie en

wonders, moet aangetoon word.

Die Algemene Sinode gee opdrag aan AKLAS om voort te gaan met die studie oor die bediening van

bevryding.

2. DIE PROSES

Die gekose lede van ATLAS (deur die Algemene Sinode in 2004 benoem) het oor die afgelope drie jaar

sedert die vorige sitting deurlopend aan hierdie saak gewerk, nadat daar tydens die sinode van 2002 die

opdrag gegee is om voort te gaan met die studie oor Bediening van Bevryding. Kundiges uit ander

dissiplines is daarby gekoöpteer (sielkunde, psigiatrie, mediese wetenskap, gesprekke met beoefenaars

van bevryding ), terwyl die verslag in die verskillende stadiums van vorming aan verskeie teoloë (afgesien

van die op ATLAS) voorgelê is vir beoordeling en voorstelle. Ons het in die proses baie geleer by mekaar.

Een van die mindere sake wat na vore gekom het (maar tog belangrik is vir verwysing), was die spelling

van die verwysing na geestewêreld (sonder die tweede s). Ons het geleer dat geestessteuring (twee s e)

byvoorbeeld, taalkundig aanvaarbaar is, maar dat mens nie moet praat van geesteswêreld nie, maar dus

van geestewêreld. Binne die terminologie van die psigiatrie is dit n belangrike saak.

Intussen is daar ook op Stellenbosch n navorsingsgroep op die been gebring om, na aanleiding van die

spesifieke bediening van bevryding deur n aantal predikante van die NG Kerk in die Boland, te poog om tot

groter helderheid te kom oor die saak. Hierdie groep het ook bestaan uit persone van ander dissiplines,

wat saam oor n tydperk van meer as n jaar met mekaar in gesprek was. Konsepte van hierdie verslag van

ATLAS in die verskillende stadia van ontwikkeling is ook aan hulle voorgelê vir reaksie en kommentaar.

Die navorsingsgroep se voorlopige reaksie is ook in hierdie verslag verwerk. Aan die einde van hierdie

verslag van ATLAS (sien punt 9) gee ons drie moontlike reaksies weer, wat mens te wagte kan wees as

reaksie op die bevindinge van hierdie verslag.

Dit mag interessant wees om kennis te neem van die feit dat hierdie saak al sedert 1986 op die agenda van

die Algemene Sinode is, maar tot nog toe nie hanteer kon word nie. Alhoewel die saak in 2002 voor die

sinode gedien het, waaruit bogaande opdragte gespruit het, was daar as gevolg van beperking op tyd nie

geleentheid om hieroor by die sinode van 2004 verslag te doen nie. Die persone wat as die Algemene

Sinode se Taakspan vir Leer en Aktuele Sake hierdie verslag aan die sinode voorlê is die volgende:

Prof PJ Naudé

Prof SA Strauss (het intussen ge-emeriteer)

Dr A Cilliers

Dr JD Kirkpatrick

Dr BJ du Toit (sameroeper)

Dr JJ Gerber (ampshalwe)

Dr WJ Botha (sekretaris/skriba)

(Dr T Badenhorst was sekundus, maar het na Japan vertrek)

3. INLEIDING

3.1 SENSITIEWE AARD VAN DIE ONDERWERP

Wanneer oor die geestewêreld en bevryding gepraat word, het dit die potensiaal om uit te loop op n baie

emosionele gesprek deels die rede hoekom hierdie saak sedert 1986 nog nie bevredigend deur die

sinode hanteer kon word nie. Die redes daarvoor is veelvuldig.

3.1.1 Waarskynlik die belangrikste rede hiervoor is die feit dat ons hier te make het met n saak wat nie

gemaklik volgens empiriese maatstawwe beoordeel en ontleed kan word nie (Sien punt 2 hieronder).

Dit het te doen met die onsigbare domein van geeste, demone, engele en magte in die lug. Dit het te

doen met verskynsels en ervaringe wat deur mense beskryf is/word as wonderwerke of aanvegtinge of

besetenheid of bindinge of demonisering. Daarmee word dan bedoel dat dit iets is ( n verskynsel/

fenomeen) wat as onmoontlik beskou word, indien n mens dit probeer waarneem of verstaan in terme van

ÔË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!